Vrydag, 14 Junie 2024. Amerika is agter elke ongeregtigheid, rewolusie en oorlog in die hele wêreld

  Рет қаралды 10,264

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Пікірлер: 90
@CoCoPops10000
@CoCoPops10000 3 ай бұрын
As amerika en brittanje onder die see verdwyn is 99% van alle oorloe weg
@WouterOlivier-yr1rt
@WouterOlivier-yr1rt 3 ай бұрын
Veral Brittanje
@Chris-y2q
@Chris-y2q 3 ай бұрын
Ja ek glo nou nie in siener van Rensburg en die moderne profeet stories nie maar blykbaar gaan Rusland nuke of iets Dan gaan Engeland net so n modder kol in die see wees Sal maar kyk wat gebeur
@jo14wp
@jo14wp 3 ай бұрын
Gaan lees Generaal Manie Maritz se boek My Lewe My Stryd. Dis nie die Britse mense wat al die oorloë dryf nie, Brittanje word nie eers deur Britte beheer nie.
@jeanettascheepers8787
@jeanettascheepers8787 3 ай бұрын
Beide VSA & Brittanje is tans maar net "voorstate" van Israel (die staat, nie die volk nie)
@eldredbutler7851
@eldredbutler7851 3 ай бұрын
Nor so sure about that.
@glennlarsen8473
@glennlarsen8473 3 ай бұрын
Morning Thank you for being one of the few in the world that is telling the truth!
@johanvanlill9376
@johanvanlill9376 3 ай бұрын
Skitterende Wêreld-oorsig aangebied vanoggend Wynand. Baie dankie !
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 3 ай бұрын
n BESONDERE woord van dank aan ons Kantoor Personeel en Radio Roepsein-operateurs! Julle Onbaatsugtige Dienste gaan nie ongesiens verby nie! Doet-zo-voort!
@RoelfSteyn
@RoelfSteyn 3 ай бұрын
Ek bly al baie lank in Amerika. As ek kan terug gaan na SA is ek more daar. Ek is in die polisie hier en kan julle vereseker dit is nie maanskyn en rose hier nie. Luister wat Wynand sê!!!!
@hannahunderhay8642
@hannahunderhay8642 3 ай бұрын
Ook hier in die VSA al 'n geruime tyd en sien ook dinge deur 'n ander bril. Dankbaar vir die insig en ondervinding van 'n betroubare persoon.
@rgdressler2046
@rgdressler2046 3 ай бұрын
Ek sou nie na Suid-Afrika teruggaan nie. Die risiko is net te groot. Eerste probleem begin deur as mens meer in die mediese fonds opgeneem wil word (en dit raak ook 'n gemors). Kragonderbrekings. Waterprobleme. Misdaad. Laaste 11 jaar swartes met nog 20% gegroei. Land is 'n tydbom. Almal sit op 'n dansende vulkaan. Blankes is nog nie 'n minderheid in die VSA nie. Dalk in die VSA na 'n rustiger staat of meer landelike dorp weg uit die groot stede laat verplaas. Amerika is groot.
@jennyschoeman5825
@jennyschoeman5825 3 ай бұрын
Bestudeer Albert Pike Se wêreld plan, dan sal baie onverstaanbare gebeurtenisse verklaar word. Baie dankie en ryke seëning.
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 3 ай бұрын
Goeie more Genl. Wynand en alle SBB Lede. Geseënde en veilige naweek vir almal! In JESUS CHRISTUS HEILIGE NAAM!!! AMEN en AMEN en AMEN!!!
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 3 ай бұрын
Baie dankie vir ‘n baie interessante praatjie.
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 3 ай бұрын
Dankie Wynand, puik analise oor wêreldgebeure vanoggend. Ek voel jammer vir die ouens wat SA verlaat het vir groener weivelde en nou is die drama daar meer as in SA. Lekker dag en geseënde naweek.
@lastmanstanding9389
@lastmanstanding9389 3 ай бұрын
SA still remains t he best country to be in right now.
@RoelfCorver
@RoelfCorver 3 ай бұрын
Ons sal vir seker SELF moet deur die smeltkroes gaan, en nie staatmaak op hulp van enige mense nie. Saluut Genl en Lede.
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 3 ай бұрын
Dankie Wynand. Só waar..
@beatrixsirakis5356
@beatrixsirakis5356 3 ай бұрын
Goeie môre Wynand en al ons ander SBB lede. Geseënde lang naweek, pas julle op, bly en reis veilig, en bly gesond. Groete Trix
@anna-mariedupreez542
@anna-mariedupreez542 3 ай бұрын
Alles wat jy gesê het is waar. Die man met die klein snorrietjie was toe al die tyd reg oor die tribe met die klein hoedjies.
@grumpiebrown
@grumpiebrown 3 ай бұрын
💯🎯
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 3 ай бұрын
Salute genl geseende naweek vir almal wees veilig en wakker en word deel van n plan Salute 🫡
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 3 ай бұрын
Geseënde naweek vir almal,wees wakker en hou die parlement sitting fyn dop vandag.
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 3 ай бұрын
Goeie more Wynand en alle SBB. Geseende naweek he Amen ❤
@bonniecatteeuw607
@bonniecatteeuw607 3 ай бұрын
Uiteindelik wil Rusland en China Suid Afrika besit. Amerika kan dit nie toelaat nie want SA is te belangrik vir Amerika se doeleindes.
@dailsteyn7117
@dailsteyn7117 3 ай бұрын
Ware feite oor Amerika.
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 3 ай бұрын
Hallo almal dis Vrydag en die naweek le voor, geniet dit
@magdavanrhyn7788
@magdavanrhyn7788 3 ай бұрын
More almal. Dankie Genl vir al die belangrike inligting en tips!!
@johannieuwenhuys3989
@johannieuwenhuys3989 3 ай бұрын
Goeie môre Wynand en aan al die lede op die groep. Mag julle n geseënde dag hê.
@cobusvanniekerk83
@cobusvanniekerk83 3 ай бұрын
Evil America
@normanclark8224
@normanclark8224 3 ай бұрын
Thank you Gen for your message today, respect 🫡
@richardlamos1436
@richardlamos1436 3 ай бұрын
Another interesting fact Hitler's Wehrmacht had enough 2nd gen Nerve Gases to defeat all allies ,Russia !! But decided not to use it !
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 3 ай бұрын
En Biden se seuntjie.......?
@hennietheart8540
@hennietheart8540 3 ай бұрын
More Wynand, dankie vir die week se reis. Seeninge.
@deondeondeon1
@deondeondeon1 3 ай бұрын
Môre Generaal en geliefde Lede
@mariaanroux8601
@mariaanroux8601 3 ай бұрын
Jik bleikstof is ook n goedkoper watersuiweringsmetode ! Maak net doodseker: Hoeveel water met verhouding van hoeveelheid Jik? Ekself soek ook self die r asseblief?❤
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 3 ай бұрын
VSA ...... BURGEROORLOG OP PAD !
@senseipaans
@senseipaans 3 ай бұрын
beslis. 2 burgeroorloee. Mcdonalds en Burger King gaan ook mekaar pak. net n grappie, maar ja. hulle populasie is te verdeeld om so aan te gaan.
@carels5158
@carels5158 3 ай бұрын
Dis ongelukkig die enigste opsie Vir ware konserwatiewes oor.
@grantwise8466
@grantwise8466 3 ай бұрын
Dankie Generaal
@martinbooysen8901
@martinbooysen8901 3 ай бұрын
Die skaak spel het begin die pione word beweeg, van Rusland en Amerika. Skepe! wat is volgende😢
@BogusBolloks-mf4wq
@BogusBolloks-mf4wq 3 ай бұрын
Ko's hoop Rusland skiet hulle in stukke.
@johanbrink3511
@johanbrink3511 3 ай бұрын
Treffend, Wynand. Gaan jou goed!
@charmainebester5819
@charmainebester5819 3 ай бұрын
More Wynand
@ErrolWeidemann-xn4zv
@ErrolWeidemann-xn4zv 3 ай бұрын
@corliareinecke
@corliareinecke 3 ай бұрын
Uitstekende praatjie vanoggend.
@koosweistra2696
@koosweistra2696 3 ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@paulfouche2282
@paulfouche2282 3 ай бұрын
HKGK.
@innovruptly1769
@innovruptly1769 3 ай бұрын
Urine is sterile UNLESS the person has a UTI. However, urine cannot be kept for long outside the body because urine is an ideal environment for bacteria. If possible it would be best to distil the water from the urine, which will also remove some of the salts which would not be ideal for your body to ingest i.e. process.
@leondupreez1123
@leondupreez1123 3 ай бұрын
Veral England wat vrouens en kinders op plase baklei en uitgemoor het. 70 000 van hulle. Mag ons dit nooit vergeet nie !!!
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 3 ай бұрын
Moerse geluk met jou verjaarsdag Mnr President : DJT. DJT Is nie net n briljante President, militaris en besigheidsman maar strategiese denker en analitiese waardeerder.
@anna-mariedupreez542
@anna-mariedupreez542 3 ай бұрын
Ek glo hy is eerlik en opreg.
@rgdressler2046
@rgdressler2046 3 ай бұрын
Hy (en Wilders en Musk en en en) het ook al sy Canossa gang (kruipval) na daardie, hmm, klein landjie gemaak. Waar dink jy het sy dogter ingetrou, vir wie het hy as raadgewer destyds benut? Mens weet eenvoudig net te min van al hierdie mense.
@barbaralerm9310
@barbaralerm9310 3 ай бұрын
@@anna-mariedupreez542 na jare wat ek die wêreld van hom gedink het,het ek nà die covit petalje my bedenkinge oor DJT.Hoop tog ek is verkeerd.
@grofgeskud297
@grofgeskud297 3 ай бұрын
Waar koop n mens watersuiwering tablette
@mariaanroux8601
@mariaanroux8601 3 ай бұрын
Alle outdoors winkels in die Malls en ook by Apteke sal jy kry! Dit werk net nogals duuuuur uit! Een tablet op slegs 1 liter water!
@millerwtf
@millerwtf 3 ай бұрын
Koop die water suiwerings druppels by Kampeertoetusting winkels - dit werk goedkoper en beter uit.
@LouiseKriel
@LouiseKriel 3 ай бұрын
Dischem en Outdoor
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 3 ай бұрын
🎉❤🕵️☕
@annavanniekerk4293
@annavanniekerk4293 3 ай бұрын
Vind jy dit snaaks dat in Malawi ook n vliegtuig ongeluk was?
@jacobusbotha9891
@jacobusbotha9891 3 ай бұрын
Goeie more oom.
@RAW-y2s
@RAW-y2s 3 ай бұрын
...
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 3 ай бұрын
Môre sê
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 3 ай бұрын
Middag Wynand en SBB lede. Waar koop ons die watersuiweringstablette aan asb?.
iPhone or Chocolate??
00:16
Hungry FAM
Рет қаралды 49 МЛН
pumpkins #shorts
00:39
Mr DegrEE
Рет қаралды 67 МЛН
哈哈大家为了进去也是想尽办法!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:33
Когда отец одевает ребёнка @JaySharon
00:16
История одного вокалиста
Рет қаралды 6 МЛН
Eric Weinstein - Are We On The Brink Of A Revolution? (4K)
3:29:15
Chris Williamson
Рет қаралды 7 МЛН
Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:22
Die Getuienis
Рет қаралды 203 М.
The One Video Israel REALLY Doesn't Want You To See
16:02
Double Down News
Рет қаралды 2,3 МЛН
Famous Historian EXPOSES ISR*EL’S FACTS! | Isr*el’s Future In The Quran!
30:55
Räjähdysherkkä Lähi-itä | Ajankohtaista Lähi-Idästä
28:59
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 150 М.
Netanyahu at UN: I have a message to the world - we are winning
34:53
Israel National News - Arutz Sheva
Рет қаралды 1,2 МЛН
Ons gesels met Wynand du Toit by Pro Patria Militêre Fees
7:43
iPhone or Chocolate??
00:16
Hungry FAM
Рет қаралды 49 МЛН