Woensdag, 29 Mei 2024. SA en die wêreld in perspektief. En dit lyk nie goed nie.

  Рет қаралды 7,534

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Ай бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 30
@deonschoeman395
@deonschoeman395 Ай бұрын
Dankie Genl
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 Ай бұрын
Goeie Mõgre Genl. Wynand en alle SBB LEDE. SEËN vir almal in JESUS CHRISTUS HEILIGE NAAM!!! AMEN!!!
@wow.sailor.
@wow.sailor. Ай бұрын
SALUUT, en kom ons wees verandwoordelik, en staan sterk, staan saam in eenheid en wees voorbereid op alle situasies wat mag uitspeel. En moenie betrokke raak by enige geweld nie, beskerm jouself en gesin deur verantwoordelik op getree waar nodig. Mooi dag en onthou daar is een rigting soos ons leiers ons wys en dit is voorentoe
@LouiseKriel
@LouiseKriel Ай бұрын
Gaan vandag net my Bybel lees, bid en heeldag kondensmelk koffies drink.
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 Ай бұрын
Goeie more Wynand en alle SBB. Geseende dag. Amen ❤
@thelmagrobler7864
@thelmagrobler7864 Ай бұрын
More. Vroeg oggend het van ons dorpie se mensie al gaan stem hier in die Noord Kaap Olifantshoek en daar is vir hulle gesê day hulle legs net 1 koevertjie kan kry vir 1 kruisie want dis wat die rekenaar sê. Nou as dit hier plaas vind gaan dit oral plaas vind? Nou ja, na n gespook is dit reg gestel. Mense moet asb oplet daarna. Geseende daggie vir almal.
@AnnalienMatthysen
@AnnalienMatthysen Ай бұрын
Baie mense kla oor die net 1 stem.
@WouterOlivier-yr1rt
@WouterOlivier-yr1rt Ай бұрын
Dankie Genl. Lifelike dag vir almal.
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 Ай бұрын
Baie Dankie Wynand.
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor Ай бұрын
Dankie Wynand
@deondeondeon1
@deondeondeon1 Ай бұрын
Dankie Genl.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 Ай бұрын
Dankie
@grantwise8466
@grantwise8466 Ай бұрын
Dankie Generaal
@janconradie8828
@janconradie8828 Ай бұрын
dankie Generaal
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 Ай бұрын
Dankie Wynand. Lekker en geseende dag.
@elizabethkruger3425
@elizabethkruger3425 Ай бұрын
Middag Wynand en medelede. Mooi dag v almal.
@rodtennant7603
@rodtennant7603 Ай бұрын
Voted already, very slow. Big queues Bedforview Johannesburg. Also looks like a lot more people voting.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 Ай бұрын
More Wynand
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 Ай бұрын
Môre Genl en dankie.
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 Ай бұрын
More Gen - SBB vryheid vir die vry burger! Vorentoe SBB!
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 Ай бұрын
Salute genl geseende stem dag vir almal wees veilig en stem reg en sluit aan Salute 🫡
@neillkruger5087
@neillkruger5087 Ай бұрын
Ek groet vanuit Zambië
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 Ай бұрын
🫡
@user-vn9wd9sq7f
@user-vn9wd9sq7f Ай бұрын
PROVERBS 3:5-6🙏🙏🙏
@carels5158
@carels5158 Ай бұрын
spr 4 v 7 en 9 v 8 verder
@user-vn9wd9sq7f
@user-vn9wd9sq7f Ай бұрын
@@carels5158 SPIRITUAL WAR AGAINST EPHESIANS 6:12 INCLUDING END TIME PROPHECY IS UNFOLDING...THE CABAL GOVERNMENTS CHIP IMPLANTS =REVELATIONS 13:16-17!!!
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 Ай бұрын
Dankie
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 149 М.
마시멜로우로 체감되는 요즘 물가
00:20
진영민yeongmin
Рет қаралды 26 МЛН
THEY WANTED TO TAKE ALL HIS GOODIES 🍫🥤🍟😂
00:17
OKUNJATA
Рет қаралды 23 МЛН
Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:22
Die Getuienis
Рет қаралды 199 М.
DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
37:46
Maak gereed vir vervolging | Rooies Strauss
9:52
sofTUBE
Рет қаралды 17 М.
Geel Vrugte? | Vita Dei 571
23:54
Riekert Botha
Рет қаралды 3,9 М.
The One Video Israel REALLY Doesn't Want You To See
16:02
Double Down News
Рет қаралды 2,1 МЛН
Die Wegraping - Feit of Fiksie! (Nylstroom - Volle Evangelie Kerk)
53:14
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 5 М.
Ex-Special Forces Recce and POW, Wynand du Toit, reflects on Operation Argon
1:24:31
Tales Less Told podcast
Рет қаралды 351 М.
Bosberaad, 6 Junie 2024.  SBB in diepte aanbieding
1:45:27
Wynand du Toit
Рет қаралды 10 М.
마시멜로우로 체감되는 요즘 물가
00:20
진영민yeongmin
Рет қаралды 26 МЛН