Anton jy is n briljante skrywer en intertainer...Hierdie is diep... my vriend..
@ohavaconstruction5578 Жыл бұрын
Dit is 'n diep song. Pragtig.
@loeliechanner57717 жыл бұрын
Anton onthou jy di aand van SPEK GOLD VIDEO wat opgeneem is ek was n eregas jy het n awesome stem
@saffasaffa50847 жыл бұрын
Jyt n wonderlike stem. Pragtig
@loeliechanner57717 жыл бұрын
Anton jy het n wonderlike stem ek het n foto van jou en my by Barnyard Vereeniging die song wat jy sing jy is die water ek en my verloofde het altyd daarna geluister op pad Kaap toe en terug maar hy is nou twee en n half jaar oorlede en as ek di song hoor dan dink ek ver en diep baie dankie