Juan Boucher - Pamela Anderson (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)

  Рет қаралды 14,927

Juan Boucher

Juan Boucher

Күн бұрын

Juan Boucher - Pamela Anderson (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou!
Lyrics:
Sy is die girl met die mooiste paar tande
Sy is die girl met die mooiste paar hande
Die baywatch girl, met haar posters teen jou mure
Die girl met die lyf, soos n wille posduif
Pamela Anderson, jy maak n boerseun mal
Jy laat my elke keer oor my voete val
O, Pamela Anderson, jy maak my hart so seer
Op 'n DVD player, kyk ons dit weer en weer
Sy's n playboy bunny, maar die WP? dink dis funny
Met haar spierwit tande en haar sagte groot hande
Sy's n playboy bunny, maar my pa sê dis n tannie
Soos Sannie vir Jannie, so is jy vir my
Pamela Anderson, jy maak n boerseun mal
Jy laat my elke keer oor my voete val
O, Pamela Anderson, jy maak my hart so seer
Op 'n DVD player, kyk ons dit weer en weer
Sy is die girl met die mooiste paar tande
Sy is die girl met die mooiste paar hande
Die baywatch girl, met haar posters teen jou mure
Die girl met die lyf, soos n wille posduif
Pamela Anderson, jy maak n boerseun mal
Jy laat my elke keer oor my voete val
O, Pamela Anderson, jy maak my hart so seer
Op 'n DVD player, kyk ons dit weer en weer
Op my DVD player, kyk ons dit weer en weer
Op my DVD player, kyk ek dit weer en weer

Пікірлер: 5
@synthwave7
@synthwave7 7 ай бұрын
Kan nie glo dit klink so goed in 2024 nie - mooi man !!!
@verushkavanvuuren1323
@verushkavanvuuren1323 7 ай бұрын
My fav sanger❤🎉
@ynwdrasties3967
@ynwdrasties3967 8 ай бұрын
Jys n yster my maat
@gladysbrook8866
@gladysbrook8866 7 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@gladysbrook8866
@gladysbrook8866 8 ай бұрын
Win This Dodgeball Game or DIE…
00:36
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 43 МЛН
Suzanne of Suzette
3:22
Wihan van Wyk - Topic
Рет қаралды 67 М.
Liewe Lulu
2:40
Weerligstraal - Topic
Рет қаралды 130 М.
Geskeurde Jeans
3:57
Karlien van Jaarsveld - Topic
Рет қаралды 900 М.
Don Omar - Danza Kuduro REMIX
7:51
GANGSTER CLUB
Рет қаралды 87 МЛН
Juan Boucher - Trou
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 820 М.
Juan Boucher - Jellie (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
3:07
Juan Boucher - Bring die water
3:18
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 704 М.