Woensdag, 3 Julie 2024. "We are no longer at peace with you," sê Lavrov

  Рет қаралды 10,431

Wynand du Toit

Wynand du Toit

15 күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 68
@briekmerke
@briekmerke 11 күн бұрын
Ek stem met die meeste dinge saam Wynand. Mense is te lui om te dink.
@benjaminlabuschagne9101
@benjaminlabuschagne9101 13 күн бұрын
🫡 many in the world who "thought" America is the savior of the Western world are now busy questioning that & their previously held beliefs !!
@4x4importspty
@4x4importspty 13 күн бұрын
Einstein het gese. "I don't know what ww3 will be fought with but ww4 will be fought with sticks and stones". Hy kon 70 jaar terug die waarheid sien. Hoekom is mense so aan die slaap.....
@johanwolmarans2264
@johanwolmarans2264 13 күн бұрын
Mense luister nie eers vir GOD se eindtyd tekens. Almal lewe met n blinde bril.Sien maar sien niks.Sterkte vir almal.
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 12 күн бұрын
Dankie Genl. Mooiloop op die Weskus .
@vasti018
@vasti018 12 күн бұрын
Dankie Genl! Mense wil nie hoor nie. En wanneer hylle Krygswet afkondig kan hulle almal dwing om watter ookal "inspuitings" te vat!!
@sas_za6305
@sas_za6305 13 күн бұрын
Very informative. Thank you. Love listening to Afrikaans as well. Great language.
@willemesterhuizen8037
@willemesterhuizen8037 13 күн бұрын
Saluut my generaaldankie vir die oorsig oor gebeure wereldwyd !!!!Hier by ons is dinge maar erg deurmakaar ek glo nie dit gaan positief uitspeel nie !!!!Ons is voorwaar in genade tyd !!!!!!saluut tot more !!!!??????
@carels5158
@carels5158 13 күн бұрын
Waar.ons Weet egter ook dat die wat Weet fit Nie so erg sal ervaar en natuurlik dat dit wat anderkant wag goed sal wees
@antoinetteellis3667
@antoinetteellis3667 12 күн бұрын
Amennn. 10000 dankies Wynand. Seenbede 🙏🏻✝️🌈🕊️ Num 6:24-27.
@GinxHorne
@GinxHorne 12 күн бұрын
Ek sê die volgende met die meeste eerbied as wat ek moontlik kan optower: Ek vertrou nie een mens in die parliment, kabinet of enige van die vlakke van regering nie, dit sluit alle politieke partye in. In Generaal se woorde, een rigting...Vorentoe. Seëninge vir almal.☘
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 13 күн бұрын
Agree 👍 about South Africa 😢
@stefanmyburgh4374
@stefanmyburgh4374 12 күн бұрын
Kan gries vir ons n bosberaad hou sal so interesant wees
@johanhartslief1091
@johanhartslief1091 13 күн бұрын
Morning all from Johan and Vanessa
@AnnalienMatthysen
@AnnalienMatthysen 12 күн бұрын
Ditto
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 12 күн бұрын
Dankie Wynand
@richardlamos1436
@richardlamos1436 12 күн бұрын
Ons moet op ons self staat maak !!! Lekker Dag vir almal
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 13 күн бұрын
Salute genl geseende dag vir almal wees wakker en word deel van n plan Salute
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 13 күн бұрын
Good morning 🌞 Enjoy your talks listen to the same knowledgeable people. Dr Groenewald has been name the most beloved minister. Lavrov wish we had him Enjoy your day 😊
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 13 күн бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en mede SBB lede 'n veilige rustige en geseënde Woensdag vir julle.
@koosweistra2696
@koosweistra2696 13 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 12 күн бұрын
Goeie middag Wynand en SBB vriende.
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 13 күн бұрын
DANKIE KOLONEL 💪
@wow.sailor.
@wow.sailor. 13 күн бұрын
SALUUT,
@deondeondeon1
@deondeondeon1 13 күн бұрын
Goeiemôre Genl
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 13 күн бұрын
Baie dankie Wynand.
@louishurter4952
@louishurter4952 13 күн бұрын
Goeie more Kol en alle SBB lede mag julle n geseende dag verder he staan vas en kyk voorentoe eendrag maak mag saluut
@johannieuwenhuys3989
@johannieuwenhuys3989 13 күн бұрын
Goeie môre aan almal op die groep
@jonathandt5715
@jonathandt5715 13 күн бұрын
And the DA want to arrest Putin🤣🤣
@carels5158
@carels5158 13 күн бұрын
😂😂
@saamstaan6540
@saamstaan6540 13 күн бұрын
😂
@allanthomson4639
@allanthomson4639 13 күн бұрын
🤣🤣 🤣 - wishful thinking= DA("droom altyd")
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 13 күн бұрын
Dankie Wynand, lekker en geseënde dag.
@neillkruger5087
@neillkruger5087 12 күн бұрын
Ek groet vanuit Zambië
@janconradie8828
@janconradie8828 13 күн бұрын
baie dankie Generàal
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 13 күн бұрын
Dag almal
@grantwise8466
@grantwise8466 13 күн бұрын
Dankie Generaal
@taniasteyn4078
@taniasteyn4078 12 күн бұрын
Hoekom word ons Sonneblomsaad uitgevoer Rusland toe, vir one ons om weer die Olie by hulle te koop?
@charmainebester5819
@charmainebester5819 12 күн бұрын
More Wynand
@PieterBeukes-hs8zu
@PieterBeukes-hs8zu 13 күн бұрын
Wynand, en boere sal niks kan uitvoer nie.
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 13 күн бұрын
More more almal,9grade bewolk,goei dag vir almal.
@stefanmyburgh4374
@stefanmyburgh4374 12 күн бұрын
Jip en gries
@marcelventer36
@marcelventer36 13 күн бұрын
Goeie môre Generaal en Volksgenote! Dankie weereens Generaal vir hierdie waarheidsperspektief en vir jou daaglikse opoffering. Geseënde dag vir julle Boervolk. Vorentoe!
@JulioRossouw-eg6jl
@JulioRossouw-eg6jl 13 күн бұрын
Mooi dag Genl Wynand.. mense moet oopkop raak
@richardlamos1436
@richardlamos1436 12 күн бұрын
For historical interest , ww1 Rus vs Finn, Rus invented small cluster bombs dropped from planes ,onto Finns in trenches , called the Molotov Bread Basket (die Klein bomme het Soos broodjies gelyk) , and the troops were hungry Nou ja, toe kom die Finne tevore en produseer die "Molotov Cocktail" as teenvoeter.
@simonsbergblinds7532
@simonsbergblinds7532 12 күн бұрын
Nee, ek stem nie saam nie. As jy kyk na die nuwe regering, kan dit dit net beter wres as die laaste, as die laaste 30 jaar. Jy is, wel reg, as ww3 daarbo begin, is dit, elke man vir homself, hieronder. Groete Renier
@AAA-gj3rx
@AAA-gj3rx 13 күн бұрын
ons is nie russe nie, kan wees dat jy een geword het maar ons is NIE...
@jeromeclaassen2133
@jeromeclaassen2133 13 күн бұрын
Viva Rusland!! Viva Putin!! 🇷🇺
@LouiseKriel
@LouiseKriel 12 күн бұрын
​@@jeromeclaassen2133as iemand wat rêrig diep in die Bybel en eindtye delf neem ek dan ook goed kennis waar jul sentimente lê.
@ulandijanssen745
@ulandijanssen745 12 күн бұрын
Wie is jou ons????? Tweede plek, Wynand is nie VIR Rusland nie - hy gee bloot die feite deur!!!!!
@danielfourie9798
@danielfourie9798 12 күн бұрын
Niemand van ons is Russe nie. Dink ook nie hy het een geword net omdat hy die waarheid praat nie. Hoop nie jy wil n Amerikaner word net omdat jy nie saam met hom stem nie.
@jeromeclaassen2133
@jeromeclaassen2133 12 күн бұрын
@@LouiseKriel ons sentimente lê by die waarheid...so maklik soos dit!
The Chaos of the Somalian Civil War
9:19
Journeyman Pictures
Рет қаралды 562 М.
The World Is F@cked (Why We Are Staying In South Africa)
16:02
Morning Shot
Рет қаралды 62 М.
БОЛЬШОЙ ПЕТУШОК #shorts
00:21
Паша Осадчий
Рет қаралды 10 МЛН
HAPPY BIRTHDAY @mozabrick 🎉 #cat #funny
00:36
SOFIADELMONSTRO
Рет қаралды 13 МЛН
تجربة أغرب توصيلة شحن ضد القطع تماما
00:56
صدام العزي
Рет қаралды 51 МЛН
KINDNESS ALWAYS COME BACK
00:59
dednahype
Рет қаралды 148 МЛН
The Ship that Makes Aircraft Carriers Look Simple
19:28
Not What You Think
Рет қаралды 527 М.
"Bruin mense in hierdie land is ’n politieke speelbal."
27:22
LitNetKanaal
Рет қаралды 29 М.
Rugby "1 in a Trillion" Moments
8:22
Rugby Everest
Рет қаралды 3,5 МЛН
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3 М.
#UIM President Neil de Beer answers: What is your opinion on the recent farm attacks and murders?
6:24
I Investigated South Africa's Whites-Only Town
23:09
Wide Awake Podcast
Рет қаралды 847 М.
БОЛЬШОЙ ПЕТУШОК #shorts
00:21
Паша Осадчий
Рет қаралды 10 МЛН