No video

WP verdrink teen die Bulle en die Cheetahs verslind die Griffons! PLUS: Alle Curriebeker wedstryde!

  Рет қаралды 601

MEGAFOON SPORT! RUGBY

MEGAFOON SPORT! RUGBY

Күн бұрын

Dis tyd vir die tweede episode van ons Curriebeker Podcast!
Die eerste rondte van die 2024 Curriebekerreeks het beslis vir meer as genoeg aksie gesorg. Die Bulls kon hul asem langer ophou op die DHL Stadion in Kaapstad, terwyl 'n genadelose Cheetah-span die arme Griffons letterlik verslind het. Die grootste verrassing van die naweek was egter Jimmy Stonehouse se Pumas wat die Griekwas in Kimberley verras het, terwyl die Lions vasgebyt het teen die Sharks in Durban.
Ons het met Reenen Stenekamp, Juandré Joubert en Clinton Scott oor hul onderskeie spanne en elke wedstryd gesels.
Bulle verdrink die WP en die Cheetahs verslind die Griffons! PLUS: Al die Curriebeker wedstryde!
Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,MW Welman,Simon Riekert,south africa,Vodacom Bulls,URC,united rugby championship,rugby world cup,rugby world cup 2023,raakvat rugby,megafoon,springboks,springboks vs ireland 2024,rassie erasmus,Bulls,Sharks,WP,Cheetahs,Pumas,Lions,Griekwas,Griquas,Griffons,Currie Cup,Curriebeker,currie cup 2024,Jimmy Stonehouse,Bulle verdrink die WP en die Cheetahs verslind die Griffons! PLUS: Al die Curriebeker wedstryde!

Пікірлер: 8
@jj56x7.5mm
@jj56x7.5mm Ай бұрын
Dankie vir die upload waardeer
@megafoonsport
@megafoonsport Ай бұрын
@@jj56x7.5mm 😁👍
@errolriddles5344
@errolriddles5344 Ай бұрын
Beindruk met pumas en hul afrigter.Groot respek. Hou van heelagter. Dan bulle se strukture is . Vaste 5, lostrio korrek gekies .Ouens speel hul posisies. Selfs springbokke se strukture kom kort. Skole rugby ook reg. Los slotte en losmanne afkomstig van Kaap en Durban. Opleiding van voorspelers is swak.
@juanstewart
@juanstewart Ай бұрын
Dankie vir die video, hoe goed was Nkosi? Dis lekker om vir hom te kyk as hy n goeie game speel...
@megafoonsport
@megafoonsport Ай бұрын
@@juanstewart Nkosi was sy ou self. Dalk is dit wat hy nodig gehad het: mense wat in hom glo en by hom staan. En jy sien hoe ek voel oor Phiwe? 😁
@juanstewart
@juanstewart Ай бұрын
​@@megafoonsportNatuurlik ek stem saam oor coach Phiwe, en ek kan nie wag nie om vir Cyle Brink almal stukkend tackle
@jj56x7.5mm
@jj56x7.5mm Ай бұрын
Mag die bulle se vrk spelers curriebeker rugby speel ek dink nie dit sal a goeie ding wees nie
@megafoonsport
@megafoonsport Ай бұрын
Hulle mag tegnies ja, maar die Bulle het duidelik gemaak hulle gaan hulle nie gebruik nie. Hulle moet 8 weke agtereenvolgende verlof hê (verpligtend) en dis nou die tyd vir die VRK spelers om te rus. Die Bulls veral wil hul diepte uitbou met die Curriebeker.
а ты любишь париться?
00:41
KATYA KLON LIFE
Рет қаралды 3,4 МЛН
My Cheetos🍕PIZZA #cooking #shorts
00:43
BANKII
Рет қаралды 27 МЛН
Investigating The Most Weird Town In South Africa!
29:10
theboys
Рет қаралды 505 М.
Mmusi Maimane Explains why Floyd Shivambu left the EFF
18:38
Whicob News
Рет қаралды 114 М.
Outsmarted And Outplayed: How Ireland Stunned South Africa!
55:45
MEGAFOON SPORT! RUGBY
Рет қаралды 14 М.
"I'm Not Antisemitic” Roger Waters vs Piers Morgan On Israel-Palestine & More
1:10:36
Piers Morgan Uncensored
Рет қаралды 2 МЛН