Kry my Suzuki Jimny hopelik middel 2020. Kgalagadi is eerste op my lys. Dit is die enigste park behalwe Augrabies nie te ver van daar om te besoek. En ek was nog nooit daar nie. Kruger is nie meer vir my nie. Te duur en te veel toeriste.
@menorahsic5 жыл бұрын
Amazing footage. South Africa you beautiful place
@dendije60413 жыл бұрын
Hoeveel kilometer het daardie bakkie al geslik? Is julle blij daarmee? Ek plan e trippie deur sa en zoek ‘n betrouwbare bakkie… wat kan julle aanbeveel?