Vrydag, 31 Mei 2024. Nie veel verandering nie. Koersvas na die einde!

  Рет қаралды 8,243

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: www.facebook.c...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 50
@grantwise8466
@grantwise8466 4 ай бұрын
Dankie Generaal
@billyb7469
@billyb7469 4 ай бұрын
You we're 100% correct about Zuma
@richardlamos1436
@richardlamos1436 4 ай бұрын
Water shedding started yesterday in Jhb Roodepoort Randburg Alberton etc the usual massive breakdowns
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 4 ай бұрын
Vorentoe. Uit die blou van onse hemel
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 4 ай бұрын
Saluut Genl.Wynand en alle SBB Lede! Seën vir julle in JESUS CHRISTUS HEILIGE NAAM!!! AMEN!!!
@Israeliet777
@Israeliet777 4 ай бұрын
Nou wat is die Heilige Naam Jacobus???
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 4 ай бұрын
Dankie Wynand
@sybrandsittert8027
@sybrandsittert8027 4 ай бұрын
Goeie more, ons het klaar beurtkrag. 😂 Die IEC SE telbord is af 😂😂😂
@marjorieselley7416
@marjorieselley7416 4 ай бұрын
I really enjoy your messages...but my Afrikaans is not very good, so I appreciate the subtitles in English....now I am missing them...please can you add them...as I am completely like minded..
@willemdutoit6152
@willemdutoit6152 4 ай бұрын
Dankie Genl. Geseende naweek en ons gaan vorentoe! Avanza SBB!
@ericborcherds8384
@ericborcherds8384 4 ай бұрын
Dankie baie Oom Wynand van Vanderkloof se wereld!
@rodtennant7603
@rodtennant7603 4 ай бұрын
✌️Net Voorentoe!
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 4 ай бұрын
Dankie Wynand. Puik Bosberaad gisteraand. Het self die boek gelees. Lekker dag en geseënde naweek.
@wow.sailor.
@wow.sailor. 4 ай бұрын
Ons dank God vir n veilige afloop van die verkiesing, en bid dat daar geen nood sal ontstaan nie maar dat ons voorbereid sal bly soos verwag word van ons as volwasse mense. SALUUT
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 4 ай бұрын
Baie dankie Wynand.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 4 ай бұрын
Salute genl geseende naweek vir almal wees veilig en wakker danki vir jou moeite vir almal Salute 🫡
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 4 ай бұрын
Help nie net die drywer word vervang van 'n bus wat staan nie😊😊
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 4 ай бұрын
Goeie More Kolonel. Aai, Republiekdag, 1961. Dit was darem n groeitydperk in dié land.
@janconradie8828
@janconradie8828 4 ай бұрын
mooilop Generaal
@diedietourell5001
@diedietourell5001 4 ай бұрын
Hoe mis ons nie Republliekdag nie??? Ons het net een keuse: beplan vir oorlewing finasieel...
@1200gsbmw1
@1200gsbmw1 4 ай бұрын
Onthou jou witvel is onwelkom omdat jy iemand anders herinner aan sy eie onvermoë…
@deonschoeman395
@deonschoeman395 4 ай бұрын
Dankie Genl.
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 4 ай бұрын
Genesing vir almal van julle in JESUS CHRISTUS HEILIGE NAAM!!! AMEN!!!
@leon1enslin956
@leon1enslin956 4 ай бұрын
More more geseende naweek vir almal.
@marcelventer36
@marcelventer36 4 ай бұрын
Goeie môre Generaal en Volksgenote! Dankie Generaal vir jou toewyding en opoffering om hierdie video's elke oggend te plaas op hierdie kanaal. Ek dink daai ou wat sy kruisie getrek het by "NO", was "blind drunk" soos die Engelse sê. Geseënde dag en naweek vir julle Boervolk!
@charmainebester5819
@charmainebester5819 4 ай бұрын
More Wynand
@deondeondeon1
@deondeondeon1 4 ай бұрын
Deon ​​Goeiemôre Generaal
@rodtennant7603
@rodtennant7603 4 ай бұрын
Good Morning all!!
@koosweistra2696
@koosweistra2696 4 ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 4 ай бұрын
31 Mei 1961 Republiek dag
@neelsvermaak9640
@neelsvermaak9640 4 ай бұрын
Wynand applikasie vorm asb kan nie die site oopmaak nie. Dankie
@saamstaan6540
@saamstaan6540 4 ай бұрын
More oom,dankie
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 4 ай бұрын
Goeie môre almal
@magdavanrhyn7788
@magdavanrhyn7788 4 ай бұрын
More almal. Mooi dag.
@alecrose8189
@alecrose8189 4 ай бұрын
Goeie moere. Eks in n Namibia. Hoe en wat is die prosedure om aan te sluit by SBB. En hoe pas ons ouens van die kan in die plan en prentjie? Dankie Alec Rose
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 4 ай бұрын
Sluit normaalweg deur die webtuiste aan. www.suidlandbb.co.za Jy word dan by die Namibië groep ingedeel. Of skakel die kantoor by 060 526 1972
@lucilledreyer3876
@lucilledreyer3876 4 ай бұрын
Naand het u enige kontak wat kan help met immigrasie na luderitz Namibia​@@wynanddutoit9869
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 4 ай бұрын
Dagsê Genl. En SBB lede .
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 4 ай бұрын
Beurtkrag was gister klaar in bloemftn
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 4 ай бұрын
Die Netcash stelsel werk nie soos dit moet nie.Dit sal beter wees om net die gewone Aftrek order stelsel te gebruik.
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 4 ай бұрын
Daar is tans 3 betaal opsies beskikbaar. Aftrekorder is beskikbaar.
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 4 ай бұрын
Natal Gaan die moeilikheid wees as jy luister Na daai mk trawant
@JadeHarmse-rj6vp
@JadeHarmse-rj6vp 4 ай бұрын
More almal
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 4 ай бұрын
Dankie
@marindawilkinson6705
@marindawilkinson6705 4 ай бұрын
😁😁
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 4 ай бұрын
🫡
@renskejansenvanvuuren2830
@renskejansenvanvuuren2830 4 ай бұрын
31 Meo 2010 - Uniewording - 31 Mei 1061 - Republiekdag
@reneviljoen1448
@reneviljoen1448 4 ай бұрын
🫡
Address by John Steenhuisen on the 2024 election outcomes
13:14
Democratic Alliance
Рет қаралды 321 М.
Ons gesels met Wynand du Toit by Pro Patria Militêre Fees
7:43
Крутой фокус + секрет! #shorts
00:10
Роман Magic
Рет қаралды 28 МЛН
إخفاء الطعام سرًا تحت الطاولة للتناول لاحقًا 😏🍽️
00:28
حرف إبداعية للمنزل في 5 دقائق
Рет қаралды 50 МЛН
Spongebob ate Michael Jackson 😱 #meme #spongebob #gmod
00:14
Mr. LoLo
Рет қаралды 11 МЛН
Running With Bigger And Bigger Lunchlys
00:18
MrBeast
Рет қаралды 124 МЛН
Koerantbespreking | Andries Cornelissen - Bulletin | 21 Mei 2024
19:05
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 4,4 М.
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 29 Mei 2024
21:55
OTOSOT 21
31:34
Smith and Sniff
Рет қаралды 1,7 М.
Weekly Update Ep:25 THE DA HAS A STEENHUISEN PROBLEM!
18:22
State of the Nation
Рет қаралды 23 М.
Week 18: Vrydag - 1 Samuel 15-16; Handelinge 1
15:00
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 1,3 М.
I RENOVATED 3 RUN DOWN HOUSES ON MY OWN | Before & After Portugal  #38
26:26
Real Algarve Living
Рет қаралды 408 М.
Крутой фокус + секрет! #shorts
00:10
Роман Magic
Рет қаралды 28 МЛН