Kampvuurstories Episode 3: Die VVO is iets anders en hoegemaak as skoonma en leeu vir mekaar staar?

  Рет қаралды 1,889

Boermedia

Boermedia

2 жыл бұрын

Kampvuurstories is 'n informele storievertel program waartydens verskillende gaste die geleentheid gegun word om belewenis verhale, sages, mietes, geskiedkundige staaltjies, wolhaarstories en sommer net skaterlag-stories te vertel. Die doel van hierdie program is om weer 'n liefde vir Afrikaner-kultuur en geskiedenis te kweek en die stories vir die nageslag op te teken. Met Afrikaans as aanbiedingstaal word ou uitdrukkings en gesegdes afgestof. Stories word deurspek met humor en die spontane reaksies van die gaste ontlok 'n glimlag by ieder-en-elk.
Aanbieder: Lou Erasmus
Gaste: Tiekie en Hendre Papenfus asook Alwyn de Klerk.
Om in hierdie episodes te adverteer kontak ons gerus op 064 400 4488.
#Kampvuurstories #Boermedia

Пікірлер: 7
@ep6263
@ep6263 2 жыл бұрын
lekker mense lekker
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 2 жыл бұрын
Baie dankie weereens tops. !!! 🤣🤣
@henryleroux8768
@henryleroux8768 2 жыл бұрын
PAPENFUS IS TOPS .. MY EERSTE V6 CORTINA BY N PAPENFUS GEKOOP IN JHB
@henningmoolman5227
@henningmoolman5227 2 жыл бұрын
Haha, weer lekker saam gelag. Die jeug van vandag ken nie van woordspeletjies en om die kampvuur vermaak. Ons is seker maar uit die "oude doos". Ek hou van die manier wat Trieks ñ ding by sy naam noem. Soos die Engelsman sê "call a spade a spade". Ek meen kak is kak en nie poeffies nie. So ja maak gerus weer so.
@lauriejacobs6858
@lauriejacobs6858 2 жыл бұрын
Hou so aan.
Baardberaad 135  - Doringbos of brandende bos
51:10
Boermedia
Рет қаралды 664
I CAN’T BELIEVE I LOST 😱
00:46
Topper Guild
Рет қаралды 86 МЛН
THEY WANTED TO TAKE ALL HIS GOODIES 🍫🥤🍟😂
00:17
OKUNJATA
Рет қаралды 14 МЛН
Baardberaad 133 - Bly of gly?
1:08:44
Boermedia
Рет қаралды 950
Baardberaad 134B - Aftree of optree?
55:14
Boermedia
Рет қаралды 371
Is jou duimpie gemerk? Gesels saam oor Wouter se babelaas.
1:18:10
Oshoek Groep by Voortrekkermonument 16 03 2024
3:59
Boeremusiekorkeste
Рет қаралды 1,3 М.
Kaapland Boereorkes 02 02 2024
2:25
Boeremusiekorkeste
Рет қаралды 4,3 М.
Die interieurs van konsentrasiekamptente Anglo  Boereoorlog 1899 - 1902
2:42
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Рет қаралды 559
I CAN’T BELIEVE I LOST 😱
00:46
Topper Guild
Рет қаралды 86 МЛН