No video

The Story behind Die Getuienis (The Testimony)

  Рет қаралды 8,448

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

How did “The Testimony” (Die Getuienis) start? Come listen to the journey of the Palmer’s how GOD led them to start this KZbin Channel for GOD, how they had to push through because of a Smarties Box message.
The Testimony team / Die Getuienis span
www.diegetuienis.co.za
#diegetuienis #thetestimony
Music:
Movavi
www.movavi.com/
Bensound
www.bensound.com/

Пікірлер: 38
@christajansenvanvuuren7703
@christajansenvanvuuren7703 2 ай бұрын
Dankie vir die getuienis, dit is voorwaar 'n groot blessing. Hou aan met die goeie werk. Mag julle grondgebied vergroot en julle bediening van krag tot krag gaan.
@salomekapp9894
@salomekapp9894 3 жыл бұрын
🌸Pragtig! Juanita se getuienis het my so geraak...baie dankie! Jle is awsome. Mag God jle seen.🌸
@nicocarstens5703
@nicocarstens5703 3 жыл бұрын
👌👌 julle maak n groooooooot inpak op my en baaaaaaaie mense se lewe ❤️ it
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 3 жыл бұрын
God is goed, ons is nooit alleen, maak nie saak wat die omstandighede is nie.
@ockiefourietestimony5701
@ockiefourietestimony5701 3 жыл бұрын
Thank you for the foot prints you are walking ougbin obedience. Blessings and may the Ruach breath of God be breathed over and into this vision. Amen
@malindathompson6283
@malindathompson6283 3 жыл бұрын
What a beautiful testimony and I'm sure God smiles when He looks at this obedient couple. I know I fell in love with them when I started watching. Shalom 🙏
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 2 жыл бұрын
bly om julle getuienis te kon hoor🙌
@ulynraj4101
@ulynraj4101 Жыл бұрын
Wow, wat n getuienis.Dankie julle seën my geweldig.Mag Vader julle nog meer seën.
@childofgod1226
@childofgod1226 2 жыл бұрын
Thank you for sharing your testimony. I really needed to hear this today, as I felt like giving up, once again. I struggle to see any light or hope in this life, but I cling onto my faith in God. It is the only thing getting me through each day. Thank you for all the inspiring testimonies you post on your channel. They are all amazing and helps build our faith in our Creator. God bless you.
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 3 жыл бұрын
Wow WOW WOW🙌🏻 Thank you for sharing your amazing testimony! God is so good, Jehova Jairah ❤❤❤
@mandispaumer3923
@mandispaumer3923 Ай бұрын
Wonderlike getuienis. Mag ons Vader julle styf vashou om die plan wat Hy vir julle het te volbring. Blessings 🙏🏻
@DieGetuienis
@DieGetuienis Ай бұрын
Baie dankie. Al die Eer aan die HERE
@zeldaniemand8140
@zeldaniemand8140 10 ай бұрын
Baie dankie, ek luister jul getuienisse terwyl ek stryk & skottelgoed was. Dit maak n groot impak in my lewe. Ek stuur ook ander familie & vriende. God seën jul ❤
@DieGetuienis
@DieGetuienis 10 ай бұрын
Baie dankie Zelda, al die Eer aan ons Hemelse VADER
@abbafatherswarriorprincess3627
@abbafatherswarriorprincess3627 10 ай бұрын
This was SO ENCOURAGING! Thank you so very much for sharing your BEAUTIFUL testimony for Father. WOW praise God!
@DieGetuienis
@DieGetuienis 10 ай бұрын
Good day, thank you so much. All the Glory to GOD
@abbafatherswarriorprincess3627
@abbafatherswarriorprincess3627 10 ай бұрын
@@DieGetuienis AMEN. HalleluYah!
@berniceglamour9351
@berniceglamour9351 3 жыл бұрын
Thank you.
@hannesviljoen641
@hannesviljoen641 Жыл бұрын
Awesome getuienis. Ek dank God julle het nie opgegee nie. God sé rykste seën op jul bediening.
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Baie dankie julle. Al die Eer aan die HERE
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Wat n pragtige getuienis...mag Abba jul bediening ryklik seën em voorsien ver bokant verwagting. Jul maak n verskil oral waar jul gaan. Ons het jul so lief. Soene
@fanievanvuuren5245
@fanievanvuuren5245 4 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie awesome getuienis. Dit het regtig baie vir my beteken. Ek deel dit graag met ander. Blessings.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 4 ай бұрын
Goeie dag Fanie. Baie dankie! Al die Eer aan die HERE
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 2 ай бұрын
Amen Prys Die Here julle tweetjies is awesome dankie vir julle getuienis mag God julle altyd seen👏👏👏
@taliaengelbrecht7168
@taliaengelbrecht7168 3 жыл бұрын
Dit is so so mooi dankie dat julle gedeel het mag daar nog vele meer blessings wees.
@georgenorris2922
@georgenorris2922 3 жыл бұрын
AWESOME
@marianneoosthuizen7698
@marianneoosthuizen7698 Ай бұрын
God seën julle dankie
@gerhardversteeg6504
@gerhardversteeg6504 3 жыл бұрын
Julle inspireer mens geweldig baie. Oulike egpaar. Mag ons Pa julle uit julle sokkies uit seën. Met hemelse skatte! My wens is dat julle eendag op 110 jarige ouderdom saggies in jul slaap doodgaan 😉 Terwyl julle handjies vashou!
@jacobabarnard176
@jacobabarnard176 5 ай бұрын
Wonderlike getuienis dankie
@DieGetuienis
@DieGetuienis 5 ай бұрын
Baie dankie. Al die Eer aan die HERE
@johanetteschmidt4228
@johanetteschmidt4228 6 ай бұрын
I need to learn to have crazy faith!!!! And my purpose in God
@DieGetuienis
@DieGetuienis 6 ай бұрын
It comes with great sacrifice, but the end is definitely worth it through Christ JESUS
@pieter5567
@pieter5567 3 жыл бұрын
Baie mooi. -- Sterkte ...
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 2 жыл бұрын
Julle het my so bemoedig, dankie!🙌
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Baie dankie Tersia, die pad is nie altyd maklik nie maar definitief die moeite werd. Als tot Eer aan VADER
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 2 жыл бұрын
@@DieGetuienis Verseker en mag ons die wedloop voltooi !!🙌Blessings vir julle🙏
@rozanneclaudettemoses3509
@rozanneclaudettemoses3509 3 жыл бұрын
🙏😇🤗❤
Het GOD misluk met my ??? 🪔
32:29
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Program 47 Melk in jou Tee Tyd   My Engelkind
26:44
Janine Grobbelaar
Рет қаралды 928
Gli occhiali da sole non mi hanno coperto! 😎
00:13
Senza Limiti
Рет қаралды 17 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:40
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 39 МЛН
OMG what happened??😳 filaretiki family✨ #social
01:00
Filaretiki
Рет қаралды 12 МЛН
GETUIENIS I Deur die pyn | SONJA HERHOLD
13:24
Radio Tygerberg
Рет қаралды 9 М.
Ek moes die kerk verlaat
26:16
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 6 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
Jongste hartpasiënt van Chris Barnard word 70
8:56
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 1,2 М.
Ouers groet 10 jarige seun
25:23
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Cindy deel haar getuienis met ons.
1:08:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 12 М.
Wonderwerk op wonderwerk - Anton Botha, My Getuienis
1:05:45
Anton Botha GS1200
Рет қаралды 30 М.
Gli occhiali da sole non mi hanno coperto! 😎
00:13
Senza Limiti
Рет қаралды 17 МЛН