Juan Boucher - Jy’s my flavour (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)

  Рет қаралды 7,684

Juan Boucher

Juan Boucher

5 ай бұрын

Juan Boucher - Jy’s my flavour (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou!
Lyrics:
Jy’s my flavour
Fantasy is woorde as ek praat van jou jou vriende sal nie glo nie
Dis ‘n droom wat jy beman nogsteeds staan jy daar
Wonder weet jy waarvan ek ook hou?
Is jy soet of is jy bitter sal ek ooit kan weet?
‘n Spesifieke tipe flavour sal ek nooit vergeet
As ek my hemp uittrek
Proe ek iets van jou
Maar daar staan jy met ‘n roomys wat jou hande klou
Iemand gee my net ‘n lappie want dit smelt oor jou
In alles wat jy doen en alles wat jy sê is suiwer (Suiwer)
Proe dit op my lippe weet jy jy’s my flavour?
En ek moet dit vir jou sê dat jy weet wat ek wil hê jy is myne (Jy is myne)
Jy is soet en stout
Jy’s my flavour (Jy's my flavour)
Daar is geure in die spasies tussen jou en my
Dis die kere wat ek stukkies van jou asem kry
Ek wil meer van jou hê
Maar ek weet jy weier
Kry jou in die hande maar dan gly jy uit
Skielik voel ek hoe jy op my skouer byt
Ek wil jou vashou
Maar ek weet jy huiwer
Maar nogsteeds hou jy die roomys en ek like dit kwaai
Want die suiker op jou vingers maak my hande taai
Alles wat jy doen en alles wat jy sê is suiwer (Suiwer)
Proe dit op my lippe weet jy jy’s my flavour?
En ek moet dit vir jou sê dat jy weet wat ek wil hê jy is myne (Jy is myne)
Jy is soet en stout
Jy’s my flavour
Is jy soet of is jy bitter sal ek ook kan weet?
‘n Spesifieke tipe flavour sal ek nooit vergeet
As ek my hemp uittrek
Proe ek iets van jou
En daar staan jy met ‘n roomys wat jou hande klou
Iemand gee my net ‘n lappie want dit smelt oor jou
In alles wat jy doen en alles wat jy sê is suiwer (Suiwer)
Proe dit op my lippe weet jy jy’s my flavour?
En ek moet dit vir jou sê dat jy weet wat ek wil hê jy is myne (Jy is myne)
Jy is soet en stout
Jy’s my flavour (Jy's my flavour)
Jy is soet en stout
Jy’s my flavour (Jy's my flavour)
Jy is soet en stout
Jy’s my flavour
Jy's my flavour
Vanaf die album 082....(2012)

Пікірлер: 1
@ynwdrasties3967
@ynwdrasties3967 5 ай бұрын
Hierdie een gooi nog steeds❤😂
HAPPY BIRTHDAY @mozabrick 🎉 #cat #funny
00:36
SOFIADELMONSTRO
Рет қаралды 17 МЛН
Heartwarming moment as priest rescues ceremony with kindness #shorts
00:33
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 38 МЛН
Despicable Me Fart Blaster
00:51
_vector_
Рет қаралды 23 МЛН
Soek Mekaar
4:54
Juan Boucher
Рет қаралды 45 М.
Juan Boucher - Ons Word Een
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
Modjo - Lady (Hear Me Tonight) (Official Video)
3:42
ModjoOfficial
Рет қаралды 291 МЛН
Jay - Is Ek Nie Die Een (Offisiële Musiekvideo)
3:24
Jay du Plessis
Рет қаралды 270 М.
Juan Boucher - Gee jou hart 'n breek
3:14
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 931 М.
Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 МЛН
HAPPY BIRTHDAY @mozabrick 🎉 #cat #funny
00:36
SOFIADELMONSTRO
Рет қаралды 17 МЛН