No video

'Ek het drie keer gesterf'

  Рет қаралды 6,772

LiG: God se krag in my krisis

LiG: God se krag in my krisis

Күн бұрын

Dat Chris Malan leef om oor sy pad met Covid-19 te praat is niks minder as 'n wonderwerk nie. Hy het drie keer gesterf, maar kon weer bygebring word. Ná die virus is hy deur hel. ’n Massiewe hartaanval, ’n long wat platgeval het en kritiese spierverslapping het gemaak dat dié eens energieke predikant se kop byna in sy bord gehang het wanneer hy probeer eet. “In daardie hel van pyn, angs, eensaamheid en totale weerloosheid is dit die beeld van Christus, voor sy kruisiging, wat my elke keer vertroos het,” vertel hy.
Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.

Пікірлер: 14
@anitabasson2211
@anitabasson2211 2 ай бұрын
Pragtige getuienis, dankie vir die deel. So dankbaar jy het oorleef.
@karinjordaan3176
@karinjordaan3176 16 күн бұрын
❤ So dankbaar. Jy het soveel vir ons familie beteken in Pretoria. Die Lotz familie het saam gebid en so die Here vertrou vir jou genesing en sy bystand vir jou en jou naastes. Mag God jou Guns en genade gee in ñ dubbel porsie na die swaarkry.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Jesus lief vir jou.
@cornevdLinde
@cornevdLinde 2 ай бұрын
Shalom C, Dankie vir jou lewens getuienis in die dae wat jy moes deur gegaan het. Spreek Numerie 6 se seen oor jou en jou huis.
@jeanetteheyns847
@jeanetteheyns847 17 күн бұрын
Ahhh Dominee Chris Malan. Ongelooflike mens! Dankbaar Ds het oorleef🫶🏻💕
@ameldamacklein4188
@ameldamacklein4188 23 күн бұрын
Mooiste getuienis! Die Here is op die troon en Hy gee lewe! So bevoorreg om hierdie storie te kon hoor
@cindylynsky6264
@cindylynsky6264 2 ай бұрын
Baie dankie. Die getuienis is baie na aan my hart. Ons het my swaer verloor aan Covid in 2021 en twee weke later my baas wat ook n baie groeie vriendin was. Gedurende dié tyd stap ek in ons kamer in en ek hoor baie duidelik in my gees 'with long life will satisfy him and show him my salvation'. Dit is Psalm 91:16. Ek het dadaelik net geweet dit gaan oor my man. Hy het ook in hierdie tyd Covid gehad en was baie siek in die hospitaal. Dit alles saam was ongelooflik moeilik maar God het genadiglik hierdie belofte vóór die tyd vit my gegee en ek kon daarop staan as versekering dat God hom sal genees. Wat n voorreg. Dit het my weerens geleer hoe belangrik dit is om skrif te verklaar. So dankbaar teenoor God. 🙏
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 2 ай бұрын
Dankie vir die deel van jou getuienis, Cindy. Dankbaarheid in oorvloed!
@hermanusvanheerden6826
@hermanusvanheerden6826 2 ай бұрын
Amen op hierdie goddelike getuienis.
@emmaneulrooi-cn8kf
@emmaneulrooi-cn8kf 2 ай бұрын
Dankie vir die getuienes dit het my hart geraak Jesus Jesus
@lizap476
@lizap476 2 ай бұрын
❤❤❤
@adelepratt3651
@adelepratt3651 2 ай бұрын
Verse: Genesis 45:5 NLT 'It was God Who sent me here ahead of you to preserve your lives.' - Sometimes in life we have to go through things we don't understand. - But God is always working towards the fulfilment of His plan in our lives. - We may not be able to make sense of it now, but in the end it will be clear. - So trust God with the processes that He is taking you through. PRAYER: Lord, thank You that You are still in control even if I cannot see the reason and purpose in what I am facing. You are working things out for my good so that my life can be a blessing to others. Amen.
@karenkleinhans3403
@karenkleinhans3403 2 ай бұрын
❤❤❤❤
@jeanc1696
@jeanc1696 2 ай бұрын
James 1:2-4
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Rare siekte: 'Wil jy hardloop, my kind?'
16:56
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 10 М.
Ik Heb Aardbeien Gemaakt Van Kip🍓🐔😋
00:41
Cool Tool SHORTS Netherlands
Рет қаралды 8 МЛН
wow so cute 🥰
00:20
dednahype
Рет қаралды 10 МЛН
Parenting hacks and gadgets against mosquitoes 🦟👶
00:21
Let's GLOW!
Рет қаралды 13 МЛН
👨‍🔧📐
00:43
Kan Andrey
Рет қаралды 10 МЛН
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
LiG Getuig | Seun vind ma na 40 jaar
10:25
Bybel-Media
Рет қаралды 4,6 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 6 М.
Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)
1:20:28
‘Jesus het my op sy skoot gehou,’ vertel seuntjie ná motorongeluk
8:40
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 3,7 М.
Twee wonderwerke: Sieklike ma veg voort en 440 g babatjie word binnekort vyf
14:30
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 3,3 М.
Voormalige-Mnr SA oor sy ontmoeting met Jesus in sy kinderhuiskamer
10:24
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 2,2 М.
Was gewaarsku, maar wou nie luister
23:20
Die Getuienis
Рет қаралды 23 М.
Ik Heb Aardbeien Gemaakt Van Kip🍓🐔😋
00:41
Cool Tool SHORTS Netherlands
Рет қаралды 8 МЛН