Dr. sê: “Ongenees-bare siekte”

  Рет қаралды 8,545

Die Getuienis

Die Getuienis

3 жыл бұрын

Heleen het meer en meer pyn in haar liggaam ervaar. Na 'n paar toetse noem die dokter vir haar dat sy 'n ongeneesbare siekte het. Heleen het met haar hele hart vertrou dat sy genees sal word maar geen advies het gewerk nie.
So hoor sy van vas en gebed. Na 40x dae se vas en gebed is sy volkome genees met al die opdragte wat sy van die HERE af ontvang het.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Heleen Blaauw
www.beblessed7x7.co.za
beblessed7x7@gmail.com
/ be-blessed-10123730502...
Ons bedank Steadfast LIFE Church Klerksdorp vir die gebruik van hulle kerk gebou.
info@steadfastlife.co.za
/ steadfastlife
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library

Пікірлер: 20
@annemariegeyer6112
@annemariegeyer6112 2 жыл бұрын
Ons dien GROOT VADER dankie Abba
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
Amen dankie vir die pragtige getuienis .!!!!
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 24 күн бұрын
Amen Prys Die Here dien n God van wonders
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige getuienis.
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 2 жыл бұрын
Baie mooi getuienis Amen
@catherinebotha3632
@catherinebotha3632 5 ай бұрын
Ongelooflike getuienis... 🙌
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Amen
@keenanmoses7481
@keenanmoses7481 2 жыл бұрын
Hallelujah 🙌🙌🙌
@rikagreyling6202
@rikagreyling6202 2 жыл бұрын
halelujaaaa!
@salomekapp9894
@salomekapp9894 3 жыл бұрын
NIKS is by en vir God onmoontlik nie! Dankie Here vir U wonderwerke, en U liefde. Amen.🙏
@berniceglamour9351
@berniceglamour9351 3 жыл бұрын
Soms word mens groot en word verwerp. Selfs jou eie bloed. God het mens van die begin af vir Homself uitverkies sodat mens hom kan soek en ken
@melissabotha5872
@melissabotha5872 3 жыл бұрын
Baie dankie. So bly ekt hierdie getuienis gehoor. Prys die Here. Dit is werklik Hy wat AL jou siekte genees...
@DD-ll6uw
@DD-ll6uw 3 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie kosbare getuienis, dit is baie inspirerend. Ek kan die sagtheid in jou sien, dankie vir jou liefde vir mense. Die Here is so goed!
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 3 жыл бұрын
Sy WOORD is EWIG en WAAR!!! Elke belofte is JA en AMEN!! Sal Hy iets sê en dit nie doen nie? Geloof, hoop en vertroue in HOM is nie tevergeefs nie!!! Wat n liefdevolle en Getroue God en Vader is ons Here nie? Dankie Abba vir hierdie kosbare getuienis... Dankie vir U Bloed, vir ons genesing, gees, siel en liggaam. Amen!! 🙏🙌🙏🙌🙏
@annelizesmit6410
@annelizesmit6410 3 жыл бұрын
Wonderlike getuies. Ek het ook fibriomalgia.
@rinastorm566
@rinastorm566 3 жыл бұрын
Amen. God is getrou
@cleofilander7822
@cleofilander7822 3 жыл бұрын
Baie Dankie vir hierdie getuienis!
@albertadlg
@albertadlg 3 жыл бұрын
Ongelooflike getuienis!
@berniceglamour9351
@berniceglamour9351 3 жыл бұрын
Van die begin af uitverkies.
Hoop na egskeiding ?!?
26:11
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
Geestelike wortels het my siek gemaak
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Vivaan  Tanya once again pranked Papa 🤣😇🤣
00:10
seema lamba
Рет қаралды 35 МЛН
Net ek’t die ONGELUK oorleef
27:39
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Ek't dan gebid, hoekom is my kind oorlede?
26:26
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Is "White Magic" onskuldig ???
25:08
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Swanger op 14 jaar
23:40
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Was betrokke in seksuele verhoudings a.g.v. verkragting
20:11
Die Getuienis
Рет қаралды 5 М.
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Wie is ek?
36:35
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Christen vas gevang in pornografie! (Fixed)
36:47
Die Getuienis
Рет қаралды 27 М.
Ek erken, ek't jou verneuk
27:46
Die Getuienis
Рет қаралды 63 М.