Abnormale boodskap - maar belangrik

  Рет қаралды 20,625

Die Getuienis

Die Getuienis

8 ай бұрын

Hierdie is 'n ongewone video wat ons nooit doen die nie maar die een is BAIE BELANGRIK!
Meer van Sonja:
Nardus Bediening
‪@nardusbediening2044‬
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.co.za/
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 34
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 3 ай бұрын
WOW Sonja wat 'n ongelooflike getuienis. Ons Koning kom 👏👏👏
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 18 күн бұрын
Wat n ongelooflikke getuienis Prys Die Here ons moet Hom dien die koms van Die Here is baie naby wat n voorreg het jy gehad Amen👏👏👏
@divinegrace4447
@divinegrace4447 Ай бұрын
Amen, dankie jy gedeel het. Jesus 8s Goed.❤
@nelliemey5361
@nelliemey5361 7 ай бұрын
Wonderlik!!
@spiritandtruthworshippers
@spiritandtruthworshippers 3 ай бұрын
Profound! Wow yes amen amen amen!!! Alle eer aan ons Here. Jesus het gereeld in Sy entrances of appearances of openings gestate "peace be with you". Daai vrede wat hier verduidelik is, bevestig dit is van Jesus. Dankie Jesus!
@user-mj1sm9lz3f
@user-mj1sm9lz3f 6 ай бұрын
Wonderlike getuienis, baie dankie..Mag Jesus self jou trane afdroog...want HY Is! ❤
@johanels-xd4rk
@johanels-xd4rk 8 ай бұрын
Baie dankie dit maak my 👀 oop amen,😇🙏
@lizianagoosen5363
@lizianagoosen5363 4 ай бұрын
AMEN EN AMEN
@willieengerdaroos8767
@willieengerdaroos8767 8 ай бұрын
Wat n ongelooflike belewenis. Jesus ons ware EK IS, PRYS SY NAAM🙏🙏
@user-nd6qj4hy1k
@user-nd6qj4hy1k 8 ай бұрын
Ek ken n MAN wat allus kan doen SY Name is JESUS ❤
@Louise-wq9cc
@Louise-wq9cc 8 ай бұрын
Hoe geseënd is jy nie!!! Ek het nog net die voorreg gehad om Jesus in 'n droom te ervaar. Hy het my vasgehou en ek het Sy hartklop gehoor en liefde gevoel. Toe ek afkyk, sien ek Sy gedeurboorde hand wat my omvou. Kom, Jesus kom!
@janniemeyer9951
@janniemeyer9951 7 ай бұрын
Halleluja!
@hendapieterse1685
@hendapieterse1685 8 ай бұрын
Pragtige getuienis xx seenwense
@user-mr4zw1fy4f
@user-mr4zw1fy4f 8 ай бұрын
Dankie Jesus U is groot🙏🏻
@user-pj2cd5bl6g
@user-pj2cd5bl6g 3 ай бұрын
I know you are an angel. God blessed you for sure. Thankyou I needed to hear this.❤🙏😇
@user-wh4qn6cv5t
@user-wh4qn6cv5t 8 ай бұрын
Fantastiese getuienis. Gaan beslis volg❤
@antoinettedelange1567
@antoinettedelange1567 8 ай бұрын
Amen ons dien n wonderlike God.
@joeybotha8732
@joeybotha8732 8 ай бұрын
Wow! Ek hoor jou..al sóveel belewenisse gehad ...altyd reënboogkleure, en die liefde is asemrowend...onbeskryfbaar.
@joeybotha8732
@joeybotha8732 8 ай бұрын
Altyd reënboog kleure, want Hy is Enig.
@heleensadler9478
@heleensadler9478 8 ай бұрын
Baie dankie 🙌🙌🙌❤️
@joeybotha8732
@joeybotha8732 8 ай бұрын
Precious...bevestiging van al my reënboog drome...prys God.
@user-tl8ie6zu9v
@user-tl8ie6zu9v 8 ай бұрын
Clory to God
@amandanelson5327
@amandanelson5327 8 ай бұрын
Ek glo jou want Ek kry baie sulke drome .Ek is so Bly jy Kon dt met ons deel .ja.....Hy leef Hy is en sal ALTYD ALTYD wees .Ek bemin Hom ook met my hele hart en siel...Wie Kan Hom dan nou ook nie liefhet Nie ???Hy wat liefde is Hy wat Vir my en jou die duurste prys betaal het😢D's net iemand wat Nie n hart het wat Hom Kan bemin nie... Ja Hy Kon enige dag of Soos in my laaste droom. Jesus kom NOU IN HIERDIE TYD...MARANATA
@solindeduplessis6961
@solindeduplessis6961 8 ай бұрын
Baie dankie dat jy jou belewenis deel. Jare gelede, in n droom, het Jesus ook gekom na my en gesê: "Alles sal okei wees." En toe vervolg Hy met so n laggie in sy stem..."jy kan jou tog so bekommer." Tot vandag onthou ek elke woord wat hy gesê het. Dankie Jesus!
@a.scheepers8923
@a.scheepers8923 8 ай бұрын
Kom gou Here Jesus!
@cathrinbantjes6870
@cathrinbantjes6870 7 ай бұрын
What a stunning, powerful testimony !!! Thank you for the truth revealed. And for all the good you do.
@inacochrane708
@inacochrane708 2 ай бұрын
Wat ń ongelooflike getuienis
@albertadlg
@albertadlg 8 ай бұрын
Dankie vir jou deel xxx
@user-pj2cd5bl6g
@user-pj2cd5bl6g 3 ай бұрын
I am so worried now for some reason I can't download this. Hopefully if I want to listen to you again this testimony won't vanish. ❤❤
@charltonbeukes7543
@charltonbeukes7543 8 ай бұрын
Dankie sis asemrowend Jesus kom trg mense is opgevang in hulle eie dinge ware hoop trosts is i Jesus nie in die wereld of die bokke proteas whatever maar in Jesus
@inafriskin6737
@inafriskin6737 7 ай бұрын
Ek het ook al ñ voorreg gehad. Ek het die naweek gevas om van die Here te hoor. Die 3 de dag kry ek die aand ñ droom waar ñ man vir my sê in English , omrede ek engels praat by die huis. ‘ God is going to transform you’ en net daarna sien Ek ñ hand toe ek bo op kyk, en onmiddellijk voel Ek die Krag van die Here wat my stoel agtertoe stoot soos as jy agteroor gaan val en druk van sy vingers in elkeen van my oë, en toe loop daar trane uit. Die verskriklike krag wat Ek gevoel het kan mens nie beskryf nie. Dit was Grooot. Ja die Here hoor ons, en ja Hy is, en ja Hy is lewend. Baie dankie vir jou getuie.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 7 ай бұрын
Wow. Ons gee die HERE al die Eer!
@thandiadendorff2466
@thandiadendorff2466 2 күн бұрын
Dis ongelooflik
@sophiaschrenk1511
@sophiaschrenk1511 8 ай бұрын
Die vrou wat jou verwurg het..was dit regtig of deel van n droom
Tronk toe … Myself oorgegee
26:05
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Was in ongeluk - Gedog ek't die Hemel gemis
27:09
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
ОСКАР vs БАДАБУМЧИК БОЙ!  УВЕЗЛИ на СКОРОЙ!
13:45
Бадабумчик
Рет қаралды 5 МЛН
Khó thế mà cũng làm được || How did the police do that? #shorts
01:00
Is "White Magic" onskuldig ???
25:08
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Wie is ek?
36:35
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!
25:48
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 17 М.
"Abuse", my seun geskiet, kanker, wat nog?
23:48
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
verkrag, maar kon NIKS sê nie
25:57
Die Getuienis
Рет қаралды 37 М.
Hoe engele en demone ons lewe kan raak  Deel 2  Met Amanda
13:49
Patmosstudio
Рет қаралды 8 М.
verwerp, mishandel & weggevat
24:33
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Kassier & Engel red my lewe
27:26
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 25 М.