Pastoor- wortel van haar depressie

  Рет қаралды 16,086

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Chantell Davis het sonder haar pa groot geword. Dit het veroorsaak dat sy met haar ware identiteit sukkel wat selfs na depressie toe gely het. Sy's getroud met 'n wonderlike man maar selfs daar het dit nie makliker geword nie. Dokters het selfs vir haar gesê dat a.g.v. 'n siekte, kan sy nie swanger word nie. Maar GOD het die laaste sê!
Boek beskikbaar by:
royalcomeback....
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Purple Planet Music
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock
stock.adobe.com
Pexels.com
Video by Zachary Will from Pexels
www.pexels.com...
Video by Tima Miroshnichenko from Pexels
www.pexels.com...

Пікірлер: 23
@catherinebotha3632
@catherinebotha3632 6 ай бұрын
Bitter mooi getuienis... nodig gehad om dit te hoor.
@SarieDuToit
@SarieDuToit 3 ай бұрын
Amen.
@janetstander764
@janetstander764 7 ай бұрын
Pragtig! Soveel geleer uit die getuienis
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 8 ай бұрын
WOW! Wat ' n awesome getuienis
@janetstander764
@janetstander764 7 ай бұрын
God het my ook weer herinner: eet die Woord elke dag. Ek bely ek is lui. Maar ek is van nou af op die Woord dieet!
@MariaDavids-db2pt
@MariaDavids-db2pt Жыл бұрын
Kragtig dankie vr die getuienis will net vra dt die getuienis sal bid vr John Ben baie siek❤
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag. Stuur asb vir ons u gebedsversoek na info@diegetuienis.co.za
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 4 ай бұрын
Sterkte dankie vir u getuienis baie bemoediging ❤
@biggtiming4220
@biggtiming4220 Жыл бұрын
Pragtige testimony. Dankie here vir all die werk en verskil what jy in ons lewens maak.
@Taongap
@Taongap 2 жыл бұрын
Beautiful testimony. It's timely. I needed to hear it. Thank you for sharing.🙏
@estersteyn6902
@estersteyn6902 2 жыл бұрын
Baie dankie Getuienisspan! Mag die Here julle seen asook die dierbares wat bereid is om hulle getuienlnisse te deel!
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Al die Eer aan VADER
@riavanwyk2597
@riavanwyk2597 2 жыл бұрын
Hoe Groot IS ONS GOD , BÝ HOM IS ÀLLE DINGE MÒONTLIK , SÈLF DUE ONMÒONÞLIKÈ.
@idastoop7219
@idastoop7219 2 жыл бұрын
Baie baie dankie vir lieflike getuienis.
@annatjiebeukes5510
@annatjiebeukes5510 2 жыл бұрын
Wow!! Wat n getuienis. Dankie dat jy dit gedeel het!! Aan God sl die eer!!
@ameldamacklein4188
@ameldamacklein4188 2 жыл бұрын
Baie mooi getuienis. Ek bid vir n man ek is so bang ek trou met die verkeerde man. En net 1 mens in my hele familie het getrou
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag Amelda, as jy gelei voel, neem jou hartsbegeerte en lê dit op dien Altaar voor VADER neer en vra wat is SY wil vir jou lewe. Glo en hou dan vas aan SY Beloftes vir jou lewe.
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 2 жыл бұрын
Baie mooi boodskap!🙌
@ws8091
@ws8091 2 жыл бұрын
😭😭😭 Dis presies my storie met slaapmedikasie.Asseblief bid vir my.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag, ons tree saam u in vir u wonderwerk! JESUS het u ook lief!
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Жыл бұрын
Baie dankie.
@elizabethboshoff4566
@elizabethboshoff4566 2 жыл бұрын
Beautiful
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie.
Ek was dood langs die sypaadjie
24:21
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Sukses tot Sopkombuis
26:58
Die Getuienis
Рет қаралды 5 М.
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 194 МЛН
Pool Bed Prank By My Grandpa 😂 #funny
00:47
SKITS
Рет қаралды 19 МЛН
Кадр сыртындағы қызықтар | Келінжан
00:16
Wie is ek?
36:35
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 27 М.
Ouers groet 10 jarige seun
25:23
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 6 М.
@LaurentiuMarga ~ atunci când doar Este
1:19:35
Laurentiu Marga
Рет қаралды 1,1 М.
Gewaarsku maar wou nie luister nie
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Ann Voskamp on ‘Waymaker’ and Her Near Death Experience
31:11
In die Hemel | Amanda Loftus & Nevil Norden
27:29
Patmosstudio
Рет қаралды 6 М.
Depressie - Pastoor Braam Peens
35:18
EnDeo Familiekerk
Рет қаралды 900
Ek was weggegee
26:00
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 194 МЛН