MS gekry deur my wortelkanaal

  Рет қаралды 6,699

Die Getuienis

Die Getuienis

7 ай бұрын

Johan het op die ouderdom van 28 ervaar dat hy begin dubbel sien. Later het selfs sy regterhand begin goed laat val en selfs sy regterbeen het net begin lam raak op tye. Met ‘n ondersoeke, het hy die verskriklike nuus gekry, hy het MS (Multiple sclerosis). Met die hulp van die HERE af, het hy begin ondersoek in stel en die wortels van baie simptome ontdek. Daar’s Hoop!
Johan Jacobs:
Go Natural’s Shop
C/o Nobel & Ou Paardevlei Road
The Interchange
Somerset West
Phone: 021 852 2744
Whatsapp/Phone 2: 066 275 5125
E-mail: info@gonatural.co.za
gonatural.co.za/
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.co.za/
Boekie:
Vumela Branded Clothing
hantie@vumelabc.co.za
067 007 8136
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 16
@annetjiepieterse8287
@annetjiepieterse8287 7 ай бұрын
Baie interesant. Deesdae is daar siektes wat ons nie vroeër geken het nie. My kinderjare het ons vrugte vd bome af geeet en groente uit die tuin. Glad nie gaskoeldranke geken nie. Alles op die winkelrakke het ongesonde produk in bv preserveer middels en versoeters.
@willieengerdaroos8767
@willieengerdaroos8767 6 ай бұрын
My oorlede pa het altyd gesê ons gaan uisterf agv alles wat vars produkte gespuit word. Dankie vir n fantastiese getuienis en inligting. Be Blessed 🙏
@johannasmith2528
@johannasmith2528 6 ай бұрын
Wat n getuienis so interesant om te weet op ons oudag leer ons hoop mense luister hierna sterkte God seen 🙏
@sage088
@sage088 7 ай бұрын
2Sa 23:5 Want is my huis nie so by God nie? Want Hy het ‘n ewige verbond vir my daargestel wat in alles gereël en verseker is; want al my heil en alle welgevalle, ja, sal Hy dit nie laat uitspruit nie? Psa 16:6 Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi. HALLELUJAH MARANATHA AMEN KOM HEER JESUS❤️🗡️💨🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥❤️🙌🙏🙏🙏
@user-px5nm4tn6e
@user-px5nm4tn6e 7 ай бұрын
Dankie vir die getuienis Amen 🙏🙏🙏
@berthamahood9945
@berthamahood9945 7 ай бұрын
Baie dankie.Die boek is fantasties
@melindabotha9196
@melindabotha9196 7 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie getuienis. Waar kan ek n biologiese tandarts vind?
@mariskameyer9361
@mariskameyer9361 7 ай бұрын
Sal ook wil weet
@DieGetuienis
@DieGetuienis 7 ай бұрын
Goeie dag. U kan of dit google in u area of op Facebook in u area vra. Het gou gaan google en Pretoria ook gevind.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 7 ай бұрын
southafricadentist.com/
@user-bc3kt2px3e
@user-bc3kt2px3e 6 ай бұрын
Ek is gediagnoseer met Sweets Sindroom ongeveer 2-3 weke nadat ek 'n wortelkanaal ondergaan het vanjaar. Dr. het verskeie toetse gedoen om te probeer vasstel wat die oorsaak was en elke toets was negatief, dus kon ons tot vandag nie bevestig wat die oorsaak was nie.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 6 ай бұрын
Ons bid saam dat Heilige Gees jou sal wys wat die waarheid is.
@niciv.n.8747
@niciv.n.8747 6 ай бұрын
Johan, dink jy dat fibromialgia, ook die gevolg is v root canal.... en stopsels?
@talithaleroux1794
@talithaleroux1794 Ай бұрын
Ek kan getuig dat ek by die dood omgedraai het agv root kanaals en verwydering van my verstandtande wat die root cause van my siekte toestand waz😢. Ek kan ook net vir God dankie sê dat hy my by wonderlike biologiese tandarts uitgebring het wat my lewe weer v my teruggee het.
My man, geskok deur 3-fase krag
25:04
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Heartwarming: Stranger Saves Puppy from Hot Car #shorts
00:22
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 19 МЛН
When You Get Ran Over By A Car...
00:15
Jojo Sim
Рет қаралды 15 МЛН
Tom & Jerry !! 😂😂
00:59
Tibo InShape
Рет қаралды 65 МЛН
Survival skills: A great idea with duct tape #survival #lifehacks #camping
00:27
Verlos van islam, vind JESUS
25:47
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
Abnormale boodskap - maar belangrik
21:09
Die Getuienis
Рет қаралды 20 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 17 М.
Tronk toe … Myself oorgegee
26:05
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Hi-jackers beplan my dood
25:07
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Droom ... my man verneuk my
24:07
Die Getuienis
Рет қаралды 24 М.
Demoon stamp my van my perd
28:04
Patmosstudio
Рет қаралды 13 М.
Seergekry in die kerk
32:01
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Breingewas (tumer)! Maar dit gebeur mos net met ander mense
29:28
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Getuienis || Natasja Grobler
10:38
Lewende Woord Darling Yzer
Рет қаралды 3,8 М.
Heartwarming: Stranger Saves Puppy from Hot Car #shorts
00:22
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 19 МЛН