Donderdag, 13 Junie 2024. Geweld in Zoeloeland

  Рет қаралды 11,469

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: www.facebook.c...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 65
@LukeVM
@LukeVM 3 ай бұрын
Thank you for your show Clnl. Small hint... If storing items like rice, pap, dry beans, flour - place the purchased bag in deep freezer for 5 days, it kills sll the mites and bug eggs. Therafter, decant into clean/sterililsed 2lt coke bottle - store cool and dry. It will last for 20 years.
@peterdamm8612
@peterdamm8612 3 ай бұрын
Chronic medications (like ARVs). Even now you only get 30 days supply. Oops, "missed" two days. That's going tin the bug-out jar.
@rader304
@rader304 3 ай бұрын
Stilte voor die storm!
@hugowiese8192
@hugowiese8192 3 ай бұрын
Pakkies toppers en smash...
@rethacroukamp5894
@rethacroukamp5894 3 ай бұрын
Kyk maar uit vir 20/21 Junie. 5dae na parlement sitting.
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 3 ай бұрын
Goeie more Genl. Wynand en ander SBB Lede. Geseënd is julle in JESUS CHRISTUS HEILIGE NAAM! AMEN!!!
@liezlvisagie5744
@liezlvisagie5744 3 ай бұрын
LifeGain poeier is uitstekend. Baie beter as Ensure en 'n vinnige en baie voedsame meal replacement. Verseëlde blik en nie swaar om te vervoer nie. Kan vir oud en jonk gegee word
@rodtennant7603
@rodtennant7603 3 ай бұрын
✌️Net Voorentoe!!
@innovruptly1769
@innovruptly1769 3 ай бұрын
Weavels in beans, lentils and rice are prevented from germinating if the product is refrigerated or kept in the freezer (cold room).
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 3 ай бұрын
Goeiemiddag kolenel Wynand en mede SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Donderdag vir julle.
@rodtennant7603
@rodtennant7603 3 ай бұрын
Wees ook gereed om uit die "box" te dink!
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 3 ай бұрын
Vorentoe!
@richardlamos1436
@richardlamos1436 3 ай бұрын
Correct wrt best before and expiry dates ; a general rule , store dry , low temperature (same with g powder) ; US army tested antibiotics : amoxicillin was good easily 5 yrs after exp. And , NB, ciprofloxacin 12 years!! Disclaimer : this is NOT medical advice
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 3 ай бұрын
Baie dankie Kolonel. Baie seëninge vir een en elkeen
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 3 ай бұрын
Dankie Wynand, lekker en geseënde dag.
@benjaminlabuschagne9101
@benjaminlabuschagne9101 3 ай бұрын
Net so Wynand ....Stilte voor die storm !! .... hoop maar nie so nie maar ja !!
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 3 ай бұрын
Goeie more Wynand en alle SBB. Geseende dag. Amen ❤
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 3 ай бұрын
Baie dankie Wynand
@jacolangeveld8005
@jacolangeveld8005 3 ай бұрын
More almal,hier vanaf Hermanus🙏
@gawiestolz6208
@gawiestolz6208 3 ай бұрын
Ditto ook uit Hermanus
@janconradie8828
@janconradie8828 3 ай бұрын
dankie Generaal
@rudolfbritz1482
@rudolfbritz1482 3 ай бұрын
Goeie môre vanuit Kaapstad.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 3 ай бұрын
Salute genl geseende dag vir almal wees veilig en wakker Salute 🫡
@amandahugo1421
@amandahugo1421 3 ай бұрын
Dankie Wynand.
@rodtennant7603
@rodtennant7603 3 ай бұрын
Berei voor met mening, al is dit net wat jy huidiglik kan bekostig. Voorbereiding sluit in fisiese ligaamlike opvoeding wat 'n men's kan down vir niet! So ook oorlewings kennis insameling / navorsing end die inoefening daarvan.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 3 ай бұрын
Baie waar,daar is baie voorbereiding wat n mens kan doen wat verniet is.
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 3 ай бұрын
Vorentoe!
@Voidy123
@Voidy123 3 ай бұрын
Gedehidreerde poeier eiers is die perfekte protien bron, beter as biltong en dit het n raklewe van meer as vyf jaar. Dit proe nes gewone eiers en mens kan dit gebruik om te bak ook.
@neillkruger5087
@neillkruger5087 3 ай бұрын
Gegroet vanuit Zambië
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 3 ай бұрын
Koop solank die " Popcorn" die skouspel gaan begin!!
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 3 ай бұрын
GOEIE MORE EN DANKIE KOLONEL .
@saamstaan6540
@saamstaan6540 3 ай бұрын
More,dankie
@antonlerm2095
@antonlerm2095 3 ай бұрын
More sê ,hier vanaf Hartenbos.
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 3 ай бұрын
Goeie more almal en Kolonel Wynand, 'n baie mooi dag vir julle almal
@sabinebaas9641
@sabinebaas9641 3 ай бұрын
Pronutro goie alternative
@rgdressler2046
@rgdressler2046 3 ай бұрын
Goeie idee. Vitamienryk.
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 3 ай бұрын
Dankie,Gnl ons hou van dié soort van boodskap,lekker om te weet seisoene verander en só kan mens ook.🎉❤🤠
@grantwise8466
@grantwise8466 3 ай бұрын
Dankie Generaal
@deonschoeman395
@deonschoeman395 3 ай бұрын
Dankie Genl.
@deondeondeon1
@deondeondeon1 3 ай бұрын
Goeiemôre
@gertstrydom8890
@gertstrydom8890 3 ай бұрын
Oom Klasie het mos gepraat van n "Doringbos Regering"....!!
@user-ez9en7vk2z
@user-ez9en7vk2z 3 ай бұрын
😂😂 oulik grappie "Kolisi".
@mabaker391
@mabaker391 3 ай бұрын
Chief Justice Raymond Zondo to be arrested by the Military Command Council in terms of Case No CCT 141/24, a matter that he has been causing not to be heard as obligated in terms of section 34 of the Constitution let's see the law enforced. Papa O Teng
@charmainebester5819
@charmainebester5819 3 ай бұрын
More Wynand
@MusiekFabriek1
@MusiekFabriek1 3 ай бұрын
Hoe Lekker smaak n bokkompie Nou.
@koosweistra2696
@koosweistra2696 3 ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@DonaldKirsten
@DonaldKirsten 3 ай бұрын
Mites are a goog source of protein. People will gril but apparently can be consume if the need be.
@AdriBurger
@AdriBurger 3 ай бұрын
More More Hppp dit gaan goed met julle almal!🦍
@hugosmit9793
@hugosmit9793 3 ай бұрын
gooi in 2 l bottels en seel met was
@tinusventer1
@tinusventer1 3 ай бұрын
Goeie môre Kolonel. Ek kan beswaarlik dink dat Zuma en vrinne nou langs die kantlyn gaan sit en die spel dophou. Gaan SBB op enige manier betrokke raak indien hier n Staatsgreep sou plaasvind?
@ulandijanssen745
@ulandijanssen745 3 ай бұрын
Nee ek kan nie sien dat ons sal betrokke raak nie. Ons is slegs ñ beweging wat sal pad gee in geval van anargie
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 3 ай бұрын
So voetstap fout kan nie gemaak word.
@hanneliesnow7930
@hanneliesnow7930 3 ай бұрын
Asseblief nie, ons mense moet dan virseker ons neuse daaruit hou soveel as moontlik en uit die pad bly. Siener en ander het ook so gese. Dan gaan hou hinderlaag, le laag en hinder niemand tot die gemors oor is en bou dan weer op. Moenie jouself uitgee vir 'n teiken nie, gaan nie oorleef nie. Ons is hier om te oorleef, nie uitewis te word nie.
@jjhout5988
@jjhout5988 3 ай бұрын
As die weermag/polisie pro Anc is sal daar nie n staatgreep uitgevoer kan word. Jy benodig die samewerking van die 2 groepe om so iets te kan doen.
@psputsimply
@psputsimply 3 ай бұрын
Lyk asof SAKP en sy COSATU magsbasis uiteindelik van die driepartyalliansie begin losmaak wat kan meebring dat ANC dieselfde pad as NP loop.
@reneviljoen1448
@reneviljoen1448 3 ай бұрын
🫡
@charmainebester5819
@charmainebester5819 3 ай бұрын
Klein stofie
Belasting - Wat staan ons te doen?
20:54
AfriForum
Рет қаралды 14 М.
Jordan Peterson - How To Destroy Your Negative Beliefs (4K)
3:23:32
Chris Williamson
Рет қаралды 7 МЛН
إخفاء الطعام سرًا تحت الطاولة للتناول لاحقًا 😏🍽️
00:28
حرف إبداعية للمنزل في 5 دقائق
Рет қаралды 50 МЛН
#EndSARS | Nigerians in SA took to the streets in Pretoria
3:17
Episode 2 - Makro tekens - Onderhoud met Lukas Swart
59:52
Boermedia
Рет қаралды 14 М.
Van Breda-verhoor: Luister na die noodoproep
21:54
Netwerk24 Video
Рет қаралды 9 М.
Legacy Conversations - Leaving YouTube - Vossie speaks up / Koos replies
51:23
Legacy Conversations
Рет қаралды 3,4 М.
Ons gesels met Wynand du Toit by Pro Patria Militêre Fees
7:43
We are going to flee!
31:17
Suidlanders
Рет қаралды 18 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 5
3:23
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 1,2 М.