Friday night feast food! Just the thing for South African summers! Well done!
@g4rou1977 Жыл бұрын
Dit lyk lekker!
@wimm13923 жыл бұрын
This is Art. (Art is an act of expressing feelings, thoughts, and observations.) Dankie
@WolkbergArtisans20193 жыл бұрын
Thank you so much Wim!
@elsievandermerwe2374 жыл бұрын
Hulle kan dit doen. Hy het dit gedoen met sy eie troue, vir 200 gaste😋🤤
@ebenpotgieter38684 жыл бұрын
Dit lyk nou heerlik. Baie dankie vir die resep. Ek glo julle gaan ook binnekort n baie lekker pulled pork resep/video deel..... skimp skimp, 😁😁😁.
@WolkbergArtisans20194 жыл бұрын
Hi Eben. Ons sal binnekort 'n behoorlike "pulled pork" resep deel. Dankie dat jy kyk!
@ebenpotgieter38684 жыл бұрын
@@WolkbergArtisans2019 Baie dankie en dankie vir die program/videos. My vrou is Mal daaroor as ek dit kyk want dan weet sy ek maak kos die naweek😁😁😁
@percyvandermerwe1854 жыл бұрын
Ek skimp saam Eben. Hierdie ribbetjie het pragtig sag en sappig gekom. Pulled pork (pluis-varkie😏) kan heerlik wees. Mc Rib👌👌 Mc getrekte varkie 😳😳pulled pork klink baie beter🤗🤗
@cvmuller78133 жыл бұрын
This is food porn on another level..... Liplekker 😋👍💯..hugs to #Lily Nd #Hickup