Ons moet bly wees hoe dit uitgewerk het, dit sou n absolute riller gewees het as dit Anc/Mk/Eff was !!!!!
@louishurter49526 ай бұрын
Jy is vanmore vol streke en grappe maar dankie ons almal het dit nodig
@Lukha216 ай бұрын
Hierdie gesprekke is te lank. Kan dit verkort word tot 30 minute ? Mense se aandagspan is kort. Ek verwys ook na die gesprek met Tony Leon.
@Nuuspod6 ай бұрын
Gaan soek 'n ander kanaal
@susandoliveira79656 ай бұрын
Wonderlike musiek.
@TheStanlef6 ай бұрын
Hi, maar het die DA nie al klaar die Bela wet geteken en probeer implementeer in die Weskaapse skole.nie?
@janpotgieter15056 ай бұрын
More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag. ❤
@marietjiedejager216 ай бұрын
More se Izak.. Uit n koel Namibia 🇳🇦
@betsmaritz27226 ай бұрын
Thanx Izak, mooi dag
@Grace_x686 ай бұрын
Ek dink die tyd is ryp dat die Vryheidsfront Plus sy vlerke sprei en 'n nasionale konserwatiewe party stig wat verder strek as die verteenwoordig in van Afrikanerbelange, maar Afrikanerbelange onder andere in die nuwe party verteenwoordig.
@MarthaHavenga-ny9ip6 ай бұрын
Hou van die gesprekke oor die politiek. Doen Baie kennis op
@dasunshine10Ай бұрын
more hoor jou.
@albertjefouche94126 ай бұрын
Dankie, Pieter altyd lekker om na jou te luister. Sterkte.
@shortMario6 ай бұрын
Isak hoe like dit met onderhoud met Julius
@annavermmaak26496 ай бұрын
Ek het beslis geen begeerte om na Hitler te luister nie,dankie.
@shortMario6 ай бұрын
@@annavermmaak2649 Kom aan Anna Leef n bietjie sal lekker wees
@elizeoosthuizen18756 ай бұрын
Ek hou van Dr Groenewald, hy kan soms so skelm geamuseerd glimlag. Hy maar hy is moeg. Die lang ure van vergaderings wys op sy gesig. Ek bid vir hom en Dr Mulder.
@ritamyburgh92316 ай бұрын
Groenewald is ongelukkig reg, Rita Myburgh
@ronelpeens73666 ай бұрын
SUG! Dit breek my hart!
@louishurter49526 ай бұрын
More se geseende dag verder vir jou
@tewiepieters62786 ай бұрын
Luister na jou sedert ons o/houd op RSG lank terug ( meer as 6 jr) beste onderhoude om ons ingelig te hou...sterkte, Tewie/Coligny
@Nuuspod6 ай бұрын
Dankie Tewie
@JohanKilian-fv8vp6 ай бұрын
Nag Wie gaan die lig aan sit 🌑
@carolanngelderbloem32096 ай бұрын
😮😮😮😂😂😂😂
@carolanngelderbloem32096 ай бұрын
Wat is die musiek...eish...n kombinasie tussen rock sakkue sakkie en rap....gemors op sy beste......klink soos die nuwe NGU
@lucianamalan65856 ай бұрын
Nie gewoond dat jy so warm aangetrek is nie.
@trudiekoelman83566 ай бұрын
Môre Izak
@TedManthe6 ай бұрын
More izak en almal
@apretorius82316 ай бұрын
More Izak
@Antoinette-iv6ev6 ай бұрын
Dus gaan die belawet,nhi en b.e.e nie geskrap word nie klink vir my
@amandamackay88076 ай бұрын
100%
@marietjiedejager216 ай бұрын
Lekker blues 😅
@charlesmyburgh6 ай бұрын
Mooi musiek.
@MATHILDADANIELSON-r4n6 ай бұрын
EK LEER SO BAIE EN DIS BAIE BELANGRIK....PARTY IS GROOOOT WOORDE, MAAR EK SKRYF NEER EN GOOGLE WAT DI GROOT WOORDE BETEKEN....DANKIE VIR DI PROGRAM
@thomasgosling51556 ай бұрын
Lyk maar n bietjie koud daar
@heinvosloo456 ай бұрын
Klank is reg hier by my
@riaansmit33706 ай бұрын
More se Izak en mede vriende ek her nie v oggend n comment blokkie g had nie
@henrilarkins81636 ай бұрын
Môre môre Isak
@HelenaBeneke6 ай бұрын
Nee vader izak speel liewers bietjie beter musiek
@Nuuspod6 ай бұрын
Betaal my kanaal se uitgawes, dan mag ek dalk oorweeg dat jou mening vir my belangrik is.
@annavermmaak26496 ай бұрын
Ek vind en fout met musiek
@annavermmaak26496 ай бұрын
Geen fout met musiek
@joaniewesson90266 ай бұрын
@@Nuuspodek hou van die musiek. Dis anders as die gewone!