No video

Donderdag, 11 Julie 2024. KZN brand weer (eerste)

  Рет қаралды 12,502

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: www.facebook.c...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 58
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 Ай бұрын
Dankie Wynand. Die duisternis is op ons en ander sien dit nie. Lekker en geseënde dag.
@ulandijanssen745
@ulandijanssen745 Ай бұрын
Baie dankie Wynand en bestuur vir julle harde werk! Ook spesiale woord van dank aan die dames van die call centre!!!
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 Ай бұрын
Goeie middag! Ek was buite sein . Sien uit na vannaand! Die jeug is ons TOEKOMS!!!
@regcombrink3208
@regcombrink3208 Ай бұрын
Goeie more Wynand vanaf n nat en baie winderige Worcester.Baie dankie vir jou harde werk. Dit word opreg waardeer.
@willemesterhuizen8037
@willemesterhuizen8037 Ай бұрын
Saluut my generaal ja as jy gewees het waar ons was sal jou vestand al hierdie gevaartekens kan waarneem die hele wereld ons inkluis is op n mespunt !!!!Al wat ons kan doen is voorberei wens net almal was wakker ek het gedoen wat gedoen kan word en die res in die Vader se hand gelaat !!!Saluut tot more !!!!!
@ulandijanssen745
@ulandijanssen745 Ай бұрын
Aaaaahhh soo ñ mooi afsluiting!! 🥶🤗
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 Ай бұрын
Dankie Genl . Salute .
@tersiavanaswegen5553
@tersiavanaswegen5553 Ай бұрын
Colonel Wynand is so sad, our beautiful country is in distress
@beaver2237
@beaver2237 Ай бұрын
GOOD MORNING, SIR.
@eddiestafford455
@eddiestafford455 Ай бұрын
Die enigste mense wat nie leer uit 2021 se onluste in Natal nie is die ANC. Ek stem saam dat Natal op n mespunt staan en ons moet nou voorberei. Nie net tov voedsel nie, maar veral ammunisie ook en mense beter vertroud raak met hulle wapens
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs Ай бұрын
Thank you 😊 you are so correct. Sharing Keep safe and warm everyone
@neillkruger5087
@neillkruger5087 Ай бұрын
Gegroet vanuit Zambië.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 Ай бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en al ons SBB lede 'n veilige rustige en geseënde Donderdag vir julle lief julle..
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si Ай бұрын
False flag attack. Jys reg, dis verdag👍
@vasti018
@vasti018 Ай бұрын
Goeie more Genl en alle SBB lede. Pragtige foto van die beeste om die welkom vuurtjie. -- Genl - op gister se uitsending was daar weer 'n skoorsoeker wat bly antwoord het op simpel vraag en skoor gesoek het. Kan ons nie die soort van skoorsoekers verwyder nie? Dankie vir waarheid elke dag Genl.
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 Ай бұрын
Baie dankie Wynand.
@janconradie8828
@janconradie8828 Ай бұрын
dankie Generaal
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 Ай бұрын
Groete uit n nat Melkbosstrand!
@allanthomson4639
@allanthomson4639 Ай бұрын
Good morning Sir, - goeie more almal
@beaver2237
@beaver2237 Ай бұрын
Sir as we said before it will be a false flag, thanks.
@deonschoeman395
@deonschoeman395 Ай бұрын
Dankie Genl.
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 Ай бұрын
Die goed in parlement is nie leerbaar nie.
@carels5158
@carels5158 Ай бұрын
Insluitend baie van ons "broers en susters".
@rgdressler2046
@rgdressler2046 Ай бұрын
​@@carels5158Hulle moet blootgestel en tot orde geroep word, as dit moet, en dit gaan om oorlewing van 'n volk, en ek sê nou die ondenkbare, met ANC metodes.
@neelsdebruyn8914
@neelsdebruyn8914 Ай бұрын
Goeie môre Genl en mede SBB lede
@grantwise8466
@grantwise8466 Ай бұрын
Dankie Generaal
@wow.sailor.
@wow.sailor. Ай бұрын
SALUUT,
@AndrewBuchan-nn7ji
@AndrewBuchan-nn7ji Ай бұрын
Good morning General, please try and put the English translation up today...
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 Ай бұрын
Kolonel Ek is van tyd tot tyd beskikbaar en kan probeer help met vertaling.... Moet net genoeg tyd hê...
@mornebarnard9121
@mornebarnard9121 Ай бұрын
@@AndrewBuchan-nn7ji ek dink dot is hoogtyd dat julle Afrikaans leer. Waarom wil u deel wees van n Boere gesprek maar jy weier om die taal te leer. Hoekom.moet die Boere heeltyd julle taal praat?
@mornebarnard9121
@mornebarnard9121 Ай бұрын
​@@esmebuitendag7131hoekom moet dit in Engels vertaal word? Waarom wil mense deel wees van n Boere groep maar hulle wil nie in ons taal praat nie? Hoekom moet ons heeltyd buig? Hullr kan Afrikaans leer soos ons Engels moes leer
@charmainebester5819
@charmainebester5819 Ай бұрын
More Wynand
@adrianlang5195
@adrianlang5195 Ай бұрын
Die vier kleur wapper weer by die Groot rivier!
@kevinmorris3502
@kevinmorris3502 Ай бұрын
Have to be a member to comment on live chat happening tonight, currently!
@koosweistra2696
@koosweistra2696 Ай бұрын
More almal lekker dag vir julle almal
@magdavanrhyn6257
@magdavanrhyn6257 Ай бұрын
Goeiemore almal.
@tonygassner5406
@tonygassner5406 Ай бұрын
12:06 hours. Good afternoon General from Heidelberg W.Cape. Thanks to the Almighty for the rain and for everything - totally, for "in Him all things consist." May He guide us to 'go with the flow.' "He turns all things to good FOR those who love Him whom He called for His purpose, ~ having called His elect, variously, for that: having prepared them. Our roles and preparation are established in eternity. God is for you. "He has put eternity in their hearts, except that no one can find out the work that God does from beginning to end." "My sheep know My voice." May He warn us against the voice that entices: "Has God indeed said, you shall not eat of every tree of the garden?" Choices and accountability are ours, mercy and grace, God's. Thank you.
@weazscharneck7904
@weazscharneck7904 Ай бұрын
Wynand daai beeste om die vuur .ek is seker dis Afr kaanse beeste.!!!!
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Jy het dit Al baie gese Kolonel
@jimmylabuschagne3468
@jimmylabuschagne3468 Ай бұрын
Dankie oom Wynand
@francoisdeklerk1266
@francoisdeklerk1266 Ай бұрын
Wynand sê dat ons in kokon lewe en nie sien hoe dit, wat nou elders in die wêreld gebeur, 'n direkte impak op ons gaan hê nie. My vraag is: Hoe gaan dit wat nou in Ukraine/Rusland gebeur 'n direkte impak op ons hê?
@Chris-y2q
@Chris-y2q Ай бұрын
Dis invoer en uitvoer en skenkings wat nie Meer daar gaan wees nie as die oorlog daar in ww3 verander ons Sal Dan net he wat hier gemaak word en hier word nie Meer veel gemaak nie te kort aan alles he
@michaellawson6533
@michaellawson6533 Ай бұрын
Ukraine will be divided up based on Historical claims. Poland has claimed a part of the north west , Hungary a small piece of the south west, Rumania a part of the south and so far Russia has already conquered and claimed the east.
@rikavanrooijen6889
@rikavanrooijen6889 Ай бұрын
Is dit moontlik om n email address te kry vir Mr Wynand?
@quintinpistorius654
@quintinpistorius654 Ай бұрын
Weet nie of die “ WOKE “ John Deere flag in die kantoor moet hang nie ?
@yellowtapemeasure3741
@yellowtapemeasure3741 Ай бұрын
SBB moet darem ook n paar teen-insurgensie bewegings uitvoer 😉
@billyb7469
@billyb7469 Ай бұрын
Propaganda
@billyb7469
@billyb7469 Ай бұрын
People believe the bullshit
How far can Ukraine's military go inside Russia? Inside Story
28:11
Al Jazeera English
Рет қаралды 66 М.
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 378 М.
طردت النملة من المنزل😡 ماذا فعل؟🥲
00:25
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 11 МЛН
Comfortable 🤣 #comedy #funny
00:34
Micky Makeover
Рет қаралды 17 МЛН
SCHOOLBOY. Последняя часть🤓
00:15
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 13 МЛН
VF Plus verwerp haatspraak tydens Tshwane-raadsvergadering
11:15
Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus Gauteng
Рет қаралды 3,8 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
ZIONISM IS FAKE
18:13
Law of Liberty
Рет қаралды 34 М.
Ons gesels met Wynand du Toit by Pro Patria Militêre Fees
7:43
Prince Mashele talks EFF and its collapse the Gauteng Crisis and More!
48:19
State of the Nation
Рет қаралды 2,4 М.
Award-Winning Clothes Doctor Ticks All BUT One Box | Dragons' Den
12:43
طردت النملة من المنزل😡 ماذا فعل؟🥲
00:25
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 11 МЛН