Nuusberig nie te lank nie. Ons kry volledige inligting en ek geniet want dis my Hoofbron van inligting❤
@julianahattingh38345 ай бұрын
Ek geniet jou Nuusberig geweldig baie.!!! Kyk dit altyd maak graag tyd.❤
@janpotgieter15056 ай бұрын
Goeie more Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende week he Amen ❤
@jacoslabbert87386 ай бұрын
Thanks
@emmerentiagroenewald36946 ай бұрын
Groot agting vir jou! Dr Groenewald..... doen die werk goed en reg!!👏👏👏
@thatsme1726 ай бұрын
Hoor hoor Dr Groenewald. 💪💪💪
@LouisBrand-ge9eo6 ай бұрын
Izak jy preek absulute die Waarheid!!!!!
@betsmaritz27226 ай бұрын
Dankie Here vir nuwe hoop
@saamstaan65406 ай бұрын
Die Here?die da en die Here is nie chommies nie.
@Loggies-n9z6 ай бұрын
DA en VF+ n lot verraaiers joiners
@Tuber-n7c6 ай бұрын
Izak jys te slim om jou programme verkeerd te strategeer ou vriend. Lengte is perfek. Jyt single-handedly rsg verplant uit my lewe wat nuus betref. Dankie doe so voort en pas jouself op jy is nogals onvervangbaar (komende van n menslike hulpbron bestuurder is dit n vernaamde kompliment 😂)
@marieantoinettevoges79946 ай бұрын
Het Cilliers Brink met die verkiesing in PE ontmoet en geweldig beïindruk. As 'n senior is ek vir die eerste keer baie hoopvol vir ons land en sy inwoners. Daar is uiters bekwame persone met integriteit soos Cilliers , wat die belange van SA eerste stel.
@marius57kruger376 ай бұрын
Ons deel sy gevoel, dit was van ons gesteel
@thatsme1726 ай бұрын
Betekenisvolle magsdeling kan net suksesvol wees met INTEGRITEIT.
@HeilaOosthuizen-ls3su6 ай бұрын
Goeie môre Izak en vriende....😊
@Zea-on5mb6 ай бұрын
Ons moet ophou vaskyk in wat was, beweeg aan kom ons kyk wat gebeur😊
@Zea-on5mb6 ай бұрын
Hou op kritiek lewer en gee die regering n kans, ons kan oor n Paar jaar kla indien 😊dit nie gewerk het nie.
@Tuber-n7c6 ай бұрын
Van 41,9 na 42,2 intekenaars oornag 🎉. Hannes aan Huis is nodig Izak
@jennyschoeman58256 ай бұрын
Het ‘siener’ van Rensburg nie voorspel dat daar ‘n “Doringbos regering” in ons tyd sal regeer nie?
@troy1709-h5f6 ай бұрын
Pieter Groenewald, minister van Korŕektiewe Dienste, gaan glo 'n teepartytjie aanbied en vir Zuma uitnooi ... en dan die deur toeklap ... van die sel! 😂 Hou hom dáár waar hy hoort!
6 ай бұрын
😂😂😂 goeie een
@emmerentiagroenewald36946 ай бұрын
Hoor, hoor!! Van n ander Groenewald!!❤❤❤Maar in die Kaap,naby die ou Parlementgebou.....
@AndréCarindeLange6 ай бұрын
Interressant dat deuntjies nou uiteindelik oor SA gaan en nie net heeltyd oor die afrikaner nie..maar tog duidelik dat dié party nogsteeds op party fokus om meer stemme te kry en nie in belang van SA nie
@emmarudman41876 ай бұрын
GESELS ASB MET GAYTON. GROOT ASB
@monicakieck75016 ай бұрын
Can't trust the Anc snake 🐍
@tertiusduplessis25816 ай бұрын
Jammer die proses kom tot ñ einde. Dit het uitstekend met die land gegaan terwyl die politikuste glad nie betrokke was nie.
@Tuber-n7c6 ай бұрын
😂
@ruachadonaihealinglodge50246 ай бұрын
Hi Isak ek hou van jou program. Seker n dom vraag jy het dalk al gese maar hoe kan ek vir jou die R20 in betaal. Ek het n Rehab hier in Klerksdorp help so 60 mense. Ek en Rooies loop al 20jaar n pad saam.
@kilian78656 ай бұрын
Die GNU is anders as "fools gold"
@FrikBothma-p9s5 ай бұрын
Hou so aan my maat ons wil die waarheid hoor vat hulle vlaf byt hulle stukkend sterkte
@roeksgriessel31786 ай бұрын
CR just a liar, 43 deputy ministers is not to accommodate the other parties, it added 10 for the ANC. Not only bloated, but a lot of incompetence. ANC deputy for each other minister not ANC, what a corrupt cabinet.
@SharonSmall-w4g6 ай бұрын
Ek stem saam met opbouende kritiek. Maak seker om ook die uitvoerbare oplossing wat jyself( kritiek gewer) sal volg.
@thatsme1726 ай бұрын
ORDE IS VERSEKER HOOFDOEL VIR SUKSES
@Zea-on5mb6 ай бұрын
Isak weet jy wat is sad, Dat mense nie die son oor n ander een se kop Wil laat sky nie. 😢😊
@claravanrooyen41315 ай бұрын
Dankie
@thatsme1726 ай бұрын
Yes DSTV is cra zy with pricing
@hansstrydom-yd9bu6 ай бұрын
Hello Izak. Daardie ou wat se jou programme is te lank sy @#&@. Verwys hom na die Tom en Jerry kanale. Ons geniet jou programme /kanaal. Hou so aan. Sterkte. Hans Strydom. Fourways. Sandton. 🎉
@Gawieseplaas6 ай бұрын
100% Izak
@user-rh2im2zm9j5 ай бұрын
Ons kort straatligte in pta
@goatg15746 ай бұрын
Wat van die polisie minister???????
@saamstaan65406 ай бұрын
Wat van dit?
@mervynsmith-i4q6 ай бұрын
3 punte. 1) wie is nou in beheer van staat sekuriteit, of het Cyril die mag op homself bevestig? 2)wie verteenwoordig staat as die aandeelhouer in staat maatskapye? 3) die ministers wat geskyf is na vissie-ministers in hul ou portefileas gaan nog die kitaar slaan daar
@frik4225 ай бұрын
Hi Izak ek het net een stukkie kritiek, die program is te kort ,kan jy dit asb langer maak,ek wil die nuus mooi verstaan dankie.Tatta
@thatsme1726 ай бұрын
Krities is verseker verlammend vir die deursnee SA
@MarthaHavenga-ny9ip6 ай бұрын
Môre. Indien dit te lank is, moet hulle na nuus op TV kyk of maak Soos ek. Ek sit nuuspod op en doen iets terwyl ek luister
@emmarudman41876 ай бұрын
😂😂😂😂😂GAYTON BY SPORT.?????????
@emmerentiagroenewald36946 ай бұрын
Ek kry ook lag... kan hy 100 meter draf..?...?
@frik4225 ай бұрын
Dit het my nou getref dis baie snaaks om na 34jaar te hoor daar is wit menisters aangestel dis baie snaaks in sin van waar ons was.
@AnnemarieMuseler6 ай бұрын
Mal oor jou program.....
@tambotikewererasmus32576 ай бұрын
Ek wil graag net weet, het John ń Cruiser en khaki broek?
@driesvanniekerk86136 ай бұрын
Isak wat is opbouend en orde in die huidige regime met die Da saam wat weinig verskil van die Anc die moorde gaan nie afneem nie en waar gaan die geld vandaan kom as die Anc hulle self verhogings toe gestaan het
@rudiposthumus77986 ай бұрын
Die ANC lag hulle seker pap vir die ministeries wat hulle vir die DAFF gegee het 😂 HKGGK. Ons kan solank die springmielies nadertrek.
@maruisbergh54876 ай бұрын
hul soek verhoging maar kyk hoe lyk dit in SA
@JohanKilian-fv8vp6 ай бұрын
Dit so vulkaan , dit kom na kookpint en die ground bewe en daar na die uitbarsting
@ritaglenewinkel61146 ай бұрын
Lmal
@apretorius82316 ай бұрын
More Izak geseende week
@PierredeVilliers-tm4lw6 ай бұрын
Sakkie kry die Saaakeman saakeman weer op die lug.
@Tuber-n7c6 ай бұрын
Izak, as jy nou vir Cyril op jou program kon hê wat sou jy hom alles vra? En wat sou jy vir hom sê - "jou ou slapgat"?😂
@Opendoordesignsonja6 ай бұрын
More more. Jy praat vanoggend met due wysheid van SALOMO!!!
@etiennemeiring80575 ай бұрын
Ek hoop maar net dat die mense deo wat hulle meot deon
6 ай бұрын
Ja opgeblaaste sous trein
@marthievandermerwe40586 ай бұрын
Ek stem.
@Zea-on5mb6 ай бұрын
Ag daai man wou maar net n eier Le, miskien wou hy maar net gaan adverteer dat hy met jou gepraat het. Sal my nie daar aan steur nie.