KSM Erediens | 12 Nov. | Is die einde hier? (Stephan Joubert)

  Рет қаралды 13,456

kerksondermure

kerksondermure

7 ай бұрын

Mense bespiegel gedurig oor die einde en die laaste dae. Met die jongste moeilikhede in Gaza is die eindtyd weer op ons radarskerm. Daarom dink ons in hierdie boodskap oor wat die Bybel leer oor die laaste dae. Ons staan stil by die vraag of profesie toekomsvoorspelling is. En wanneer die laaste dae aanbreek. En of die datum van die wederkoms vas is, of nie. Ons laat val die soeklig van die Woord op hierdie vrae.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 30
@loubarnard5737
@loubarnard5737 7 ай бұрын
Baie baie dankie vir die uiters mooi verduideliking / bespreking/ lesing/ leering!! Soos altyd, Stephan verduidelik jy vir ons presies wat in die Woord staan. Jy is voorwaar n goeie leermeester en ek bedank jou daarvoor!! As dit nie vir dienaars soos jyself is nie sou so baie dinge vir my nog duister geweest het. Soos jy altyd sê , alles staan in die Woord. Lees dit net!! NS. Loof en Prys die Here vir sulke leermeesters soos jyself en natuurlik al die Lof en Eer aan ons Jesus Christus!! Lekker dag. Ek Sien uit na my vlg lering
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 7 ай бұрын
Dankie vir hierdie uitstaande inspiredende boodskap. Ek moet sorg dat ek elke dag leef asof dit die laaste dag is. Ek sien uit na die eindtyd, maar ek kan nie sê wanneer nie. Leef elke dag as geredde.
@laurielategan3609
@laurielategan3609 7 ай бұрын
Jy gaan binnekort n groot verrassing kry slim prof.
@sophiaotto7513
@sophiaotto7513 7 ай бұрын
kzbin.info/aero/PLdbXyyVfVp-6AKhOI8IjgEosEqT5DEJ73&feature=shared
@tersiamarais5191
@tersiamarais5191 7 ай бұрын
Kosbaar soos altyd dankie
@annemarieheydenrych6655
@annemarieheydenrych6655 7 ай бұрын
Kosbaar en baie insigvol!Dankie uit Windhoek
@1960vanessa
@1960vanessa 7 ай бұрын
Meen jy insiggewend? Vir my is hierdie misleiding waarteen Jesus ons waarsku in Matt 24. Wees wakker en moenie na mense luister nie , lees jou Bybel self en verkieslik die 1933 vertaling.
@johanisabelavandenberg8345
@johanisabelavandenberg8345 7 ай бұрын
So dankbaar vir jou preek Stephan. Daar is so baie mense wat se die perde gaan nou begin hardloop terwyl dit al lankal aan die hardloop is. Die tempel gaan nou herbou word. Ek kry skaam daaroor. Jesus was die volmaakte offer. Wat wil ons nou met 'n tempel maak? Ons gelowiges is nou die tempel. Kom ons bid en verkondig vir ongelowiges dat hulle Jesus se genade sal ervaar en voor Hom sal buig.
@sophiaotto7513
@sophiaotto7513 7 ай бұрын
kzbin.info/aero/PLdbXyyVfVp-6AKhOI8IjgEosEqT5DEJ73&feature=shared
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 7 ай бұрын
Net God weet, mooi boodskap
@apretorius8231
@apretorius8231 7 ай бұрын
Dankie Prof ek geniet jou preke
@sophiaotto7513
@sophiaotto7513 7 ай бұрын
kzbin.info/aero/PLdbXyyVfVp-6AKhOI8IjgEosEqT5DEJ73&feature=shared
@johannescoetzee3054
@johannescoetzee3054 7 ай бұрын
Maar julle, broeders, is nie in duisternis, dat die dag julle soos ‘n dief sou oorval nie. (1Th 5:4)
@GeraldineDimmers-kg6he
@GeraldineDimmers-kg6he 7 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie belangrike bybel uitleg. Ek was Baie bedroef vandag toe ek gehoor het dat ‘n swanger gegyselde vrou ‘n kind ter wereld gebring het. Wat ‘n pragtige dag moes gewees het, moes ‘n groot drama vir haar gewees het. Maar hierdie boodskap het my hoop gegee en ik bid dat wie haar versorg of gysel, kompassie sal hê met haar en haar kind. Elsloo (Friesland) Nederland
@sophiaotto7513
@sophiaotto7513 7 ай бұрын
kzbin.info/aero/PLdbXyyVfVp-6AKhOI8IjgEosEqT5DEJ73&feature=shared
@dupdupreez4925
@dupdupreez4925 Ай бұрын
As jy wil weet wanneer JESUS gaan kom, hoor hoe verduidelik GOD dit aan Daniel in Dan 12.
@user-cj7zu2un1w
@user-cj7zu2un1w 6 ай бұрын
Dankie Jesus.die opening van die Woord bring lig" , Amen!
@mariondeason1032
@mariondeason1032 7 ай бұрын
Prof liewe Jesus ? is Hy klein en min , YESHUA HAMASHIACH is GROOT en MAGTIG die KONING MAGTIGE PRINS VREDEVORS . Wys RESPEK jy is n ou man nie meer n pap baba. Stem saam ons ken nie die tyd maar laat ons bruidskleed altyd skoon wees ons lamp vol olie en laat ons die klank van die rams horing ken.b
@johannescoetzee3054
@johannescoetzee3054 7 ай бұрын
Die einde is voorwaar hier.... Harold Camping se interpretasie van die 13000 jaar (AD 1988) is korrek. 21 Mei tot 21 Oktober was presies 7000 jaar vanaf die Vloed in die Noag en die vervulling van die 5de basuin en 1ste WEE waarvan gespreek word deur die profeet Johannes. Wat Harold Camping nie kon raaksien nie was die 15 jaar wat op AD 2011 sou volg nie .. 1948 het die vyeboom gebot waarna 40 soe volg tot 1988 toe GOD die kerk as instelling uitgespuug het en Hy die kandelaar van sy plek verwyder het. Op 2/3 April AD 1988 het die uur van beproewing aangebreek wat ook as die begin van die "groot verdrukking" aangebreek het... God se verlossing plan staan alles geskywe in Sy Woord. Die Skrif is duidelik dat GOD se uitverkorenes die seisoen sal weet soos GOD dat kennis vermeerder... Alles in die Skrif dui daarop dat die seisoen (jaar) van Sy koms gedurende AD 2026 gaan plaasvind...tydens die herdenking van fees van Trompette/Tabernakels (Sept/Okt)...
@sophiaotto7513
@sophiaotto7513 7 ай бұрын
kzbin.info/aero/PLdbXyyVfVp-6AKhOI8IjgEosEqT5DEJ73&feature=shared
@1960vanessa
@1960vanessa 7 ай бұрын
Loewe Dr prof meneer??? Jy kan nie ophou om te verbaas met jou skewe interpretatie van God se Woord nie. Ek sit op daai “denkbeeldige lughawe” en wag vir Jesus om IN die wolke te verskyn om my saam te vat op sy “denkbeeldige jet”. Hoop nie jy mis dit nie!!
@sophiaotto7513
@sophiaotto7513 7 ай бұрын
Profesië van Daniël en Openbaring Skrifgetrou ontleed en geen menslike intrepetasies nie. Uiters insiggewend en hoogsaanbeveel. EYE OPENER Met liefde: kzbin.info/aero/PLdbXyyVfVp-6AKhOI8IjgEosEqT5DEJ73&feature=shared
@andreludick7241
@andreludick7241 7 ай бұрын
Nou wat probeer jy sê jy is totaal sonder breins kan jy nie self sien wat om jou besig is om te gebeur nie gebeur nie Jy sal jou woorde sluk binne kort Dat n dwaas soos jy nou regtig op die platform staan en snert praat
KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen
26:07
kerksondermure
Рет қаралды 16 М.
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 4,1 МЛН
3 wheeler new bike fitting
00:19
Ruhul Shorts
Рет қаралды 52 МЛН
FOOLED THE GUARD🤢
00:54
INO
Рет қаралды 62 МЛН
Hoop soos Habakuk |  Stephan Joubert
27:20
Moreleta Stroom
Рет қаралды 26 М.
KSM Erediens | 10 Des. | Sien Jesus se heerlikheid (Stephan Joubert)
23:38
Die toekoms het 'n kerk - Stephan Joubert
47:35
Dr Hannes Janse van Rensburg
Рет қаралды 14 М.
Zoom gesprek met Stephan Joubert oor God se wil, 8 Nov 2020
44:30
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 5 М.
KSM Erediens | 26 Nov. | Kom ons vier fees oor genade (Johan Smith)
20:17
230121 Prof Stephan Joubert
2:06:48
NG Gemeente Overkruin
Рет қаралды 83 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert oor Rol van Israel, 13 Sept 2020
42:57
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 22 М.
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 4,1 МЛН