Geluksdal (1974) (Beter kwaliteit) (See 'Description')

  Рет қаралды 36,538

Tillie

Tillie

Күн бұрын

Пікірлер: 23
@lillianvandenberg3698
@lillianvandenberg3698 10 ай бұрын
Sjoe baie bekende gesigte van my jong dae hier❤❤❤❤❤
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Flieks in SA in die 70s was oorlaai met rolprente gebaseer op radio vervolgverhale: sensuur was destyds erg en sulke rolprente was "safe material" so daar was baie van hulle vervaardig.
@vasti018
@vasti018 Жыл бұрын
Ook baie geniet dankie!
@michielvorster6803
@michielvorster6803 7 ай бұрын
Dankie Tillie hoop daar is nog baie meer flieks v ons waardeer al jou harde werk groete sarie
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 7 ай бұрын
Net om uit te help, is daar enige spesifike rolprente waarna jy soek?
@tillie9530
@tillie9530 6 ай бұрын
Ek het alle flieks wat ek kon gelaai... behalwe die met kopiereg op. Laat my asseblef weet watter jy nog soek, dankie. T.
@toekafrank6998
@toekafrank6998 7 ай бұрын
Hier om my taal te hoor. Dankie baie vir die oplaai!😊
@vasti018
@vasti018 10 ай бұрын
Dankie Tillie!!
@investmentscare3415
@investmentscare3415 Жыл бұрын
Dankie Tillie was lekker om so ou fliek te kyk.
@louiseduplooy814
@louiseduplooy814 8 ай бұрын
Lekker om al di ou flieks te sien en ook bekendes wat nog in ander nou tv stasies speel GENIET DIT GATE UIT😊
@premierhoner614
@premierhoner614 6 ай бұрын
Jhooo die fliek saam my ouers gaan kyk toe ek nog n Klein seuntjie was in Dunnswart se inry toe nog in Boksburg.. ❤
@abduragiemsamsodien4887
@abduragiemsamsodien4887 5 ай бұрын
Vreeslik geniet. Baie damkie❤
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Baie dankie. Ek het dit baie geniet.
@hermanbotha1444
@hermanbotha1444 8 ай бұрын
Interessant om te sien hoedat mense in die flieks heeltyd en oral gerook het. Dis hedendaags ondenkbaar. Ek beskou die rook wette as ietwat drakonies. Dis nie vir die Staat om te besluit of mense moet rook of nie. Ek stem egter volkome saam dat rokers die mense om hulle moet respekteer en bedagsaam moet wees t.o.v andere se voor- en afkeure. As ons weer sien wil die staat namens ons besluit wat ons moet eet of nie eet nie. En reëls maak oor baie ander dinge wat mense se privaat sake en keuses is.
@hesterdelange5756
@hesterdelange5756 9 ай бұрын
Dankie vir die flies waardeer dit baie
@hesterdelange5756
@hesterdelange5756 9 ай бұрын
Flieks
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Dankie vir oplaai,die fliek baie geniet.
@Dalene-s1i
@Dalene-s1i Жыл бұрын
Dankie Vir Alles Tillie.Werklik
@Dalene-s1i
@Dalene-s1i Жыл бұрын
Werklik n skatkis vol lekkerte.
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Ons sal vir George Ballot baie mis.Rus in vrede.
@elizethompson8627
@elizethompson8627 9 ай бұрын
Kan iemand sê watter dam dit is asb?
@janetstander764
@janetstander764 8 ай бұрын
Aan die begin bedank hulle die inwoners van Villiersdorp .ek glo dan dit is TWK dam...Theewaterskloofdam
@elnanel1507
@elnanel1507 5 ай бұрын
Ek raai dis die Theewaterskloofdam in die Overberg.
THE DRAGON & THE GUNFIGHTER | Full Lee Van Cleef SPAGHETTI WESTERN Movie HD
1:35:49
FFF Tombstone | Full Free Wild West Films
Рет қаралды 41 М.
KOOPERASIE-STORIES
46:19
Tarzan Hidden Jungle
Рет қаралды 249 М.
Mooimeisiesfontein 1978 Afrikaanse rolprent
1:25:40
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 70 М.
Tsotsi
3:56
Reikaparelafela O.M FILMS
Рет қаралды 4,8 М.
My deur uit die nommer uit - Adrian Meyer
1:25:29
Baasraak TV
Рет қаралды 28 М.
Bosoorlog Episode 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid
1:18:51