Glo jy aan spoke?

  Рет қаралды 28,919

Die Getuienis

Die Getuienis

5 жыл бұрын

Glo jy aan spoke? Eddie Clarke het by die dood omgedraai en toe ervaar hy iets bonatuurlik in sy vertrek! 'n Boodskap van GOD af!
Plus dan begin die dokter in Ladysmith vir sy personeel vra of hulle in spoke glo. Peter Palmer vra Eddie meer uit oor sy ervaring en boodskap van GOD af vir jou!
Die Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#diegetuienis

Пікірлер: 36
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 2 ай бұрын
Dankie oom vir die bemoediging boodskap waardeer dit baie en
@user-ue7pt1ck9g
@user-ue7pt1ck9g 9 күн бұрын
Amen 🙏 Baie dankie oom vir u gebid 🙇🙇I received in Jesus name 🙌🙌😇
@MilnerMilner123
@MilnerMilner123 2 ай бұрын
Dankie Here. ek het. . die .,nodig gehad vandag .,om an te gaan. die getuie is waarlik ..so kragtig...Prys God Se Naam
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 ай бұрын
Prys die HERE
@maggiolivier9855
@maggiolivier9855 Жыл бұрын
Kragtig! Prys die Here! Ek ontvang hierdie woord in die naam van Jesus!
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 11 ай бұрын
Amen!!! Soms laat die Here toe dat ons in n hospitaal beland, omdat Hy n plan het vir ons lewe, en ons beland daar om ander te help....moet mekaar bemoedig en versterk....jip! Jesus bloed sal nooit sy krag verloor nie...vrede vir elkeen...🤗
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo 11 ай бұрын
Amen
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie.
@karienbadenhorst7265
@karienbadenhorst7265 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die getuienis!! :)
@leoniegrove5766
@leoniegrove5766 Жыл бұрын
Wow wow wow dit was kragtig.
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 2 жыл бұрын
Ongelooflik Oom Eddie, baie baie dankie vir jou getuienis! Aan God alle eer🙌🏻
@joeykoen7395
@joeykoen7395 10 ай бұрын
Ba danki ook Eddie Joey Koen Namibia. Oom. 😢
@user-yo7cu1go4t
@user-yo7cu1go4t 9 ай бұрын
❤😊
@monicaso-oabes3975
@monicaso-oabes3975 4 жыл бұрын
Baie dankie dat oom vir my/ons bid! Prys die naam van die Here!Ek en my huisgesin is genuus van Namibia
@marindahaywood1487
@marindahaywood1487 2 жыл бұрын
Shoe net vandag bid ek en die afgelope tyd is my gedagtes besig met die vrae terwyl ek Vader roep en praat en ek voel my siel is nie op die plek waar dit moet wees as ek bid. Nou ja dankie Vader vir di getuienis om my te laat weet wat dit was. My gedagtes is op ander plekke as ek Vader roep.
@veronicapelser8156
@veronicapelser8156 3 жыл бұрын
Danki so mooi getuienis
@maryamvantonder9815
@maryamvantonder9815 3 жыл бұрын
HalleluYah
@Taongap
@Taongap 4 жыл бұрын
Baie kragtig! Such a powerful testimony and word, words of wisdom. Thank you for this.🙏🙏🙏🙏
@berniceglamour9351
@berniceglamour9351 3 жыл бұрын
Dankie oom Eddie
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Amen 🙏
@maureenschrader9876
@maureenschrader9876 4 жыл бұрын
Here,ek prys U🙏
@Legoandart116
@Legoandart116 3 жыл бұрын
Absoluut daar is Krag in Jesus Naam. Ek was met n hamer aangeval 20 jaar gelede, en 3 woorde my vyand laat vlug....."Here help my"... God is so Groot.
@SarieDuToit
@SarieDuToit 2 ай бұрын
Amen
@williedorfling8554
@williedorfling8554 3 ай бұрын
Ek het Hom nodig in my siekte mooi dag
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 ай бұрын
Absoluut. JESUS se Kosbare BLOED is vir u ook
@toekiels5212
@toekiels5212 3 жыл бұрын
Shalom
@elbiesmith5402
@elbiesmith5402 3 жыл бұрын
Dankie Hennie vir jou boodskap. Eks een van daai mense wat eers my eie ding Wil doen terwyl die Here in my Gedagtes is en terwyl Hy in my Gedagtes bly Dan Wil ek net gou eers my program op rsg luister en so gaan dit verby dat ek bly uitstel. Bid asb dat my gees meer ontvanglik is en dadelik na Christelike musiek luister en luister en prediki gs luister. Dink ok dis die duiwel wat my aan dag probeer kry. Ek is ook deur Baie jare deur mediese proses se gegaan en op die oomblik is ek redelik gesond net my bene en rug het probleme dat ek nie kan loop nie. Maar in my drome het ek myself nooit in rolstoel gesien nie net altyd aan die loop. Wil graag weer loop om nie afhanklik vvan die kinders te wees. Eks 73.maar ek glo ek Sal weer kan op staan en loop. Nogmaals dankie.
@sonjaleroux4377
@sonjaleroux4377 3 жыл бұрын
Ek het sulke vriende nodig soos Eddie.
@schouliecampher3136
@schouliecampher3136 3 жыл бұрын
Pragtige, kragtige belydenis wat baie vir my beteken het. Maar die opskrif "Glo jy aan spoke". ????
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag Schoulie, ja absoluut waarlik 'n fantastiese getuienis oor wat die HERE gedoen het. Omtrent die titel, die dokter het vir sy ontvangs gevra: "Glo jy aan spoke?" toe hy Eddie sien instap.
@schouliecampher3136
@schouliecampher3136 3 жыл бұрын
Ek waardeer u terugvoering. Ek volstaan met my siening en sluit hiermee die onderwerp af. Prys die Here 🙏🙏
@yerasmus4025
@yerasmus4025 3 жыл бұрын
Then Jesus said to them again, “Most assuredly, I say to you, I am the door of the sheep. All who ever came before Me are thieves and robbers, but the sheep did not hear them. I am the door. If anyone enters by Me, he will be saved, and will go in and out and find pasture. The thief does not come except to steal, and to kill, and to destroy. I have come that they may have life, and that they may have it more abundantly. “I am the good shepherd. The good shepherd gives His life for the sheep. But a hireling, he who is not the shepherd, one who does not own the sheep, sees the wolf coming and leaves the sheep and flees; and the wolf catches the sheep and scatters them. The hireling flees because he is a hireling and does not care about the sheep. I am the good shepherd; and I know My sheep, and am known by My own. As the Father knows Me, even so I know the Father; and I lay down My life for the sheep. And other sheep I have which are not of this fold; them also I must bring, and they will hear My voice; and there will be one flock and one shepherd. John 10:7‭-‬16 NKJV
@leoniegrove5766
@leoniegrove5766 Жыл бұрын
Is daar n moontlikheid dat ek oom Eddie se kontak nr kan kry.
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag Leonie, stuur asb vir ons epos waar ons u in kontak kan sit. info@diegetuienis.co.za
@jimmyjazz1186
@jimmyjazz1186 4 жыл бұрын
Ja,ek het al spooke gesien.Baie wit mense is net wit nie,hulle is somer spier wit.Hulle lyk asof hulle geen bloed het nie.As hulle skrik is hulle pot blou,eers as hulle kwaad word,dan raak hulle bloed rooi😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😃😃😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😃😂😂
Ek was weggegee
26:00
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!
25:48
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
DO YOU HAVE FRIENDS LIKE THIS?
00:17
dednahype
Рет қаралды 100 МЛН
Nutella bro sis family Challenge 😋
00:31
Mr. Clabik
Рет қаралды 13 МЛН
Who has won ?? 😀 #shortvideo #lizzyisaeva
00:24
Lizzy Isaeva
Рет қаралды 62 МЛН
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 17 М.
Ouers groet 10 jarige seun
25:23
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 26 М.
"Op 'n Donker Pad" | Die Getuienis van Elisha Reid se Motorongeluk
19:07
NG Kerk Proteapark Rustenburg
Рет қаралды 20 М.
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Christen vas gevang in pornografie! (Fixed)
36:47
Die Getuienis
Рет қаралды 27 М.
Was verslaaf aan seks
26:59
Die Getuienis
Рет қаралды 24 М.
Ek was in die doderyk
30:58
Die Getuienis
Рет қаралды 59 М.
My seun was dood verklaar
25:40
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
My hel saam met Jaco Swart
31:16
NUUSPOD
Рет қаралды 230 М.
DO YOU HAVE FRIENDS LIKE THIS?
00:17
dednahype
Рет қаралды 100 МЛН