No video

Hand afgesny - Toe sien ek JESUS

  Рет қаралды 10,765

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Koos Kruger wou net 'n paar takke afsny maar toe hy weer kyk, sien hy sy masjien lê op die vloer en sy hand is afgesny.
In die hospitaal ervaar hy 'n buite liggaam ervaring en gaan hemel toe en kom terug met 'n belangrike boodskap. Na die ervaring besoek engele hom gereeld met boodskappe.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Purple Planet Music
www.purple-planet.com
Beeld materiaal:
Adobe Stock
Pixabay:
pixabay.com/vi...
pixabay.com/vi...

Пікірлер: 31
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo 2 жыл бұрын
Here ek gee my vamore oor ,help my asb dat ek nie agterbly asb Jesus red my .In Jesus naam Amen !!!!!
@SarieDuToit
@SarieDuToit 3 ай бұрын
HalleluJAH dankie Jahshua Amen.
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 2 ай бұрын
Amen and amen thank you LORD
@sillastander6949
@sillastander6949 2 жыл бұрын
Wat 'n inspirerende boodskap! Ons dien 'n Almagtige God! Halleluja! Dankie Pappa God
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 4 ай бұрын
Prys Die Here vir die fantastiese getuienis 👏👏👏
@melindamurphy3910
@melindamurphy3910 2 жыл бұрын
Amen prys dieHere 🙏 luister na die getuienis, Jesus se Koms is baie naby.
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo 2 жыл бұрын
Amen en Amen !!!!
@naomiceronio5108
@naomiceronio5108 Ай бұрын
Amen 🙏🏻💗
@doorattachment6926
@doorattachment6926 2 жыл бұрын
As dit nie genoeg bewys is dat daar 'n Lewende God is nie dan is daar niks. Onse Vader wees asb met alma van ons. Sterke Oom Koos.
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
Amen !!!
@susandevos8585
@susandevos8585 2 жыл бұрын
PRYS DIE ALMAGTIGE GOD.. SEEN VIR JULLE.
@Nelmari790
@Nelmari790 2 жыл бұрын
Baie dankie vir oom se boodskap en wonderlike getuienis. Baie seën vir oom.
@filipinosarethebest6273
@filipinosarethebest6273 2 жыл бұрын
Wat n pragtige,liefdevolle,inspirerende boodskap oor hoe ons moet lewe in liefde,vergifnis
@conradvn
@conradvn 2 жыл бұрын
10:27 “worshond” 😂 Die boodskap en besoekers wow!
@surinameworshipthelordwith9054
@surinameworshipthelordwith9054 2 жыл бұрын
Geweldig! Ik kon het gedeeltelijk verstaan, omdat ik Nederlands praat. (Suriname). Alleen het accent maakte het iets moeilijker te verstaan.
@georgenorris1300
@georgenorris1300 2 жыл бұрын
DANKIE DIE GETUIENIS VIR JULLE WERK WAARDEUR DIT BAIE.(DANKIE OOM)
@riettepretorius302
@riettepretorius302 2 жыл бұрын
Dankie dat Oom die getuienis gedeel het.
@amandavanderschyff2250
@amandavanderschyff2250 2 жыл бұрын
Wonderlike getuienis. HalleluYAH
@franklinapril8842
@franklinapril8842 2 жыл бұрын
❤️🙌
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 2 жыл бұрын
🙌🔥
@magdasmith1421
@magdasmith1421 2 жыл бұрын
Wat 'n wonderlike Getuienis. Baie dankie
@Johnny-es9xg
@Johnny-es9xg 2 жыл бұрын
My hoof in Höerskool se naam was ook Koos Kruger. Wat 'n wonderlike getuienis.
@josephinemadikiza9900
@josephinemadikiza9900 2 жыл бұрын
Ek eer God vandag vir hierdie boodskap. Dis ñ bewys Jesus se koms is ophande. Help ons Here om gereed te wees. Ek wil ook daar wees waar Koos was wat ñ getuie wat ñ ervaring.
@lynettevanrooyen2572
@lynettevanrooyen2572 2 жыл бұрын
Hallelujah 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻Maranatha - Jesus kom! 🙏🏻
@johannessmuts5926
@johannessmuts5926 2 жыл бұрын
AMEN!!!!!
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 2 ай бұрын
Sterkte oom Koos ❤
@bernicenel
@bernicenel 2 жыл бұрын
Dankie oom Koos.
@johannasmith2528
@johannasmith2528 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die mooi getuienis oom koos ek glo dat dit baie mense sal aanraak ons dien n wonderlike vader sterkte voorentoe en dankie vir die mooi gebede
@christavanrooyen5221
@christavanrooyen5221 2 жыл бұрын
Wow
@wandalabuschagne7707
@wandalabuschagne7707 2 жыл бұрын
Besonderse bevooregte oom Kobus. Ek glo oom.
Gewaarsku maar wou nie luister nie
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Zombie Boy Saved My Life 💚
00:29
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 9 МЛН
Joker can't swim!#joker #shorts
00:46
Untitled Joker
Рет қаралды 39 МЛН
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 54 МЛН
Die Getuienis van Andrew de Vries
28:22
Gesinskerk
Рет қаралды 2,7 М.
Ek was weggegee
26:00
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Beheer jou brein, verander in 'n beter jy
1:04:03
Lourens De Klerk
Рет қаралды 2,2 М.
GETUIENIS I Deur die pyn | SONJA HERHOLD
13:24
Radio Tygerberg
Рет қаралды 9 М.
Ek was dood, toe sê Jesus ek moet terugkom
16:56
sofTUBE
Рет қаралды 8 М.
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Teen die grond maar aan die sing! [19 Julie 2020]
26:06
Ekerk
Рет қаралды 10 М.
Doping met die Heilige Gees  (Hand 1:8 )
42:39
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 8 М.
Mathys vd Vyver | Kragtige getuienis
1:31:49
Lewende Woord Darling Yzer
Рет қаралды 18 М.
Ek moes die kerk verlaat
26:16
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Zombie Boy Saved My Life 💚
00:29
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 9 МЛН