'Teen 21ste verjaarsdag het student haar hele gesin verloor'

  Рет қаралды 2,352

LiG: God se krag in my krisis

LiG: God se krag in my krisis

Күн бұрын

Angelique Billings (22) het voor haar 21ste verjaarsdag haar hele gesin verloor. Eers het sy haar geliefde ma ná ’n borskankerstryd verloor. Enkele maande daarna, nog ’n reuse-skok: Haar pa, broer én nefie het in ’n motorongeluk gesterf. Ure daarna het sy haar boetie, en enigste oorlewende gesinslid, se hand vasgehou toe hy ook gesterf het na beserings wat hy in dié ongeluk opgedoen het. Ten spyte van al die hartseer verwerf sy binnekort haar graad in die regswese.
Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.

Пікірлер: 15
@annaliedupreez9488
@annaliedupreez9488 Ай бұрын
Jy is 'n besonderse jong dame. God is by jou, elke dag, elke tree, op hierdie moeilike pad.
@keeganalrichabrahams1203
@keeganalrichabrahams1203 Ай бұрын
N WARE YSTER !!!!! ❤❤❤❤❤
@carlynnandrewsprofessionalmua
@carlynnandrewsprofessionalmua Ай бұрын
I remember meeting you & your Mommy Juliet for the 1st time & every single appointment thereafter. When clients feel like family, Psalm 23 over your life Angie, the photo shoot Glam & rush of the day was so worth it, Memories last forever 🪽
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis Ай бұрын
Beautiful memories, thank you for watching and sharing Carlynn.
@davanhendrew3928
@davanhendrew3928 Ай бұрын
God Se krag Bo!
@cindylynsky6264
@cindylynsky6264 Ай бұрын
So braaf....❤ God Seën jou lewenspad vorentoe. Jeremia 29:11 vir jou
@GeorginaDeWee
@GeorginaDeWee Ай бұрын
🙏🏼
@myrtlearendse2404
@myrtlearendse2404 Ай бұрын
❤❤❤
@GeorginaDeWee
@GeorginaDeWee Ай бұрын
@adelepratt3651
@adelepratt3651 Ай бұрын
❤❤❤❤
@jeanc1696
@jeanc1696 Ай бұрын
Amazing. Baie mooi inspirasie en les vir my -- 'n 40jarige tannie :)
@AliciaEngelbrecht-di7og
@AliciaEngelbrecht-di7og Ай бұрын
😇❤❤
@ShandreBooysen-c7r
@ShandreBooysen-c7r Ай бұрын
❤❤❤
@karenkleinhans3403
@karenkleinhans3403 Ай бұрын
❤❤❤❤
@j6eng577
@j6eng577 Ай бұрын
❤❤❤❤
Was gewaarsku, maar wou nie luister
23:20
Die Getuienis
Рет қаралды 23 М.
Oase Gemeente - Tafel in die woestyn (Official Music Video)
5:16
Oase Gemeente
Рет қаралды 26 М.
Doing This Instead Of Studying.. 😳
00:12
Jojo Sim
Рет қаралды 35 МЛН
Can This Bubble Save My Life? 😱
00:55
Topper Guild
Рет қаралды 69 МЛН
Pinkster On Heels Vol 2: Ons is geroep (cover) deur Elwira Standili
16:29
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
Liezel Freeman deel haar spesiale getuienisse met ons.
20:51
Bible and Prayer time
Рет қаралды 3 М.
"Ons is broodloos!" Aunt Sylvia vat Ouma Sarie se deeg
3:07
Ouma Sarie Official
Рет қаралды 233 М.
LiG Getuig | Seun vind ma na 40 jaar
10:25
Bybel-Media
Рет қаралды 4,6 М.
Huis van gruwels
23:00
Die Getuienis
Рет қаралды 69 М.
Pinkster Koortjies-Sus. Angie Getuienis
35:37
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 40 М.
Kassier & Engel red my lewe
27:26
Die Getuienis
Рет қаралды 20 М.
'n Ware Getuienis - Seisoen 2: Episode 1 | Jason Rooiland
26:37
Crystal Josephs
Рет қаралды 499
Hart van God -   Clemens Mans
49:27
Kruiskyk
Рет қаралды 1 М.
Doing This Instead Of Studying.. 😳
00:12
Jojo Sim
Рет қаралды 35 МЛН