Puik! Ons kort meer van die inisiatiewe! Dankie aan die organiseerders en deelnemers.
@KobusOlivier3 жыл бұрын
Dit was nou 'n goeie idee om Kampvuurstories by julle kanaal in te werk. Dit laat my aan die Spies & Plessis dae dink. Behalwe vir die humor daarin is storievertelling 'n belangrike deel van ons tradisie en kultuur wat ook moet oorleef. Dankie julle! Baie goed!
@rikihats46413 жыл бұрын
Ek het vir Henning hierbo bedank vir sy mooi Afrikaans, nou sien ek jou antwoord en jy praat ook so mooi. Dankie daarvoor. Ek stem ook saam met jou opmerking, dis baie belangrik.
@henningmoolman52273 жыл бұрын
Riki dankie vir die kompliment, maar as ñ mens lekker wil vertel hoef jy nie regtig hogerige Afrikaans te praat nie.
@KobusOlivier3 жыл бұрын
@@henningmoolman5227 jou "hogerige Afrikaans" is eintlik net mooi suiwer Afrikaans. Ek het jou kommentaar gaan lees en ek wens meer mense wil so praat en skryf want deesdae klink dit vir my Afrikaans is vinnig besig om in 'n soort Kaapse-Kreools of Pidgin-Engels te ontaard. Ek voel al lus en sê ek praat Boers en nie Afrikaans nie.
@rikihats46413 жыл бұрын
@@henningmoolman5227 heeltemal reg! Maar sommige neigings in die huidige 'Afrikaans' maak dat ek afskakel. Ekself hou van 'n gemaklike, gesels/informele Afrikaans. Niks aansitterig nie, maar darem ook nie die mengsels en uitsprake wat mode geword het nie.
@ep62633 жыл бұрын
fantasties...wag al lank vir so iets. ons kinders kort die ou stories....
@ericprinsloo34122 жыл бұрын
Íki
@Deontjie2 жыл бұрын
.
@henningmoolman52273 жыл бұрын
Dankie manne, ek het die eerste episode werklik geniet. Dankie dat julle die ou boere tradisie weer wil laat opvlam. Ek stem saam dat al hoe ons die jeug van vandag voor die televisie sal weg kry is ,vat hulle diep in die bosveld in waar daar geen opvangs vir selfone is nie en laat hulle dan om die kampvuur vermaak word met lekker stories uit die jagveld en so. Beter nog as daar ñ leeu daarnaby kan brul, sodat hulle die werklike gevoel van die bosveld kan beleef. Daar is verseker baie storie vertellers wat lekker grootlieg of spookstories vir die volgende programme vir ons kan opdis. Daai manne daar uit die Karoo se wêreld kan met hulle unieke dialek lekker vertel. Sien uit na die volgende aflewering. Dankie ouens.
@rikihats46413 жыл бұрын
Henning, ek stem hartlik met jou saam. Maar ek wil jou ook bedank dat jy so mooi Afrikaans praat. Ons Taal is so 'n belangrike deel van ons kultuur en identiteit. Deesdae vermy ek mense/gesprekke omdat ek nie die taal herken/erken wat hulle praat nie.
@johanvandersandt89043 жыл бұрын
Wat n lekker program!
@llewellynemaduna31653 жыл бұрын
Geniet dit Baie dankie julle
@ianadriaanse87053 жыл бұрын
Mooi julle baie dankie. 🤣🤣👣
@peninhand3 жыл бұрын
Uitstekend! En hoog tyd!
@johannasteyn80823 жыл бұрын
Pragtig!! Lekkerrrrr! Doe so voort!
@A-fl1ln2 жыл бұрын
Bobbejaane😅I love that Afrikaans word Sorry my bad English I speak german
@jjaa51993 жыл бұрын
Baie dankie julle. Glo julle sal elke grap uit die kop gee.
@jpvanniekerk75263 жыл бұрын
Dis goeie geskiedenis. Waardeer dit. Maar, wat het dit met vandag se omstandighede te doen.
@douw0042 жыл бұрын
Lou, baie waar wat jy sê van die narre wat met vloek woorde en die gebruik van die Here se naam snaaks probeer wees. En dan klap die gehoor hande en lag.