Tref boom & LEWE

  Рет қаралды 6,175

Die Getuienis

Die Getuienis

2 жыл бұрын

Bre Anne se vriendin het beheer verloor oor die motor en teen 120km/h teen ‘n boom vasgery. Die vriendin is ongelukkig opslag oorlede maar Bre Anne was ‘n wonderwerk. Ten spyte van wat dokters gesê het, het hulle bly glo dat GOD kan ‘n wonderwerk doen.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
freesound.org/people/EFlexMus...
Suspenseful by EFlexMusic
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
AdobeStock_387042689 Ambulance by Gorodenkoff

Пікірлер: 12
@marietjiedaffue2446
@marietjiedaffue2446 8 күн бұрын
Wow, ons God is groot! Hy doen ver bo wat ons kan bid of dink. Baie seën met julle bediening.
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w Ай бұрын
Amen Prys Die Here ons dien n awesome God 👏👏👏👏
@michellewoest8739
@michellewoest8739 2 жыл бұрын
Prys Jesus 🙌🙌🙌💛💛💛
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 7 ай бұрын
WOW, wat 'n wonderlike getuienis. Al die lof en eer aan Koning Jesus!! 🙌🙌🙌
@anitasmit1119
@anitasmit1119 2 жыл бұрын
Prys die HEER. Ons dien n GOD van wonderwerke.
@sillastander6949
@sillastander6949 2 жыл бұрын
Wat 'n wonderlike getuienis. Julle is vandag die grootste inspirasie vir my. Hou aan julle belofte vas. Kom praat gerus weer oor nog wonderwerke wat God in julle lewe gaan doen. God is 'n awesome God!
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 6 ай бұрын
Fantastiese! getuienis! en Juanita jy is n regte mens, mens jy is ook n getuienis jouself! hoe jy met die mens mee handel en jou Bybel ken! AMEN!!
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Amen dnkie here u hand oor haar was ons prys u Amen 🙏 🙌 👏 ❤
@keenanmoses7481
@keenanmoses7481 2 жыл бұрын
We serve a maricle working God #Hallelujah 🙌🙌🙌
@johannabester5469
@johannabester5469 2 жыл бұрын
Dis n kragtige getuienis dankie vir die deel
@adriennecarollombard5221
@adriennecarollombard5221 2 жыл бұрын
You go girl. You are strong your mother is an angel and God is everything.
@magdasmith1421
@magdasmith1421 2 жыл бұрын
My tienerkinders was nie toegelaat om by vriende oor the slaap nie. My man se woorde: "Rather you cry now than I cry later". God is groot en ek is Baie bly vir haar.
Pastoor se dogter lyk soos 'n duiwel
23:21
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
My hel saam met Jaco Swart
31:16
NUUSPOD
Рет қаралды 230 М.
That's how money comes into our family
00:14
Mamasoboliha
Рет қаралды 11 МЛН
THEY WANTED TO TAKE ALL HIS GOODIES 🍫🥤🍟😂
00:17
OKUNJATA
Рет қаралды 23 МЛН
Kan jy glo ... 7x jaar!!!
16:32
Die Getuienis
Рет қаралды 4,3 М.
Hand afgesny - Toe sien ek JESUS #DieGetuienis
21:36
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
"Abuse", my seun geskiet, kanker, wat nog?
23:48
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
The Story behind Die Getuienis (The Testimony)
38:01
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Tronk toe … Myself oorgegee
26:05
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Swanger op 14 jaar
23:40
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
c'mon everybody little clap
2:51
corvidkings
Рет қаралды 387 М.
That's how money comes into our family
00:14
Mamasoboliha
Рет қаралды 11 МЛН