Lukas Korff loop sy hobo pa raak

  Рет қаралды 9,150

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Пікірлер: 24
@carolinasmith3288
@carolinasmith3288 2 ай бұрын
Amazing Yahwe seen jou bediening waar ookal Hy jou en jou gesin mag lei.
@GeorginaBenjamin-t1l
@GeorginaBenjamin-t1l 11 күн бұрын
Danki liewe Jesus vir Lukas se lewe
@wilmatitus5376
@wilmatitus5376 9 ай бұрын
God bless you Lukas wow 🙌what a amazing testimony! 😢😢 May the peace of God follow you and your family! 🙏😇😇😇😇😇🙏
@AletLocke
@AletLocke 6 ай бұрын
👏Amen wat n awesome getuienis dankie Koning Jesus
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 2 ай бұрын
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 🙌
@riajansenvanrensburg4754
@riajansenvanrensburg4754 Жыл бұрын
Beste getuienis ooit!! Dit het my net weer laat besef dat niemand te ver geval het vir God om te verander nie! Sy genade is baie baie groot!
@marynavanvuuren7679
@marynavanvuuren7679 10 ай бұрын
Baie dankie, Lukas! God gebruik juis mense wat altwee kante van die aardse lewe ken, om mense na Hom te lei. 💐
@sinnersavedbygrace3731
@sinnersavedbygrace3731 Жыл бұрын
Dankie vir jou getuienis Lukas! Aan God al die eer!
@MarkJosephCrowley-ji5jx
@MarkJosephCrowley-ji5jx Жыл бұрын
Dankie vir getuienis. Die vertaling wat verskyn in Engels strook nie met gesproke getuienis nie.
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Dankie Mark, het gesien dat KZbin sukkel maar met die Afrikaanse oorvertalings
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 Жыл бұрын
Wow 🙌🙌🙌🙌
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Amazing getuienis...
@QUINNEETHLING
@QUINNEETHLING Жыл бұрын
Bly dit hoe so goed uitgewerk vir jou lucas. Jou verhaal roer die hartsnare
@sa777
@sa777 Жыл бұрын
Net toe jy vir jou pa gese het jy het hom lief . Toe stop jou getuienis😮! nou wat het jou pa gese ...gedoen toe jy dit vir hom dit se ??? Het jou pa verander ?
@riaanvanaswegen8278
@riaanvanaswegen8278 Жыл бұрын
Wil ek ook weet
@lukaskorffministries422
@lukaskorffministries422 Жыл бұрын
Hy het n paar dae later na hy sy lewe oor gegee het aan die Here vir my gese "143" wat toe sy manier was om vir my te se "I love you"♥️
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Sien asb Lukas se antw. onder jou kommentaar
@joanhenschel3511
@joanhenschel3511 Жыл бұрын
Ai, siestog. So jammer vir jou pyn, Lukas. Ek is bly die Here is jou herder.
@JohannesDewaal-h5i
@JohannesDewaal-h5i Жыл бұрын
Ek was 12 toe Ek ook Vir my pa gese het Ek gaan jou ook slaan as Ek Groot is
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag, ek's jammer waardeur jy gegaan het. Kontak gerus vir Lukas as jy wil gesels met iemand wat verstaan.
@JohannesDewaal-h5i
@JohannesDewaal-h5i Жыл бұрын
@@DieGetuienis gelukkig is dit lankal verby en genees.
@amandasteynsteyn6832
@amandasteynsteyn6832 Жыл бұрын
Gehou vvd page maar nie 1 vbd videos is volledig nie. Wil my half vervies. Dalk net om geld te maak.
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag Amanda. Ons probeer om al die videos so 25min te hou om tot by die kern boodskap te kom. Dan, ons maak GEEN geld op KZbin video's nie. Hoe kan ons geld maak op ander se Getuienisse wat JESUS klaar met SY kosbare BLOED betaal het. Ons doen die video's vrywilliglik om hoop te bring aan GOD (HEMELSE VADER, JESUS SY SEUN & HEILIGE GEES) se kinders te bring.
Gaan jy die hel mis?
18:22
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
JESUS het aan my verskyn terwyl ek in die okkulte was
26:02
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
黑的奸计得逞 #古风
00:24
Black and white double fury
Рет қаралды 28 МЛН
Wait for the last one 🤣🤣 #shorts #minecraft
00:28
Cosmo Guy
Рет қаралды 16 МЛН
Я сделала самое маленькое в мире мороженое!
00:43
Watchful Waiting | Stand Alone Sermon | Matthew 25:14-30
47:32
Bryanston Bible Church
Рет қаралды 2
Ontvoer op ouderdom van 6
28:11
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Was verslaaf aan seks
26:59
Die Getuienis
Рет қаралды 27 М.
Abnormale boodskap - maar belangrik
21:09
Die Getuienis
Рет қаралды 21 М.
verkrag, verwurg & gelos vir dood
26:43
Die Getuienis
Рет қаралды 20 М.
Sal jy jou kind vir die HERE gee?
23:41
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Aangeval deur Renoster Stropers
24:17
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
20 Celebrity Plastic Surgery Disasters
30:13
The Ultimate Discovery
Рет қаралды 10 МЛН
Hi-jackers beplan my dood
25:07
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Huweliksfokus getuienis - Herstel na buite-egtelike verhouding
21:59
Deon en Karin du Toit
Рет қаралды 4,4 М.
黑的奸计得逞 #古风
00:24
Black and white double fury
Рет қаралды 28 МЛН