kanker + aanbidding = genesing

  Рет қаралды 4,903

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Beate het op die ouderdom van 37 uitgevind dat sy kanker het. Sy het baie vrae gevra soos wat baie deur gaan. In die storm, het sy haar self gedwing om agter haar klawerbord in te skuif en net die HERE te begin aanbid.
Christi en Beate Ten Haaf
disciplemakerssa@gmail.com
Whatsapp: 0823334675
Disciple Makers SA
KZbin: ‪@disciplemakerssa9913‬
Facebook: www.facebook.c...
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.c...
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
hismagnificenc...
Psalm-106.48 Hebrew deur Andrew Case
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 7
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w Ай бұрын
Amen Prys Die Here wat n fantastiese getuienis baie dankie dat julle die awesome getuienis gedeel het ons dien n God van wonders 👏👏👏
@leoniegrove5766
@leoniegrove5766 Жыл бұрын
Dankie vir n pragtige Getuienis. Dankie ook Juanita vir jou program.
@jonathanspilhaus3165
@jonathanspilhaus3165 Жыл бұрын
Beste voorspoed in jou reis in die lewe en op die pad
@HS-ml8dx
@HS-ml8dx Жыл бұрын
10:48 Die twee klankbane oor mekaar werk nie, die musiek moet asb sagter wees sodat mens Beate duideliker kan hoor. Dankie vir die awesome werk wat julle doen. ❤
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag, Baie dankie vir jou terugvoering. Was perfek oor my oorfone. Het so pad gou geluister oor my foon en gehoor dis te hard. Baie dankie vir die laat weet.
@hannetjiepalmer521
@hannetjiepalmer521 Жыл бұрын
Wonderlike getuienis en goedheid en guns sal jul volg op die jaar vorentoe met julle uitreiking. Geseënd is jul.
@naomimuller6739
@naomimuller6739 Жыл бұрын
Prys die Here hallelujah
Hi-jackers beplan my dood
25:07
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
patroon van vroeë dood in my bloedlyn
26:20
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
Girl, dig gently, or it will leak out soon.#funny #cute #comedy
00:17
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 27 МЛН
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 70 МЛН
Is "White Magic" onskuldig ???
25:08
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Watergeeste ervaring in Tanzania
14:22
Patmosstudio
Рет қаралды 7 М.
JESUS het aan my verskyn terwyl ek in die okkulte was
26:02
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Getuienis - Kanker Stryd
11:28
Geloofsentrum Centre of Faith
Рет қаралды 633
Neem Yulandi van Gruwelhuis aan
24:36
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Die geheim van Tiende (Tithing)
16:37
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Seun doodgeskiet via internet advertensie
29:05
Die Getuienis
Рет қаралды 20 М.
Verlos van demoniese kontrakte & altare
25:44
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Tsunami, gewapende roof, verkrag! Nou's ek vry!
24:55
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
HERE, gaan ek ooit weer trou???
26:21
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Girl, dig gently, or it will leak out soon.#funny #cute #comedy
00:17
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 27 МЛН