Wanneer Jesus 'n kans waag met jou...! Stephan Joubert [28 Junie 2020]

  Рет қаралды 9,220

Ekerk

Ekerk

Күн бұрын

Sondag oggend 28 Junie 2020 om 9:00 het Stephan Joubert met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor "Wanneer Jesus 'n kans waag met jou...!"

Пікірлер: 12
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 2 жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap. Dankie dat ek inn God se wingerd is en Hy my lei.
@susannavandermerwe2730
@susannavandermerwe2730 3 жыл бұрын
Baie baie dankie. Ek het hierdie boodskap al soveel keer gekyk/gehoor en elke keer tref dit my opnuut.
@corneliakeet6207
@corneliakeet6207 3 жыл бұрын
Dankie vir die goeie nuus. Dankie dat ons weet God is genadig! Ook vir my
@sallyvanheerden1782
@sallyvanheerden1782 2 жыл бұрын
Dankie vir die wonderlike bemoedigende woorde seen vir jou
@mariaanwescomb9111
@mariaanwescomb9111 4 жыл бұрын
10 maal die preek gehoor,en 10 male 'n ander gesien dat God nie opgee as Jesus christus in die tuin -Dankie vir my moed ingepraat het, Stephan vrede
@ronelhavinga8144
@ronelhavinga8144 4 жыл бұрын
Dankie vir die besonderse boodskap
@phyllisjohst7153
@phyllisjohst7153 4 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie pragtige boodskap
@sylviapretorius3143
@sylviapretorius3143 4 жыл бұрын
Baie, baie dankie vir hierdie kragtige boodskap dit het my diep getref.
@barbrawinnan3200
@barbrawinnan3200 4 жыл бұрын
Baie dankie vir die inspirerende boodskap
@hermanmare5252
@hermanmare5252 4 жыл бұрын
So baie dankie vir die boodskap!
@heilagreyling3055
@heilagreyling3055 4 жыл бұрын
Innig dankie Stephan. Daar kom dae wat ek ook so baie vrae het. Die vraag oor di doderyk gesels ek en my dogter tans so baie oor. Ons het n behoefte om antwoorde te kry. Kan jy n Boek aan beveel wat ons meer duidelikheid sal gee? Gaan ons direk na ons afsterwe hemel toe of gaan ons eers in di doderyk le, van waar ons liggame opgewerk sal word met di terugkom van Jesus. Vind di oordeel dan daar plaas en dan sal di verheerlikte liggame voor di regterstoel van God staan? Help asseblief. Rustige nag 🙏🏻 🙌 🙌
@EkerkOrg
@EkerkOrg 4 жыл бұрын
Dankie Heila Ja, ons bly lewenslange studente van die Skrif, né. Mag ek voorstel: gaan kyk asb op ekerk se webblad. Daar is 'n gratis boek oor Die Eindtyd wat ek vroeër vir CUM Boeke geskryf het wat ook met hierdie vraag deel (www.ekerk.org/boeke). Laat weet as daar nog onduidelikheid is groete Stephan
Onthou om te onthou! Stephan Joubert [5 Julie 2020]
25:24
Teen die grond maar aan die sing! [19 Julie 2020]
26:06
Ekerk
Рет қаралды 10 М.
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 1 Серия
40:47
Inter Production
Рет қаралды 1,3 МЛН
Dad gives best memory keeper
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 21 МЛН
Bike vs Super Bike Fast Challenge
00:30
Russo
Рет қаралды 23 МЛН
Cute
00:16
Oyuncak Avı
Рет қаралды 5 МЛН
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 93 М.
Kyk anders. Glo vars. [26 April 2020]
31:44
Ekerk
Рет қаралды 7 М.
Riversdal Spesiale Diens:  Die wegraping! Die hoop van die kerk....
49:51
Gebed verander my. Stephan Joubert [7 Junie 2020]
28:38
Ekerk
Рет қаралды 39 М.
Zoom gesprek met Stephan Joubert oor God se wil, 8 Nov 2020
44:30
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 5 М.
30 Aug' 20  I Liefdesdade
29:26
Moreleta Stroom
Рет қаралды 6 М.
Hoop soos Habakuk |  Stephan Joubert
27:20
Moreleta Stroom
Рет қаралды 28 М.
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 1 Серия
40:47
Inter Production
Рет қаралды 1,3 МЛН