Niks werd tot Konings-kind

  Рет қаралды 9,385

Die Getuienis

Die Getuienis

2 жыл бұрын

Richard se ouers het hul beste probeer om hom veilig groot te maak in hierdie gebroke wêreld, maar dwelms en drank was die norm. Richard was op skool gespot en geboelie. Hy het soos 'n "niks werd" gevoel en self begin boelie, dwelms gebruik, gesteel en later selfmoord probeer pleeg. Dit het vir hom gevoel daar was geen uitweg nie, maar hy't geweet, daar is 'n Naam...
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
His Heart
/ @hisheartsouthafrica
Facebook:
/ hisheart.southafrica
@hisheart.southafrica
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
KZbin Audio Library

Пікірлер: 35
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 3 ай бұрын
Amen absolute wonderwerk dankie Koning Jesus dat U ons so lief het👏👏👏
@user-dw9el9so4q
@user-dw9el9so4q 3 ай бұрын
Watse getuienis..wat Jesus vir een doen kan hy vir almal doen..dit is ons keuse
@SandraRadley-ki6kf
@SandraRadley-ki6kf Ай бұрын
As God jou vrymaak is jy waarlik vry....Halleluja
@lizastroebel474
@lizastroebel474 Жыл бұрын
Onse God is so groot...Hy het n wonderlike werk in jou lewe gedoen....Hyt jou totaal omgedop en nuut gemaak....Vader seen jou bediening...
@LeonieGrove-mo7ht
@LeonieGrove-mo7ht 4 күн бұрын
Wow wat n wonderlike wonderlike getuienis. Baie dankie vir die eerlikheid Richard.
@rachelstoltz4297
@rachelstoltz4297 2 ай бұрын
Sjoe' Jesus red die grootste sondaar
@jacolenedupreez4809
@jacolenedupreez4809 5 ай бұрын
Wat n Grote God wat ons Dien Dankie Jesus U Wonders Gedoen.
@kathrinabierman4746
@kathrinabierman4746 Жыл бұрын
Here dankie vir die wonderwerk.hierdie man is n nuwe skepsel.Hou hom vas Here gebruik hom om stukkende lewens te help tot herstel....ons loof U naam....❤ U het ons soooo liefgehad ...nog steeds lief..DANKIE DAARVOOR NUWE SKEPPING DEUR SY WOORD REGVERDIG IN HOM....HALLELUJA
@bernicenel
@bernicenel 2 жыл бұрын
Ek openbaar Myself aan wie Ek wil.
@user-lv5oj4wj7i
@user-lv5oj4wj7i Ай бұрын
🤍 wat kan ek se 🙌 net n sug Danki vi Jo getuinis danki 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Amen 🙌 hallelujah 😭
@bernicenel
@bernicenel 2 жыл бұрын
So mooi
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Halleluyah !!
@winnielamprecht9809
@winnielamprecht9809 3 ай бұрын
Wow amazing
@brendavanzyllaubscher1258
@brendavanzyllaubscher1258 2 жыл бұрын
Jy is kosbaar vir Abba Vader. God is Koning. Dankie. Ek was ook so alleen. Met NIEMAND. SELFHAAT. VERGEWE JOUSELF. NIE GEDOEN WAT JY GEDOEN HET. MAAR EK HET SELFHAAT GEHAD. JY IS KOSBAAR.
@mariebesselaar6697
@mariebesselaar6697 2 жыл бұрын
Ahh dankie Richard vir jou fantastiese getuienis, mag Jesus jou seen en vashou, ek is so bly dat jy ons Vader gevind het🙏🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙌🙌
@sa777
@sa777 2 жыл бұрын
Fantasties .... dat Hy n golf stuur en hom saggies op n ROTS sit .... wat n liefde. Dat Hy hom nooit gelos het nie tenspyte van sy hardkoppigheid.... Daar IS hoop. Hoop vir elke persoon Wat net UITROEP na die Here
@brendavanzyllaubscher1258
@brendavanzyllaubscher1258 2 жыл бұрын
Hoor jy het vergewe.
@melindamurphy3910
@melindamurphy3910 2 жыл бұрын
Ons God se genade is sooooo groot. 🙏
@roneldebeer8893
@roneldebeer8893 2 жыл бұрын
Ek stuur dit vir iemand vir wie ek baie lief het. Mag Jesus hierdeur met hom praat🙏
@helenasmit1905
@helenasmit1905 2 жыл бұрын
Dankie Abba Vader laat daar altyd Hoop is in Jesus 🙌
@priscilladrake3775
@priscilladrake3775 2 жыл бұрын
Die Here sê EK KEN DIE PLAN VIR JOU MY KIND! 🤗🤗😉😉😇😇 Dankie vir jou getuienis.
@winnielamprecht9809
@winnielamprecht9809 3 ай бұрын
Shoe dis kosbaar
@willemoosthuizen9030
@willemoosthuizen9030 2 жыл бұрын
GOD IS GOED.AMEN
@albertadlg
@albertadlg 2 жыл бұрын
Wow, Juanita, wat n amazing getuienis. Ek en my seuntjie le en luister elke aand na een:)
@juanitapalmer4283
@juanitapalmer4283 2 жыл бұрын
So bly die getuienisse inspireer julle. Al die eer aan Vader
@amandasteynsteyn6832
@amandasteynsteyn6832 2 жыл бұрын
Ek het n kleinseun wat homself inspuit met al die gemors wat hulle in die strate verkoop. Sy storie is jou storie. Ek is so bekommerd oor hom en bid elke aand vir hom. Ons weet nie waar hy is nie. My hart is gebroke en stukkend.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Hi Amanda, wat is jou kleinseun se naam? Ons span wil graag saam jou in tree vir ʼn wonderwerk
@amandasteynsteyn6832
@amandasteynsteyn6832 2 жыл бұрын
Sy naam is Gunter Ek sal so dankbaar wees. Baie dankie
@alexandervanwyk
@alexandervanwyk 2 жыл бұрын
Baie goed.
@rozanneclaudettemoses3509
@rozanneclaudettemoses3509 2 жыл бұрын
Hallelujah 🙌🙌🙌
@jonathanspilhaus3165
@jonathanspilhaus3165 2 жыл бұрын
'n wonderbare boodskap ... Dankie
@delanaposthumus8991
@delanaposthumus8991 2 жыл бұрын
Briljante boodskap. Baie dankie!!
@zeldavanaswegen4331
@zeldavanaswegen4331 2 жыл бұрын
Dis Maandag 2 Mei baie dankie Richard ek het n verslaafde dogter Krizel 36 en ek glo God sal haar genees. So het ek vir God gevra om my te genees gaan 30Mei 2022 vir n thyroid operasie en bid dat God my genees. Loop meer as n jaar met n regter knie jy hoor net bene vra elke dag God se genade. Ek vra nou Here genees my liggaam in Jesus naam. Wees geseend Richard dankie vir jou getuienis. Ek glo jou ma almal se gebede het jou gedra. Sterkte en seeninge. Zelda van Aswegen 🙏🙏🙏
@SarieDuToit
@SarieDuToit 2 ай бұрын
Ek kan net uitroep HOE groot is U ons Skepper en ons Skepper.
Ek was weggegee
26:00
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
My seun was dood verklaar
25:40
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 1,8 МЛН
1 or 2?🐄
00:12
Kan Andrey
Рет қаралды 56 МЛН
Tronk toe … Myself oorgegee
26:05
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 25 М.
Loopbaanreis met Rika | dr. Pieter Mulder
50:41
Akademia Spens
Рет қаралды 1,1 М.
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Ateïs - want HY vat net
31:42
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Sien Engel gedurende poging tot kaping
29:22
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 17 М.
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Breingewas (tumer)! Maar dit gebeur mos net met ander mense
29:28
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
valse of ware bekering
28:04
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.