Baie dankie vir awesome resep. Dit was 'n vinger lek ete gewees. Ekstra punte gescore ook 🤩🤩🤩
@LeonduToit-v6k9 ай бұрын
Dit lyk nou baie lekker, hou van die mayonnaise en kerrie kombinasie.
@ajl19739 ай бұрын
Lekker ete! Vreemd genoeg was my eerste smaak van kerrie in Suid-Afrika. Ek is van Amerika en nou kan ek nie genoeg daarvan kry nie. Jammer, my Afrikaans is dalk verroes.
@bertacollins54289 ай бұрын
Looks delicious
@denbeech66479 ай бұрын
Dankie vir die deel. A keeper recipe for sure!
@grootbek19 ай бұрын
Sjoe, dit lyk lekker !!! Ek kan sien Hunter is sy pa se kind….hou van die brand goed.