No video

Net ek’t die ONGELUK oorleef

  Рет қаралды 16,455

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Karin het eers haar suster in 'n motorongeluk verloor en toe is sy en haar gesin in 'n motorongeluk waar net sy oorleef het. Voel jy ook soms Job wat als verloor het? Karin se verhaal is baie soos Job waar hy sy gesin verloor het maar daar is nog hoop.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Karen Swanepoel
www.loflied.co.za
karen@loflied.co.za
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Video:
www.videvo.net...

Пікірлер: 17
@wilmatitus5376
@wilmatitus5376 11 ай бұрын
Sterk vrou die Here, sterke God het u gelei joeh Prys Hom altyd deur! 😊😊😅😅
@alettavanwyk524
@alettavanwyk524 2 жыл бұрын
Weereens! n !fantastiese! getuienis! dankie! liewe! Karen jy is so! so! sterk!!
@rozanneclaudettemoses3509
@rozanneclaudettemoses3509 3 жыл бұрын
Wonderlike getuienis 🙏🙏🙏🙌🙌🙌
@riettepretorius302
@riettepretorius302 2 жыл бұрын
Sjoe Karin, jy is deur so baie. Jy is 'n inspirasie.
@salomekapp9894
@salomekapp9894 3 жыл бұрын
🌸Pragtige getuienis! Baie dankie. Weereens n bewys van God se liefde en genade. Dankie Here!🌸
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die mooi getuienis.
@sandranortier08
@sandranortier08 8 ай бұрын
❤🙏🏻🙏🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻❤
@rianatheron3338
@rianatheron3338 2 жыл бұрын
Pragtig .. Ons Abba God is GROOT .. Amen
@amandareynolds9916
@amandareynolds9916 3 жыл бұрын
Dankie vir jou mooi getuiens! Dankie Vader vir U Genade, U bly ons enigste Hoop!
@andregeldenhuys6598
@andregeldenhuys6598 3 жыл бұрын
Wow, wow wow wat n fantastiese mens en getuienis. So inspirerend. 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻
@nelbetty6520
@nelbetty6520 Жыл бұрын
Amen
@keitumetsevioletshuping-vn3cf
@keitumetsevioletshuping-vn3cf Жыл бұрын
God is goed. En Hy is in behest van alles
@magrethesterhuizen9430
@magrethesterhuizen9430 3 жыл бұрын
Daar is hoop in die Here! Hy maak alles weer nuut!!!
@philippusretief3762
@philippusretief3762 3 жыл бұрын
Vertel die wereld Jesus het my lief
@EddieSpaghettiYouTube
@EddieSpaghettiYouTube 3 жыл бұрын
Awesome
@philippusretief3762
@philippusretief3762 3 жыл бұрын
Toe hulle my deur jaag hospitaal toe , was ek alreeds daar toe arriveer die ambulans by ons huis en ek was reeds by die hospitaal . Die een ou sit op my trek die sneller gerig na my hart drie keer en al drie keer gaan sy pistool nie af nie . Ek skree Jesus en n man verskyn en n meisie wat langs my kniel . Ek kon hulle sien en sy pel ook . Hy kyk op sien die man en trek n skoot af . Nie een ribbebeen word geraak nie . Deur my regterlong lewer tot agter waar die liggaam die vreemde voorwerp verwerp het . Voorblad nuus die volgende dag in die plaaslike koerant . Meisies by die kerk se net aggenee. My pel grant was in trane maar ek was oraait gewees .
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag Philippus, u kan gerus u Getuienis met die link na die koerant berug vir ons epos na info@diegetuienis.co.za Al die EER aan die HERE
Ek was dood langs die sypaadjie
24:21
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Was betrokke in seksuele verhoudings a.g.v. verkragting
20:11
Die Getuienis
Рет қаралды 5 М.
黑天使遇到什么了?#short #angel #clown
00:34
Super Beauty team
Рет қаралды 43 МЛН
WHO CAN RUN FASTER?
00:23
Zhong
Рет қаралды 42 МЛН
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Cindy deel haar getuienis met ons.
1:08:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 12 М.
Huweliksfokus getuienis - Ontnugtering - Waar is God?
20:18
Deon en Karin du Toit
Рет қаралды 7 М.
Ek was oppad hel toe  Deel 2
12:34
Patmosstudio
Рет қаралды 21 М.
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Is "White Magic" onskuldig ???
25:08
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Pinkster Koortjies-Sus. Angie Getuienis
35:37
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 40 М.
Wie is ek?
36:35
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
God is Daar| Yolande Korkie I Krag van Vergifnis
18:15
Radio Tygerberg
Рет қаралды 10 М.
黑天使遇到什么了?#short #angel #clown
00:34
Super Beauty team
Рет қаралды 43 МЛН