@@pietmuskiet5586 Groot plesier. Dankie vir die kyk.
@ziskabrits6184 ай бұрын
🥶
@reisprettravelfun4 ай бұрын
Koud ja. 😁
@Lynn-14014 ай бұрын
Jy moet vir ons die pad/brug by De Wet ook wys asb. Met skok het ek vandag gesien die anderkant van die pad het ook weggespoel (van Nuy se kant af). Die vloede het vreeslike groot skade veroorsaak! Lekker om jou videos te kyk!
@reisprettravelfun4 ай бұрын
@Angelique1401 baie dankie vir die kyk. Ek sal n plan maak om daardie kant te gaan loer. Was hierdie naweek Robertson en Scherpenheuwel se kant toe, maar nog nie kans gehad om die videos te redigeer nie. Hopelik kom daar more darem n Woensdag video. 😄
@Lynn-14014 ай бұрын
@@reisprettravelfun ek sien uit om te kyk! Dis lekker om saam te ry! 🤗 Jy kan ry tot by Kanetvlei. Rivier het groot skade daar veroorsaak. Ook n treinspoor wat in die water lê en boorde met baie skade. Dit het 370mm gereën daar in die kloof vir daai week. De Doorns dorp het ons 178mm gehad.
@reisprettravelfun4 ай бұрын
Dankie!
@ziskabrits6184 ай бұрын
Koud en nat….
@reisprettravelfun4 ай бұрын
Hierdie week is nou weer droog. Net baie koud. Maar lyk my hulle voorspel vir die komende naweek.
@ziskabrits6184 ай бұрын
Neem aan jy is van Worcester…gaan al hoe woester en woester op woester 😅
@reisprettravelfun4 ай бұрын
@@ziskabrits618 Ja dit gaan rof. Ek gaan more probeer om n ander video te gaan neem. En die Namibië videos kom ook binnekort op. Sterkte daar by julle ook met die verspoelings. 😊
@ziskabrits6184 ай бұрын
@@reisprettravelfun sien uit na Namibië videos! Ons gunsteling plek om na toe te gaan 🥰
@reisprettravelfun4 ай бұрын
Ja. Dis regtig lekker. Ek kom van daardie wêreld af. Dis hoekom ek so verstom is oor al die water. 🤣
@oelofvanrensburg43104 ай бұрын
Jou stories is te lank en dan verloor n mens belangstelling
@reisprettravelfun4 ай бұрын
@@oelofvanrensburg4310 Dankie dat jy die moeite gedoen het om te kyk en terugvoer te gee. Ek sal dit in ag neem.