Die wêreld se gay

  Рет қаралды 22,916

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Пікірлер: 90
@MarleneIsaacs-e5o
@MarleneIsaacs-e5o 7 ай бұрын
Prys Die Here is ons Here ❤ kragtige getuienis God is GOOD ALL THE time amen
@spiritandtruthworshippers
@spiritandtruthworshippers 8 ай бұрын
Wow, weet nie hoe die op my feed op gekom het nie maar Hallelujah! Aan Abba al die eer! So so so bly vir Charlizé sy verdien die vrede en vreugde. Dit is amazing om te sien hoe God werk. Hy is lewe.
@yolandimarx3489
@yolandimarx3489 10 ай бұрын
Dankie vir die deel van die besonderse getuienis en boodskap!
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 Жыл бұрын
Wat n pragtige vrou!! Wat n goddelike getuienis!! Wat n Groot God dien ons nie!!! Mag almal wat hierdie getuienis moet hoor, dit hoor tot Sy Eer!! Die Here is so groot en Wonderbaar. HY IS HEILIG.. PRYS SY NAAM!! 🙏✝️🙌
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Halleluja ❤!!! Met hom is enige iets moontlik🙌🏼
@leandaferreira8972
@leandaferreira8972 Жыл бұрын
Amen, amen
@neelsduplessis1079
@neelsduplessis1079 Жыл бұрын
Ek hoop uit my hart dat mense hierdie boodskap ter harte neem. Julle wat so maklik goed oor mense spreek en oordeel. Kyk hoe was haar lewe verwoes deur mense se woorde. Dis waar die woord inkom,"Mag van lewe en dood lê in die tong" Ek spreek vandag lewe oor jou. Ek spreek oor jou n mooi huwelik in JESUS naam. Ek spreek oor jou openbaringskennis en wysheid om ander te lei. Ek spreek die priesterlike seën oor jou." Staan sterk, jy is n pragtige vrou.
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Baie baie Dankie vir jou mooi boodskap! Goedheid en guns jaag jou na! 😁🔥
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
Wat n besonderse getuienis! Juanita jy is n fantastiese onderhoudvoeder! BRAVO!!
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Baie dankie Aletta, ek stem saam, my vroutjie is al ʼn "natural "
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 11 ай бұрын
Blessings ! Alle eer aan die Here
@MC-pk6no
@MC-pk6no Жыл бұрын
Ongelooflik!!! Jy is pragtig binne en buite! Wens almal kon dié hoor!! Baie dankie vir jou gehoorsaamheid aan Vader. Darem het jy hierdie pragtige getuienis
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 11 ай бұрын
Blessings 🥰
@Sunnysa123
@Sunnysa123 Жыл бұрын
Pragtige getuienis!! En jy is n pragtige mens hou vas aan Jesus!!!
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Blessings ❤️‍🔥🙏🏼
@barbiebasson9385
@barbiebasson9385 8 ай бұрын
Baie dankie vir jou getuienis so leersaam !!
@celialabuschagne2120
@celialabuschagne2120 Жыл бұрын
Jou getuienis was amazing! Ek is so bly jy het jou identiteit besef! Jy is n pragtige vrou en die mooiste mens in God sê oë!!!!
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Baie Dankie vir die mooi woorde. Was so groot verligting! Jy is die oogappel van jou hemelse Vader❤️
@GeorginaGantz
@GeorginaGantz 6 ай бұрын
Amen vertrou ten volle op Jesus Amen en Amen
@MarleneIsaacs-e5o
@MarleneIsaacs-e5o 7 ай бұрын
Stay strongs every day of you life i salute you❤ ek wens dit toe vir almal wat in sulke omstandighede is
@MarleneIsaacs-e5o
@MarleneIsaacs-e5o 7 ай бұрын
Amen en amen dankie vrou
@mariapienaar8751
@mariapienaar8751 Жыл бұрын
Ai wat n pragtige vrou... My hart het soooo seer geraak van dankbaarheid Suddenly kom HY altyd deur.... Loooòooovit
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Mag dit n realiteit in jou lewe wees die jaar!!!😁❤️‍🔥
@LindaElizabeth-hm6fb
@LindaElizabeth-hm6fb Жыл бұрын
🙂🙂💚Is bly dat jy vry gemaak is Halleluyah!!
@hannesviljoen641
@hannesviljoen641 Жыл бұрын
Amen. Awesome getuienis.
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 11 ай бұрын
Amen🥰
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 Жыл бұрын
Wat ñ AWESOME Hemelse Pappa het ons❣️ God of Suddenlies❤️❤️❤️
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Amen😁❤️‍🔥 mag dit manifesteer in jou lewe die jaar!!!😁🔥
@monicagomes5899
@monicagomes5899 Жыл бұрын
Charlize may Father God keep blessing you may your testimony reach those who need to hear it thank you for sharing such a wonderful testimony all glory to our King🙌🙌
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Halleluja ! Every Knee will bow and every tongue will confess that Jesus is Lord😁🥰🗣️
@mariousloubser7908
@mariousloubser7908 5 ай бұрын
Wonderlik Amen amen 🙏🙏
@KcesecurityZa
@KcesecurityZa 11 күн бұрын
Loof die Here Jesus! Oorwinnaar oor die dood! Glo In Hom.
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Pragtige getuienis. Ek is Mal oor jou haarstyl. ❤️
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Die Here is amazing! Dankie vir die mooi kompliment 🥰
@hennievanaarde4877
@hennievanaarde4877 Жыл бұрын
Dankie
@DareusTyn
@DareusTyn Жыл бұрын
Bly vir jou ✝️ #newcreation
@reniciawilliams5015
@reniciawilliams5015 5 ай бұрын
BAIE MOOI GETUIENIS ,JESUS IS KING
@Bloomintwigart
@Bloomintwigart Жыл бұрын
Bake Dannie Charlize vie joy getuienis xxx
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
❤❤❤
@saritamaclachlan3480
@saritamaclachlan3480 8 ай бұрын
Prys die Here! God van wonders!
@riekieoosthuizen322
@riekieoosthuizen322 8 ай бұрын
You go girl 👌🏆op 65 het ek ook in die spieël kon kyk
@basiltait7968
@basiltait7968 Жыл бұрын
Pragtige getuienis en pragtige VROU. Dankie Here vir U rus . . .
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Halleluja ❤️‍🔥❤️Hy is so goed
@hardusminnaar6817
@hardusminnaar6817 Жыл бұрын
Jy is mooi binne en buite n kragtige getuienis
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 11 ай бұрын
Blessing🥰
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 Жыл бұрын
AMEN...HERE ALLES IS OP DIE ALTAAR
@MariaDavids-db2pt
@MariaDavids-db2pt Жыл бұрын
❤❤
@sarahlouisaroman
@sarahlouisaroman Жыл бұрын
Genesis1:26,27God was en is goed Vir ons as mens.elkeen het n verskillende lewensroete van n ontmoeting met God wat one Individueel getuienisse maak.Mag u lewe ryklik seen
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Amen😁🥰❤️‍🔥
@MandyLombardvanHeerden-hw6oc
@MandyLombardvanHeerden-hw6oc Жыл бұрын
Hi, so n amazing testimony... hoe kan ek met Marlize in kontak kom asb...?
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag, haar besonderhede is op die einde. Anders, stuur vir ons 'n epos of 'n Whatsapp waar ons u in kontak sal plaas. info@diegetuienis.co.za 0711662178
@MandyLombardvanHeerden-hw6oc
@MandyLombardvanHeerden-hw6oc Жыл бұрын
@@DieGetuienis baie dankie... ek het self n groot getuienis om te deel... dankie
@anelvosloo8005
@anelvosloo8005 Жыл бұрын
So bly vir jou. Prys die Here. Ek is ook baie tomboy en boere dogter. Baie gehoor ek is ‘n lesbeen... plus ek het ‘n baie sterk persoonlikheid. Prys die Here dat hy ons red uit ‘n wêrelde identiteit.
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Amen🥰❤️
@ameldamacklein4188
@ameldamacklein4188 Жыл бұрын
In 2 maande getroud?!!! N regte wonderwerk. Wow! Watse praktyk het sy?
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Suddenly 😂🔥❤️😁 !!! Ek is n Chiropractor, Healing Hands Chiropractic Health Centre is my praktyk se naam.
@sonjaleroux4377
@sonjaleroux4377 Жыл бұрын
Leer ek vandag waardevolle lesse van die vrou...... dankie!
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Blessings ❤️‍🔥❤️
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 Жыл бұрын
Baie mooi Jesus is goed Amen
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Amen! All the time
@jeanette5098
@jeanette5098 Жыл бұрын
HalleluYah prys d Here Hy is goed!! Dankie Charlese v d wonderlike getuienis wat jy met ons deel ons Abba Vader seen jou. Als gebeur op Vader se tyd en met n doel. My suster se seun is ook gay, ons bid al jare v hom en waarlik God is ni n aannemer v d persoon ni, en wat Hy doen v ander wil Hy doen v elkeen. Ek vra groot asb gebeds versoek v hom, sy naam is Alfred. Danki dat jul sal intree en saam ons bid. Hyt so baie pyn en hartseer in sy lewe. Yeshua seen ook d Getuienis span, dankie Juanita keep up the gud work 💯✝️
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Baie baie dankie. Al die Eer aan VADER. Kommentaar soos joune maak dit die moeite werd om nog deur te druk.
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Ek bid dat Hy n ontmoeting met die Here Sal hê en dat die Here elke seer Sal gesond maak . Ek weet Hy het dit vir my gedoen en Hy sal verseker dit vir hom doen! Ek bid saam jou en kan nie wag vir om sy getuigenis te hoor nie😁😁❤️❤️
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
WOW!! Charleze dankie dat jy opgestaan en VADER aangeneem het as jou VERLOSSER en SALIGMAKER.!!
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Is Hy nie net amazing nie❤️om te weet Hy het ons eerste gekies❤. Ek weet goedheid en guns jaag jou nae!❤
@rachelstoltz4297
@rachelstoltz4297 6 ай бұрын
As die Here Charlize kan vry maak kan Jesus Cindy my dogter ook vrymaak
@rachelstoltz4297
@rachelstoltz4297 6 ай бұрын
Charleze
@arletepereira8711
@arletepereira8711 Жыл бұрын
Loof die Here. Op die regte tyd bring HY so a getuienis om SY teenwoordigheid te bevestig. Na my deliverance laas jaar November, van 'n orphan spirit en identiteit, weet ek dat my SUDDENLY op die horison is. Dankie Here(closest friend, dearest Father) vir die Getuienis program. 🙏🥇
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Baie dankie Arlete, mense soos jy maak dit die journey die moeite werd. Als tot Eer aan VADER
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Prys die Here!!! From Glory to glory and strength to strength!❤️‍🔥
@lindaherholdt2335
@lindaherholdt2335 Жыл бұрын
Awesome testomony
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Halleluja
@Johnny-es9xg
@Johnny-es9xg Жыл бұрын
Amen/
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
❤️‍🔥
@riascholtz3030
@riascholtz3030 Жыл бұрын
Halleluja Prys die Here vir haar redding en die amazing pad vorentoe. God of miracles. God of suddenly
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
He is so good and faithful 🥰🙌🏼
@suidafrika2157
@suidafrika2157 Жыл бұрын
Sy verdien n gesin want sys n baie mooi vrou
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Baie Dankie vir die mooi woorde! 🙌🏼❤️ blessings vir jou !
@johanneshendrikslabbert8185
@johanneshendrikslabbert8185 11 ай бұрын
Ek haal my hoed af vir jou. Vir my, sien ek nie kans om n vrou en kind deur my gay identiteit seer te maak nie. Dit beteken nie, ek is nie lief vir die HERE nie, die HERE het my deur al slaggate van my lewenspad geneem. Gay is NIE n leefstyl wat jy kies nie. Sy is gelukkig om uit te gekom het, waar sy is. Was ek n straight man, het ek NOOIT die mooi in die lewe, raakgesien nie. Die HERE sal ek vir niks en NIEMAND verruil nie
@DieGetuienis
@DieGetuienis 11 ай бұрын
Goeie dag Johannes, niks is ontmoontlik vir die HERE nie. Ons dat VADER se liefde jou sal vind en jou ware identiteit sal herstel tot Eer van SY Koningkryk. JESUS het jou lief!
@johanneshendrikslabbert8185
@johanneshendrikslabbert8185 11 ай бұрын
@@DieGetuienis Baie dankie vir jul boodskap. Ek dink die HERE het reeds gesorg dat ek in sy teenwoordigheid bly, deur my af te sonder van die onheil op aarde. Ek het vrede, dis nie altyd maklik nie, dit gàan maar met stampe en stote, maar ek vertrou op die HERE se genade vir my. HY het gesorg dat tyd stil staan en ek die kruisiging van Jesus in die wolke kon sien. Die duidelikste beeld wat ek nog OOIT kon sien dat Jesus my ongelooflik baie lief het en dat HY opgestaan het en leef!
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 Жыл бұрын
Charlizé Mag die Here jou getuienis kragtig gebruik tot redding, verlossing en vrymaking van hulle wat deur die vyand verblind is en hul ware identiteit in Christus te vind. ✝️
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Amen!!! 🙌🏼 ❤️
@hendrieclaassen7308
@hendrieclaassen7308 Жыл бұрын
Filippense 1:6 Omdat ek juis hierop vertrou,dat Hy wat n goeie werk in julle begin het,dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus.Ek is so bly dat ons U ken Here want U gee nooit moed op met ons nie
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
Love daai Scripture!!! Die Here is so goed 🥰! Hy is so faithful.
@leoniegrove5766
@leoniegrove5766 Жыл бұрын
Wow wat n getuienis. Kyk gerus ADAM HOOD se getuienis. Baie dieselfde.
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
❤️❤️❤️
@lindaherholdt2335
@lindaherholdt2335 Жыл бұрын
Bring jy nou trane in my oe charleze
@charlizejonker4684
@charlizejonker4684 Жыл бұрын
❤️❤️❤️ Die Here is so goed 🥹🥹🥹
@MarleneIsaacs-e5o
@MarleneIsaacs-e5o 7 ай бұрын
Het ook 'n sust kind wT ook gay is maar ek weet op die regte tyd sal God hom red sy siel ja dis wonderlik o. Te hoor net gist van Hom geprt my gebed is dat hy by GOD uit kom
Onskuldig in die tronk gegooi
24:10
Die Getuienis
Рет қаралды 22 М.
27 jaar gebid vir my man, maar …
28:28
Die Getuienis
Рет қаралды 24 М.
SIZE DOESN’T MATTER @benjaminjiujitsu
00:46
Natan por Aí
Рет қаралды 7 МЛН
Мама у нас строгая
00:20
VAVAN
Рет қаралды 12 МЛН
Van Trauma tot Triomf (Renata De Vries se Getuienis)
56:27
Gesinskerk
Рет қаралды 4,4 М.
GETUIENIS I Deur die pyn | SONJA HERHOLD
13:24
Radio Tygerberg
Рет қаралды 10 М.
Hulle wou my dogter offer
23:48
Die Getuienis
Рет қаралды 26 М.
is ek regtig gay ??
25:08
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Ek was … amper 200kg #oorgewig
24:52
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
"Jy moet die lewens-masjiene af sit ..."
26:56
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
Drank
57:18
Pastoor Desmond Wessels
Рет қаралды 20 М.
Die vloek van Depressie
26:42
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
SIZE DOESN’T MATTER @benjaminjiujitsu
00:46
Natan por Aí
Рет қаралды 7 МЛН