No video

Die geheim van Tiende (Tithing)

  Рет қаралды 8,966

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Dee het nooit besef dat sy bereid is om die HERE 1ste te plaas in haar lewe nie behalwe haar finansies. Met hulle geld het sy die HERE 2de plek gegee totdat sy in geloof en uit gehoorsaamheid begin meer leer oor tiende en haar 1ste vrug van haar inkomste. So het sy ook die geheim van tiende ontdek.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.c...
Anthony se boom video oor "1ste vrug"
• Anthony se boom! WOW!
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 12
@annamarienaude-hf2wd
@annamarienaude-hf2wd 9 ай бұрын
❤❤❤ ALL'S BEHOORT AAN GOD DIE VADER. 🎉🎉🎉🎉 AMEN GLORY TO GREAT I AM 🎉TO GREAT 🎉
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 3 ай бұрын
Prys Die Here vir die awesome getuienis ek kan ook getuig ek n weduwee en betaal gereeld my tiende kry ook net sassa maar God voorsien elke dag vir my ons dien n God van wonders 👏👏👏
@PatKalam-z7d
@PatKalam-z7d 18 күн бұрын
Uitstekende getuienis. Prys God dit is d moeite werd om jou tiende te betaal. Men's moet dit altyd 1ste aan jou lysie plays,want God kom 1ste.
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 Жыл бұрын
AMEN
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Wow!! Powerfull testimony...
@dorette270
@dorette270 Жыл бұрын
Awesome
@joeybotha8732
@joeybotha8732 Жыл бұрын
Daarvan kan ek getuig...God ken jou hart...ek het een maand ons laaste gegee ..jare terug en van daar af glo my het God net ingetree...groot verhogings en bevorderings het gevolg...en 23 jaar later sorg Hy steeds vir ons sô goed...ons ken geen tekort nie...ons het altyd genoeg...ek seën mense baie met kos...uit my hart uit...my kaste en yskaste is altyd oorvloedig vol...ons het altyd keuses...ons het miskien nie geld om rond te gooi nie...ons moet baie mooi werk met ons finansies, maar ons het niks tekort nie... en dit is deur en deur ... gee wat jy kan en wanneer jy kan en die sluise van die hemel sal oor jou oopgemaak word.
@karolafinke5361
@karolafinke5361 Жыл бұрын
Thank you for sharing your own testimony Dee, may your cup continue to overflow with God's blessings ;-)
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Dankie. Dit is 'n "gevoelige" maar 'n baie WAAR les.
@shaunmandich7181
@shaunmandich7181 Жыл бұрын
Gee n tiende vir die liggaam van Christus as jy kan(ware kerk) nie noodsaaklik n institusie wat onderdanig is aan die stad nie.
@christazandberg6223
@christazandberg6223 Жыл бұрын
'n Prediker het 1 dag gesê : Dis nie hoeveel jy vir God gee nie, maar hoeveel van God sin wat jy vir jou hou, want al 10 tiendes kom van God af
STOP, Genoeg is genoeg
25:58
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
valse of ware bekering
28:04
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 197 МЛН
Они так быстро убрались!
01:00
Аришнев
Рет қаралды 3,2 МЛН
Unveiling my winning secret to defeating Maxim!😎| Free Fire Official
00:14
Garena Free Fire Global
Рет қаралды 6 МЛН
UNO!
00:18
БРУНО
Рет қаралды 5 МЛН
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
Baba sonder longe gebore
23:01
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
Getuienis - Louis Wiese
29:17
Koninkryk Woord Bediening
Рет қаралды 683
Getuienis van Danie Jacobs - Hartklop met Purpose - Nikki vd Merwe
24:11
Nikki vd Merwe -Live a little
Рет қаралды 2,7 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 27 М.
Waar is JESUS in my lyding ???
25:55
Die Getuienis
Рет қаралды 4,8 М.
van geld afgod na verslawing
25:50
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
Mathys vd Vyver | Kragtige getuienis
1:31:49
Lewende Woord Darling Yzer
Рет қаралды 18 М.
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 197 МЛН