Woensdag, 12 Junie 2024. Missiele in Miami en Disney World

  Рет қаралды 9,831

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Ай бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 45
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 Ай бұрын
Wynand, Europa se draaipunt sal le Pen van Frankryk wees.....Macron moet vertrek
@ulandijanssen745
@ulandijanssen745 Ай бұрын
Baie dankie Genl vir die tips elke oggend. Uiters noodsaaklike inligtimg wat u deel!! Ons is gereed vir VORENTOE! Mag God met ons wees!!!
@JoaGroenewald
@JoaGroenewald Ай бұрын
Generaal behou hierdie tipe v aanbiedings asb. Puik!!! Well done!!
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 Ай бұрын
Goeie more Genl. Wynand en ander SBB Lede! Geseënde dag vir julle almal in JESUS HEILIGE NAAM!!!
@doubleoseven-nf1qf
@doubleoseven-nf1qf Ай бұрын
Dankie Genl, dit gan sommer goed in Europa!
@elizabethkruger3425
@elizabethkruger3425 Ай бұрын
Dankie tog. Geen sein gehad heeldag. Dankie v praatjie v vanoggend en wenke. 😊
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 Ай бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en mede SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Woensdag vir julle.
@rodtennant7603
@rodtennant7603 Ай бұрын
Good Morning all!
@psputsimply
@psputsimply Ай бұрын
Dis bemoedigende nuus, as iemand daarna soek? Probleem is, afgelope paar dekades was, kwansuis "links" en "regs", almal voorstanders van "liberale demokrasie", oftewel globalisme. Bemoedigend dat mense se "Nee!" en keer terug na nasionalisme. Baie goeie nuus, dankie Generaal.
@gawiestolz6208
@gawiestolz6208 Ай бұрын
Gelukkig begin die Nederlanders, Duitsers,Franse, en Brittte ook nou opstandig raak teen die VSA (geldmagte) se hunkering na ñ NWO en nie net Putin nie.
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj Ай бұрын
Goeie more almal
@deondeondeon1
@deondeondeon1 Ай бұрын
​​Goeiemôre Genl
@sakkievanzyl2983
@sakkievanzyl2983 Ай бұрын
Baie sout vir wonde
@annemarieburger4527
@annemarieburger4527 Ай бұрын
Môre Genl. Die vrouens is besig ai dis goeie nuus
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 Ай бұрын
Salute genl geseende dag vir almal wees wakker en sluit nou aan Salute
@rodtennant7603
@rodtennant7603 Ай бұрын
✌️Net Voorentoe!
@charlesking6476
@charlesking6476 Ай бұрын
Good message 👍🏻
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 Ай бұрын
Dankie Wynand, lekker en geseënde dag.
@grantwise8466
@grantwise8466 Ай бұрын
Dankie Generaal
@koosweistra2696
@koosweistra2696 Ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@charmainebester5819
@charmainebester5819 Ай бұрын
More Wynand
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 Ай бұрын
Baie dankie Wynand
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 Ай бұрын
Baie dankie. Mooi loop.
@hennietheart8540
@hennietheart8540 Ай бұрын
More Wynand. Dankie vir die informasie. Seeninge.
@janconradie8828
@janconradie8828 Ай бұрын
dankie Generaal
@markpaxton95
@markpaxton95 Ай бұрын
👍🏻
@innovruptly1769
@innovruptly1769 Ай бұрын
I disagree, MK has reacted to the concerns of OTHER political parties regarding the elections. The MK are attempting to ensure that the concerns are dealt with accoding to the rules of the election especially for those smaller parties who have a smaller platform and influence.
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 Ай бұрын
Dankie Gnl.❤
@louishurter4952
@louishurter4952 Ай бұрын
Goeie more Kol hier in Pretoria is dit net so koud maar julle moet n geseende dag verder he
@WouterOlivier-yr1rt
@WouterOlivier-yr1rt Ай бұрын
Chemodene is ook belangrik sou ek se
@richardlamos1436
@richardlamos1436 Ай бұрын
The way to track a stealth F 35 is to sca for the "radar shadow" this technique was invented and released to the public about 8 yrs ago by German Radio Amateurs !! They were able to test their technique close to Rammstein base, one if the many US occupation forces bases in G
@reneviljoen1448
@reneviljoen1448 Ай бұрын
🫡
@johanferreira7919
@johanferreira7919 Ай бұрын
More more ,
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si Ай бұрын
Hou van Putin. Enemy of my enemy is my friend. Patriot is akkies van die sestigs. Nutteloos. s 550 is die yster👏👏👏👍👍👍🍻🍻.
@WillieEnslin
@WillieEnslin Ай бұрын
Ek stem saam als met jou behalwe dat julle reken die VSA nie weet dat Russiese vloot magte geontplooi is by Cuba nie; as 'n ou TI Analis reken ek daai waardeering is verkeerd
@charmainebester5819
@charmainebester5819 Ай бұрын
More Wynand
Donderdag, 11 Julie 2024. KZN brand weer (eerste)
13:41
Wynand du Toit
Рет қаралды 12 М.
Vit D and prostate cancer
16:37
Dr. John Campbell
Рет қаралды 1 МЛН
Despicable Me Fart Blaster
00:51
_vector_
Рет қаралды 17 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:25
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 24 МЛН
ОСКАР vs БАДАБУМЧИК БОЙ!  УВЕЗЛИ на СКОРОЙ!
13:45
Бадабумчик
Рет қаралды 5 МЛН
Top U.S. & World Headlines - July 12, 2024
9:30
Democracy Now!
Рет қаралды 136 М.
Mchunu promises an overhaul of police management system
13:56
Newzroom Afrika
Рет қаралды 1,3 М.
Top U.S. & World Headlines - July 11, 2024
13:05
Democracy Now!
Рет қаралды 170 М.
Rusland, Israël en de derde wereldoorlog | David Maasbach
48:38
Maasbach TV
Рет қаралды 21 М.
Dr Reuel Khoza on ethical leadership
13:57
Newzroom Afrika
Рет қаралды 2,7 М.
GEBED, wat mense nie weet nie! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:15:47
Despicable Me Fart Blaster
00:51
_vector_
Рет қаралды 17 МЛН