No video

Steve's Monday chat from 25 March 2024 (Afrikaans)

  Рет қаралды 29,047

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Topics of discussion this week:
James Bond, my ANC quote of the week, my KZbin Silver Award and I talk about my 40 years in entertainment which started in 1985.
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 91
@mikastoll3667
@mikastoll3667 4 ай бұрын
I'm from the state of Michigan in the United States, American of Mexican descent. I understood a few words but follow you because I like your music and that beautiful incredible deep voice. GOD Abundantly Bless you and your loved ones and keep you all safe in CHRIST JESUS' Name. Amen. ❤
@stacyinInSANeDiego
@stacyinInSANeDiego 4 ай бұрын
#Yster Baie dankie Steve! Following you from San Diego. Can't wait to get back to SA and see another show. God bless you, family, and the sane people of Suid Afrika.
@user-pj2cd5bl6g
@user-pj2cd5bl6g 4 ай бұрын
Steve jy is super intelligent en fabulous wens jou en jou familie Alles wat wonderlik is.❤🙏
@elzabekruger
@elzabekruger 4 ай бұрын
Dankie vir die eerlikhied steve hofmeyer❤
@sanetlong6077
@sanetlong6077 4 ай бұрын
Dankie my ou maat Steve waardeer regtig wat jy vir ons bevolking doen en dankie baie vir jou eerlikheid. Staan sterk!! Lekker Lang naweek vir jou en gesin liefde ❤
@mariusz8771
@mariusz8771 4 ай бұрын
Bardzo doceniam Twoją twórczość i Twoje piosenki,czekam z niecierpliwością na nowości. Pozdrawiam serdecznie z Polski🇵🇱🇿🇦
@sarelstipp9720
@sarelstipp9720 4 ай бұрын
Dankie, jy bly n legend n yster en reguit met die monde lief vir jou groete uit die Kaap
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 4 ай бұрын
.....en wat bereik hy daarmee??? Net mooi fokol !!!!
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed 4 ай бұрын
Steve jy is n Yster. Dankie vir jou eerlikheid en Afrikaner reguit Hart. Mag jy en jou gesin geseënd wees, van n mede Afrikaner hart.....my james bond is Roger Moore.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 4 ай бұрын
Kak praat nie....Voel vry om ons te vertel wat hy sover bereik het met sy kakpratery.....
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed 4 ай бұрын
@@truth-Hurts375 - wie praat kak???
@cariengomes7082
@cariengomes7082 4 ай бұрын
@bukswillemsoosthuizen3745
@bukswillemsoosthuizen3745 4 ай бұрын
❤❤...dankie Steve...n regte vasbytter... Ons waardeer jou..jy sê wat op jou hart is...geen lieg broer..jy sê dit reguit...ons dalk te bang om ons mondjies oop te maak...eintlik maar n klomp slapgatte..my ingesluit...❤
@user-ez9en7vk2z
@user-ez9en7vk2z 4 ай бұрын
Jou geselsies & insigte is interresant, prikkelend en humoristies. Asb hou aan met die goeie werk. Jy inspireer en gee moed. 👍👍👍🙏🙏🙏
@johanwestraad28
@johanwestraad28 4 ай бұрын
Een er en twee esse. Verder stem ek saam met jou! 😊
@beverley-annemackintosh3672
@beverley-annemackintosh3672 4 ай бұрын
😂Dankie Steve!! Wonderlik!!! (Christian South African woman who is deeply ashamed of this ANC government)
@deonschwab3456
@deonschwab3456 4 ай бұрын
Dankie Steve jy is die beste
@atkruger7840
@atkruger7840 4 ай бұрын
Steve, Ons loop saam met jou en al die Afrikaners.
@elmarievandermerwe3166
@elmarievandermerwe3166 4 ай бұрын
Steve dankie vir jou briljante inligting en waarheid oor die "nuus"!
@KarinvanNiekerk
@KarinvanNiekerk 4 ай бұрын
Steve ek is mal oor jou eerlikheid en opregtheid, jy maak my dag. hou aan om jy te wees. Ek was al baie in die moeilikheid oor jou by my vorige werk, en glo my ek is nie spyt om nie meer by hul te werk nie, jy is nie baie gewild by hulle nie (liberale media), maar ek het soveel respek vir jou. Ons is in die dieselfde jaar gebore en baie jare terug, as ek reg is so by die 1984 ontmoet by 'n gemeenskaplike vriendin.
@rafntumble
@rafntumble 4 ай бұрын
Propaganda24 is selde reg! Dankie vir jou goeie en groot werk! Ons is met jou!
@Marlene-Ferreira
@Marlene-Ferreira 4 ай бұрын
STEVE JY IS MY HERO!!! ALWAYS!!!
@martieschutte7684
@martieschutte7684 4 ай бұрын
Jy is n goeie Afrikaner....Bid vir jou en falmilie
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 4 ай бұрын
Mooi steve mooi. Oooo dan is ek ook n ketter
@magdanell7128
@magdanell7128 4 ай бұрын
Hou aan met jou wonderlike werk vir ons .
@jean-pierredewaal2081
@jean-pierredewaal2081 4 ай бұрын
Happy Birthday to your son blessings to you always rgds JEAN-PIERRE in Gansbaai
@roelienvermeulen3371
@roelienvermeulen3371 4 ай бұрын
More Steve. Dankie vir jou Afrikaner hart. Wil net met jou deel. Hier in Namibia waar ek gebore en getoeë is gaan dit nie beter nie. Daar is geen ministeriele instansie waar daar nie bedrog van etlike miljoene gepleeg word nie. Plaas boere kry net so swaar met droogte maar fondse net vir sekeres. Verkoop jou bees vir n appel en n ei. Suid Afrika moenie alleen voel nie. Maar lief nog my land. Geseende dag vir jou en gesin. Groete Affiplaas.
@antonlerm2095
@antonlerm2095 4 ай бұрын
Steve jy is die beste!!ek saluut jou.
@TheGo2Experience
@TheGo2Experience 4 ай бұрын
steve ons is lief vir jou en wardeer als wat jy don en voor veg wens almal kan bietjie opoffer en saam staan en jou help .DANKIE
@elsabekock5731
@elsabekock5731 4 ай бұрын
Ai hoe lekker om jou stem te hoor met al jou regte ségoed. Daar is net een soos jy. Mag dit n geseênde Pase vir julle familie wees.
@AdaJacobs-qx4in
@AdaJacobs-qx4in 4 ай бұрын
Dankie Steve en sterkte!
@user-nu7ji3mz8t
@user-nu7ji3mz8t 4 ай бұрын
My outobiografie se naam sal wees, Jy sal my nie onder kry nie!". Dankie vir 'n goeie show.
@user-gy5ck3yh5r
@user-gy5ck3yh5r 4 ай бұрын
Steve...jy is die beste..💪❤ Baie geluk met Devon se verjaardag..🍾🥂
@antoinettegrimsell7342
@antoinettegrimsell7342 4 ай бұрын
Puik gestel Steve,Soos gewoonlik reguit en sonder suiker klontjies.Waardeer jou.goedheid en guns vir jou en jou familie❤👍
@jamesbishop338
@jamesbishop338 4 ай бұрын
Gi Steve. Wees geseend we love you boet ❤
@ansiebam2967
@ansiebam2967 4 ай бұрын
Jy is net JY Steve.....altyd n wenner😂😂😂😮😅
@lindaliebenberg6110
@lindaliebenberg6110 4 ай бұрын
Hst 42 jr gr 1~7 skool gehou. Ek ween oor ons mense . Ons is vodde , stukkend maar begin opstaan . Geluk mst Devon en jy bring smiles ten spyte van alle goeters waarmee ons toegegooi word. God stuur ons op die paadjie wat obs moet loop. Mooi laaang, geseënde naweek wat aan die einde v d week wink. ❤
@user-sv4qp9bz6s
@user-sv4qp9bz6s 4 ай бұрын
Steve ek salueer jou! Baie dankie dat jy altyd standpunt inneem en nie so ruggraatloos soos meeste is nie!!
@marnusels5720
@marnusels5720 4 ай бұрын
Steve....Jy is nou maar net die BESTE
@daviddempster8717
@daviddempster8717 4 ай бұрын
Thanks Steve🏴󠁧󠁢󠁥󠁮󠁧󠁿
@phillipshepherd1465
@phillipshepherd1465 4 ай бұрын
Hy vat so! Gooi Steve, gooi!
@hermangroenewald6939
@hermangroenewald6939 4 ай бұрын
Groete uit Abqaiq Saudi Arabia
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 4 ай бұрын
I just love yr chats
@KarinvanNiekerk
@KarinvanNiekerk 4 ай бұрын
My lewensverhaal sal genoem word, die Onmoontlike oorwinnaar
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 4 ай бұрын
NEEWAT STEVE.....LAAT WAAI......JY IS N WARE BOER.. ONS BOERE GAAN NIE LE NIE ONS GAAN OOK NIE WEG GEWENS WORD NIE BAIE DANKIE.ONS LUISTER!
@Shack01
@Shack01 4 ай бұрын
Dr. Malan.. ek het baie interesante afrikana
@susankoster5644
@susankoster5644 4 ай бұрын
Sean Connery, verseker❤
@TheGo2Experience
@TheGo2Experience 4 ай бұрын
NIEMAND SOEK N WERKER WAT NIE AANGESPAAK KAN WORD VIR SWAK WERK NIE
@ziskabrits618
@ziskabrits618 4 ай бұрын
Ai Steve…ons is van dieselfde “kerk” 💪🏻💪🏻💪🏻
@thinusmilner2538
@thinusmilner2538 4 ай бұрын
Ek skree vit Steve vir President!!!
@terrencehanafey5614
@terrencehanafey5614 4 ай бұрын
God bless you Steve ,your friend Pastor Terrence Hanafey Daily Bread Ministries Pennington kzn 😂
@annamarieklynsmith9786
@annamarieklynsmith9786 4 ай бұрын
Sean Connery hands down vir my. My Skotse bloed (ek is egter 'n Afrikaanse meisie) raak sommer warm as ek van om praat en natuurlik raak ek tranerig as ek doedelsakmusiek hoor.
@abiegreyling8370
@abiegreyling8370 4 ай бұрын
Yster!
@moderate1452
@moderate1452 4 ай бұрын
Steve, remember "inflation takes from the ignorant and gives it to the informed". lol - Dit beteken ruil rande vir goud.
@LouwrensSchrader
@LouwrensSchrader 4 ай бұрын
Jy is 'n Yster my maat
@mariannaoosthuizen9639
@mariannaoosthuizen9639 4 ай бұрын
Net EEN Sean Connery!!!!
@bukswillemsoosthuizen3745
@bukswillemsoosthuizen3745 4 ай бұрын
❤..Steve...wat my de moer in maak...almal is op Jooste se case...maar Mbeki..en Zuma..het der miljoene gesteel...en hulle is skotvry.....begin somner sy eie party...rerig... .wa is die slegte..Guptas...flip die anc..gemors..!!
@annelenevanrensburg3237
@annelenevanrensburg3237 4 ай бұрын
Voorstel van 'n oorlede vriend was my boek moet wees: A Closet Full Of T-shirts
@barryhay2024
@barryhay2024 4 ай бұрын
My 007 was Pearse Brosman (plz excuse spelling). My Gunstelling 007 fliek was "Die Another Day"... Baie dankie vir wat jy doen vir ons Afrikaanse mense in die RSA.... Dankie vir die guts om die waarheid te versprei...
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo 4 ай бұрын
Ek het gehoop dat Steve reeds sy miljoen stemme sou kon bymekaar kry sodat hy kan staan met die verkiesing op 29 Mei 2024! Of as ere-Staatspresident vir 'n onafhanklike Weskaap?
@hesterbreed8013
@hesterbreed8013 4 ай бұрын
Wragtig Steve hier in Warmbad scan ek jou pittige gesprek raak dit laat die bloed vinnig deur my are deurpomp hier is net seniorburgers nie ouetehuis nie wat ek hier soek weet ek nie amper 77dye my hare grys is nie vir my nie ok ek is nie baie gewild nie maar whatever net solank ek weet wie is Steve Hoffmeyer😂😂😂😂
@chrisstrydom8197
@chrisstrydom8197 4 ай бұрын
Hello Steve, ek sien jy het baie support van mense wat verlief is op jou praat en sing en sommer net entertaining wees ('n Yster apparently)... Bitter Einders wees en baklei vir ons regte, vluitige toekoms en party hou is nou nie meer waarop gefokus moet word nie... Miskien moet sommer almal van julle wat na hierdie comment, insluitende jy Steve( met baie invloed en seggenskap) kyk, begin besef ons toekoms is donkerder as wat Oom Siener beskryf het... Geen dowwe liggie inni tonnel of n hand te sien in die donkerte nie!!! Ipv produkte en entertainment adverteer moet jy dalk begin help om ons volk wakker te maak en hul daarop wys dat hulle moet begin voorberei om refugees in hul eie land te word, en minder aandag gee aan kuier en geld jaag... Ons tyd is min en genade gaan ook wees vd wat te laat wakker skrik😢
@garrydonian7588
@garrydonian7588 4 ай бұрын
Sterk staan Steve van BasterSoutie hiier in Plett!!
@anneleedewit4726
@anneleedewit4726 4 ай бұрын
My lewensverhaal sal wees. Engeljies dra nie skoene nie.
@supermanonemillion7222
@supermanonemillion7222 4 ай бұрын
*Vader ons land is regtig in die kak is dit nie*
@flyingcircus1263
@flyingcircus1263 4 ай бұрын
Dankie Steve. My first song from you, is "The Balade From The Green Berets". But, I'am an old man from Germany, and I want to ask you: Wich language do you spoken in this video? Is this south african? It's listen like swedish. But it's verry interesting! Love rusty english greats from Germany Jörg
@losonsrenoster
@losonsrenoster 4 ай бұрын
Steve, een dink maak my ou hart sommer seer: Ek het geen, GEEN idee vir wie om te stem nie, want iemand net naastenby soos jy verskyn nie op die stembrief nie. Help, man...
@spacemuis
@spacemuis 4 ай бұрын
Vir niemand nie, gaan nie plaasvind nie....oom Siener.
@jacquesdeysel153
@jacquesdeysel153 4 ай бұрын
​@@spacemuishmmm. . . Vertel my asb meer van van die voorspelling . Ek brand om te weet.
@spacemuis
@spacemuis 4 ай бұрын
@@jacquesdeysel153 bl 313, Boodskapper van God, 2004 uitgawe, ANC en Zoeloes, MK, bloedbad in KZN.....glo dat Zuma en of Mbeki sal val en dan NA die skielike begrafnis, DIE NAG VAN JOHANNESBURG, slagting van Blankes.....wel.lees maar self en kyk wat om jou aangaan.
@spacemuis
@spacemuis 4 ай бұрын
@@jacquesdeysel153 emmer bloed val om en 4 kleur word daarin gedoop....OU NUUS, maar nou ja die Boerevolk word WAKKER en sien dat ons nie by STEMBIS gaan regkom nie....
@spacemuis
@spacemuis 4 ай бұрын
Bl 313, Boodskapper van God, 2004 uitgawe, ANC em Zoeloes, bloedbad in KZN, als beplan om die REVOLUSIE OF UHURU, OPERATION WHITE CLEANUP te laat begin....gaan lees maar gerus dan weet jy WIE IS WIE EN WAT IS WAT...
@johndavid5618
@johndavid5618 4 ай бұрын
Thank you for standing up for Israel. 🇮🇱 💪
@inadennis9128
@inadennis9128 4 ай бұрын
Hou van wat jy se
@tiaanwessels2009
@tiaanwessels2009 4 ай бұрын
Dammit man jy gee wyle ET n run vir sy money as orateur
@monapotgieter9667
@monapotgieter9667 4 ай бұрын
😂😂😂😂😂😂
@SusanBezuidenhoud
@SusanBezuidenhoud 4 ай бұрын
Gaan asb voort en gee hierdie ouens gas.
@DJ.Decibellz
@DJ.Decibellz 4 ай бұрын
Ons toekomstige staats president
@rkeet2646
@rkeet2646 4 ай бұрын
😂😂😂😂😂
Steve's Monday Video, 19 Aug 2024
10:01
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
Nataniël (Afrikaans story)
7:50
Next Music Distribution
Рет қаралды 331 М.
SPILLED CHOCKY MILK PRANK ON BROTHER 😂 #shorts
00:12
Savage Vlogs
Рет қаралды 46 МЛН
Kind Waiter's Gesture to Homeless Boy #shorts
00:32
I migliori trucchetti di Fabiosa
Рет қаралды 11 МЛН
Steve's Monday Chat of 1 April (Afrikaans)
10:19
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 18 М.
Steve Hofmeyr and his supporters destroy their DStv products
1:51
Eyewitness News
Рет қаралды 44 М.
Steve Hofmeyr en sy politieke siening
6:20
Group Editors
Рет қаралды 40 М.
Lamola sê: Vierkleur moet waai! Of het hy bedoel wapper?
9:23
Steve Hofmeyr GELOFTEREDE 16 Desember 2023
10:42
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 60 М.
Steve's chat: 24 May 2024
9:59
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve's Monday Video 29 July
8:15
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
38 Reasons I Support Israel (for now)
10:30
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 68 М.
Lied Van My Hart - (Steve Hofmeyr en Nádine)
4:22
Pod3dSA
Рет қаралды 743 М.
Steve's Wednesday Chats - 24 April 2024
6:29
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 16 М.