No video

Steve Monday Chat, 13 May 2024

  Рет қаралды 11,600

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

'n Paar van ons manne het gister op Moedersdag, op SUNO of UDIO, AI, liedjies vir ons mammas en vroue laat maak, gratis. Dit was ons geskenkies aan hulle. Hoekom? Want ons is "morantiese moere".
Probeer dit self.
Wat kyk ek, wat lees ek, wat grief my, ek sê meer oor Rut die lied en ek vertel hoe die ANC skoonskip kan maak, en wat het my laat my tjank het dié week. Iets het gebeur.
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 52
@charlhattingh1010
@charlhattingh1010 3 ай бұрын
Ek is só bly ons is op dieselfde golflengte Steve oor álles wat ons dwárs in die krop steek, aanbetref !! Dankie wéér vir jou mannemoed en durf om die wêreld aan te vat oor die waardes en beginsels waarin ons glo en wáárvoor ons staan !!!
@gwenbaxter7854
@gwenbaxter7854 3 ай бұрын
Dankie, dankie Steve dat jy so trots is oor wie en wat jy is. My hoop is dat jy die jonger geslag sal beinvloed hoe om vir ons land en ons taal op te staan.
@Smittie5602
@Smittie5602 3 ай бұрын
More Steve. Sjoe wat n lekker vurige geselsie vanoggend. Weer gooi jy die waarheid net soos dit is. Van politiek tot trane trek. Die storie wat walglik is oor vroue wat basies broeimasjiene is vir "dits" wat iets is waar hulle inpas nie. "Mans" wat nooit n vrou sal kan wees omdat God hulle nie so geskape het nie. Hoekom onskuldige kinders by hul leefwyse indwing? Ek wat daagliks met die politiek te doen het omdat dit my werk is, sien ook die rooiligte raak. My dag as Moeder het stil en rustig verloop, n kort kuier saam met my meisiekind wat ook n mamma is en ook haar dag sonder haar kinders moes deurgaan. Die lewe loop nie altyd soos ons dit wil hê nie. Tog in ons harte is en sal ons altyd Moeders bly sekere gevalle mammas en pappas. So ons vier Moeders en Vadersdag. Ek kyk ook Netflix en staan verbaas hoe die kleur van die karakters aangepas is om die " nuwe" kultuur op die mens af te dwing. Wel so fliek kyk ek nooit klaar nie. Veral as dit n herskrywing is. Ek wag vir Titanic om te sien wie die nuwe "helde" is wat daardie rolle gaan vertolk. Boeke kan ek nie meer lees nie al was dit deel van my ontspan, soms tot laat in die nag.. Ek sien n toekoms in ons land, wat nog met baie bloed en geweld gevul gaan wees. Ek orobeer om positief te bly want ek wag vir onafhanklike Kaap..Ek sluit my kommentaar hier want dit kan dalk n boek raak met baie episodes. Mag jy n mooi dag beleef, gevul met alles wat goed is vir jou. Bly net die mens wat jy is. Jy bring sonskyn in ons lewens. Mooi loop💥💥
@Smartie80
@Smartie80 3 ай бұрын
Dankie Yster Steve, vir jou OPREGTE, GEEN BULS.... T, FEITE, wat jy ALTYD deel👌🏻 Jy hou my trots om myself ń afrikaner BOER, te noem👏🏻👏🏻👏🏻 Hou groot asseblief altyd aan om dié STEM te sing, ons volk MAG dit NOOIT vergeet nie👍🏻
@SebastiaanRademeyer
@SebastiaanRademeyer 3 ай бұрын
Hi Steve, ek like wat jy sê en doen, want nie eers ou rooi keppie wat jou aan nie. Ek dink hy is bietjie bang vir jou. Dankie vir wat jy vir ons as afrikaners doen.
@acoet3496
@acoet3496 3 ай бұрын
Stem 100% met jou Steve! Woke must 'wake up' hul leef in ń valse droom. Hoe verward!
@lukasvisagie9513
@lukasvisagie9513 3 ай бұрын
Dankie Stefaans dat jy so onbevreesd en sonder om terug te hou vir Afrikaans en Afrikaners baklei! Ek waardeer, en bewonder, dat jy so reguit praat en sê wat so min mense deesdae bereid is om te sê. Doe zo voort!
@johannaswanepoel492
@johannaswanepoel492 3 ай бұрын
Steve jy praat harde waar woorde..jy weet vaarvan jy praat en jy is oop en reguit..dankie dat jy namens baie Suidafrikaners praat..regverdigheid is amper soos n vloekwoord maar regverdigheid sal geskied by ons Hemelse Vader
@susanlourens5152
@susanlourens5152 3 ай бұрын
Ek haal my hoed af vir jou wat so baie boeke lees. Fantasties.
@elsabekock5731
@elsabekock5731 3 ай бұрын
Altyd so lekker om na jou te luister dankie vir jou Maandag praatjies.
@orgduplessis4354
@orgduplessis4354 3 ай бұрын
Yster Steve 💪🏻 dankie🤝🏻
@elizabethcline5507
@elizabethcline5507 3 ай бұрын
Jy het ongelooflike guts en jy sal altyd ons held wees. Hierdie geselsies van jou maak altyd my dag!
@adribotha8987
@adribotha8987 3 ай бұрын
Dankie Steve ek stem heelhartlik met jou saam. Geniet die res van jou week.
@robertmurry8287
@robertmurry8287 3 ай бұрын
Hi Steve. Thanks vir jou program. Van Philippines 😂
@heinbotha9122
@heinbotha9122 3 ай бұрын
Hallo Steve, ek kyk in die week wat verby is "agter elke man". Maak nie saak hoe oud ek was toe die fliek geskiet was nie, in 2024 was dit vir my n movie wat my aan die skerm vas hou, dankie vir jou baklei vir afrikaans en ons boere nasie, mooi loop
@bennieschutte1934
@bennieschutte1934 3 ай бұрын
Like you videos Steve!!! Jy is n baie intelligente persoon!! Jy sê n klomp goed in n baie kort tyd. En ek like jou musiek!! Jy doen n great job!! Mis die ou Suid-Afrika woon in die UK. 👍😊
@deonschwab3456
@deonschwab3456 3 ай бұрын
Steve asb tog neem my aan as jou wettige. Ek sal saam met jou baklei vir wat reg is en nog baie🙏
@lenielouw2677
@lenielouw2677 3 ай бұрын
Hi Steve ...ek hoop die mense se kruisies is op die regte plek..die land kanni so aangaan ..al die moorde..vergrype en diskriminasie nie..ek geniet jou geselsies maandae...so op die man af❣️❣️mooi week
@DanieKoch
@DanieKoch Ай бұрын
Trots op jou my vriend. ❤
@user-kt7wd7yp9p
@user-kt7wd7yp9p 3 ай бұрын
Steve I'm English Speaking but I admire ur forthright manner U r correctly proud of who u r It is refreshing in our "spineless" age Alles wat mooi is Sterkte!
@LeeYTKrige
@LeeYTKrige 3 ай бұрын
Ek mis hierdie gladnie! Dankie
@bradleysparg69
@bradleysparg69 3 ай бұрын
Thanks for Your Monday chat.... I really Love them ...Bradley in Knysna .... Hoe so aan ...
@user-ln8bu2rc7d
@user-ln8bu2rc7d 3 ай бұрын
Steve... wow... Laat ek nou se... Jou musiek "val nie in my smaak nie" (6Mei) 😃 MAAR!... Nou die oggend word ek wakker met - "Laaste Lag" in my kop. Gewoonlik as dit gebeur (ek word wakker met n song) gaan luister ek dit op YT. Met gevolg stuur youtube mos nou vir my "Steve stuff" 🤷‍♀😀. Ek het Steve Monday chat 6 may toe geluister en weereens, WOW! dit is 10 minute se logika! Vandag was dieselfde!... Ek like hoe jy dink! Die wereld sal n beter plek wees as meer mense so dink en leef. met logika en sin... 💪
@joelo9546
@joelo9546 3 ай бұрын
Steve ons like jou anyway..dat jy kan sing is ń bonus.😂😂
@petruszaayman6707
@petruszaayman6707 3 ай бұрын
Ons huil saam. Daai arme kind!
@rafntumble
@rafntumble 3 ай бұрын
Mense is ongelooflik wreed!
@ziskabrits618
@ziskabrits618 3 ай бұрын
💪🏻🕊💪🏻
@user-vl7mn8co2o
@user-vl7mn8co2o 3 ай бұрын
Vote OMG!
@KarinvanNiekerk
@KarinvanNiekerk 3 ай бұрын
In Amerika gaan dit nou net so erg, die doelwit is om die swart as die goeie voor te stel en die witman as swak en sleg, kyk maar die tv series , flieks wat gemaak word, die swart vrou man is die victom en die goeie mense en die witmense is nou swak, sleg en meek. So probeer hul nou ons bybels voorvaders voorstel as swart en selfs Christus, wat 'n klomp twak, dis hoekom ek al jare terug die tv weggemaak het.
@nitalouw652
@nitalouw652 3 ай бұрын
Hou so aan Steve, trots op jou. Jy se dit reg uit net soos dit is. Baie sterkte. Nita
@user-uv8fq5st9t
@user-uv8fq5st9t 3 ай бұрын
Stem volkome saam Steve wat n siekspul die transgender era…!! Gemors…!!..Wat n wanvoorstelling vir die heug..!!!
@HettaLeroux
@HettaLeroux 2 ай бұрын
Steve jy laat my hol juk en ek moet krap met vishoeke maar ek weet vir fyt alles wat jy se is die waarheid ek gaan stem vir die regte party WIT BLY BO
@indylwth2327
@indylwth2327 3 ай бұрын
Ek het ook daardie video van die baba en daardie man gesien. My hart wou net breek vir die arme weerlose wesie. Daardie “mamma” is harteloos om haar kindjie vir só…..”mens” te gee.
@Basjan
@Basjan 3 ай бұрын
UIM
@etiennecoetzee4788
@etiennecoetzee4788 3 ай бұрын
Hoekom sien ons jou so min in die Wes Kaap kom hou n slag vir ons ook konsert
@paulaferrari48
@paulaferrari48 3 ай бұрын
Hi Steve, is there a way to assign English subtitles to your settings somehow? thanks
@user-sd5xe5dz2t
@user-sd5xe5dz2t 3 ай бұрын
😂😂 Daai koffie beker...
@user-vr4vr3ou4z
@user-vr4vr3ou4z 3 ай бұрын
Aflewering van ID kaarte wat mnde agterstallig is
@stoltzjr
@stoltzjr 3 ай бұрын
Ek dink ek gaan vir die ACDP stem.
@LaurethaClaassen-rg1rd
@LaurethaClaassen-rg1rd 3 ай бұрын
Nee, nee, krag word afgeskakel....😊
@cgpettit9791
@cgpettit9791 3 ай бұрын
Steve Ek was 7 maande laas in die land Sal oor n week terug wees in die Kaap Waar kry mens n lys van jou show skedules
@valsables5299
@valsables5299 3 ай бұрын
Jys n boere verloorder. Sterkte boertjie
@adelesenekal3348
@adelesenekal3348 3 ай бұрын
Steve het net een golflengte en dit is sy eie. Luister glad nie meer sy kommentaar en musiek nie. Wou president word mar praat nou net groot
Steve's Monday Video, 19 Aug 2024
10:01
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
38 Reasons I Support Israel (for now)
10:30
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 68 М.
КТО ЛЮБИТ ГРИБЫ?? #shorts
00:24
Паша Осадчий
Рет қаралды 739 М.
SPILLED CHOCKY MILK PRANK ON BROTHER 😂 #shorts
00:12
Savage Vlogs
Рет қаралды 46 МЛН
天使救了路飞!#天使#小丑#路飞#家庭
00:35
家庭搞笑日记
Рет қаралды 85 МЛН
Boerbekuit 2024 -08-21
Skidmarks aka Briekmerke
Рет қаралды 331
A Middle Finger To Canadians In Committee Today
23:15
MCGA
Рет қаралды 17 М.
STEVE EN JANINE ALBUM
3:22
Pierre De Swardt
Рет қаралды 3,2 М.
Louis Liebenberg Facebook "Live" 2023 - 08 - 11
51:28
Louis Liebenberg
Рет қаралды 2,9 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 319 М.
Steve's Monday Chat, 12 Aug 2024
11:12
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
So word vermoorde ds. Liezel se man vasgetrek
16:16
NUUSPOD
Рет қаралды 81 М.
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 376 М.
Ons staan saam met die Bittereinders en Groblersdal
5:14
United Independent Movement (UIM)
Рет қаралды 7 М.
Steve's Monday chat of 8 April 2024 (Afrikaans)
10:13
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 32 М.
КТО ЛЮБИТ ГРИБЫ?? #shorts
00:24
Паша Осадчий
Рет қаралды 739 М.